Eikerus
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 11 Jan 2025 tot 28 Feb 2025.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bottlebrush Place 2, Bergview Estate, Champagne-vallei, 3310, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R3 200R2 560 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Eikerus is 'n lieflike selfsorg-vakansiekothuis op die Bergview-landgoed in die Champagne-vallei. Dit is 'n wonderlike opsie vir gaste wat 'n rustige wegbreek soek aangesien die huis gekenmerk word deur 'n groot tuin met drie groot Eikebome.
Hierdie knus kothuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Drie van die kamers is in die huis, en een slaapkamer is in die kothuis, wat aan die huis skakel. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is nog 'n stort in die derde badkamer.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DSTV op aanvraag.
Buite is 'n sonnige stoep met sitplek en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Imke Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- Bottlebrush Place 2, Bergview Estate, Champagne-vallei, 3310, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Eikerus het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bottlebrush Place 2, Bergview Estate, Champagne-vallei, 3310, KwaZulu-Natal