Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eirene Place

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyferstraat 78, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 075 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eirene Place is in De Kelders, Gansbaai geleë en bied gerieflike verblyf in 'n ruim ateljeewoonstel met 'n privaat dek met 'n tuin en gedeeltelike see-uitsigte. Walker Bay is 'n vooraanstaande dolfyn- en walviskykplek, die suidelike moeders en kalwers kan ure lank net meters van die rotse af bekyk word en deur die nag gehoor word.

Die woonstel het 'n privaat ingang en bied 'n toesluitmotorhuis en veilige parkeerplek vir gaste. Die oopplan-woonstel beskik oor 'n dubbelbed, sitarea en badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n yskas, mikrogolfoond, kookplaat en ketel. WiFi is beskikbaar asook 'n TV met sekere kanale. Op versoek kan 'n bababedjie vir 'n jong kind bygevoeg word.

Ontbyt word bedien op die boonste dek wat 'n wye panorama van Walkerbaai het vanaf Hangklip tot by De Kelders, Hermanus en Klein Rivierberge, en strand- en kranse-uitsigte.

Gaste kan Walker Bay Natuurreservaat besoek wat skouspelagtige kus- en duinwandelings bied, asook argeologiese grotte van historiese belang. Die fynbos is 'n bykomende trekpleister met baie plante endemies in die streek. Ander doendinge en besienswaardighede in die omliggende area sluit haaihokduik, walvisvaarte, 'n 9 putjie-gholfbaan en wynproe in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Barbara B
5.0
Five star luxury at two star prices! Exceptional view and attentive hosts. Don’t miss this one. Impeccable accommodation with every lit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Steve R
5.0
I'll be back. Friendly hosts, super comfortable accommodation, a great pet-friendly location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Johan P
Saam met lewensmaat
5.0
Ruim woonstel met 'n verruklike uitsig wat heeltyd verander. Heerlik ontspan terwyl ons die Groter Gansbaai verken het. Carol en Don is aangename, kon...
Sien meer
Apr 2024
Ammarentia S
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek gelee met wonderlike uitsig. Rustig. My verblyf was lekker en rustig. Was net 'n oornagstop oppad na Kaapstad. Sal beslis weer van akkommodasie...
Sien meer
Feb 2024
Dominic G
Saam met lewensmaat
5.0
A wonderful and relaxing environment. Spotless accommodation. Tastefully furnished. Gracious welcoming hosts. Stunning views. We will b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Don Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Vyferstraat 78, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eirene Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 075
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 075
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyferstraat 78, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaZzMZsoaJSi2d1AkK7pDiXgODfxYnYvdPqlVTHR6RILAYDYuce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 075 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 78 Vyfer Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.553245135995 19.36859217791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang