Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eittel Guest Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jd G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Twee aande oorslaap vir besoek aan Bloemfontein. Gerieflike (en warm) gebly, op die plaas gestap en lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Relaxing farm stay. Very private. Great braai area. Easy turn off from N1. Quiet. Very practical farm stay on our way to Pretoria.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Goeie akkommodasie met gepaardgaande gasvryheid. Beslis aan te bevele.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Uitstekend. Een van die mooiste "cottages" wat ek nog in gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

N Vinnige oorslaap oppad huiswaarts. Christelle is ongelooflik gasvry, 'n plesier om by oor te slaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamara Z
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Amazing stay on a beautiful farm. The cottage was clean with all the necessary facilities and perfect for our overnight stop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anette V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Wonderlike plek om te bly. Lieflike plaasatmosfeer. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Kinders kon na hartelus in plaasdam swem. Stofpad vat en plaas verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie vriendelike en hulpvaardige gasheer en gasvrou - sonder om "in your face" te wees! Pragtige historiese gebou. Baie lekker om op die plaas te mag stap, ook in die wildskamp. Blyplek is uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hetta G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Was baie lekker gewees. Kinders het dit geniet. Kinders het die plaaslewe baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helpmekaar-plaas, Winburg, 9420, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6991dc343399001663c257f95d899b7e43d3bd633cac59f3a72de9f1b8238291082223cc253962625103f302d56dcb474e0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 64 5 1 5 Farm Helpmekaar Winburg 9420 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.341431 27.065768

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang