Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eittel Guest Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 64 resensies vir Eittel Guest Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jd G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd G

Twee aande oorslaap vir besoek aan Bloemfontein.

Gerieflike (en warm) gebly, op die plaas gestap en lekker!

Johann L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann L

Relaxing farm stay.

Very private. Great braai area. Easy turn off from N1. Quiet. Very practical farm stay on our way to Pretoria.

Nico K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico K

Goeie akkommodasie met gepaardgaande gasvryheid.

Beslis aan te bevele.

Corne L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne L

Uitstekend.

Een van die mooiste "cottages" wat ek nog in gebly het.

Schalk P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk P

N Vinnige oorslaap oppad huiswaarts.

Christelle is ongelooflik gasvry, 'n plesier om by oor te slaap!

Tamara Z - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamara Z

Amazing stay on a beautiful farm.

The cottage was clean with all the necessary facilities and perfect for our overnight stop.

Anette V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette V

Wonderlike plek om te bly.

Lieflike plaasatmosfeer. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Kinders kon na hartelus in plaasdam swem. Stofpad vat en plaas verken.

Deon S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Baie vriendelike en hulpvaardige gasheer en gasvrou - sonder om "in your face" te wees!

Pragtige historiese gebou. Baie lekker om op die plaas te mag stap, ook in die wildskamp. Blyplek is uit die boonste rakke.

Hetta G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetta G

Was baie lekker gewees. Kinders het dit geniet.

Kinders het die plaaslewe baie geniet.

Erica J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica J

Beste begin van 'n heerlike vakansie!

Wonderlike mense op 'n pragtige plaas! Sal dit nooit vergeet nie!

Esmaralda N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmaralda N

Rustige plaasverblyf perfek geleë.

Ons het lekker gebly en is warm ontvang. Huisie geleë op pragtige plaas, met mooiste geboue. Perfek geleë, reg langs N1 en sal weer oornag daar en aanbeveel vir vriende en familie.

Larry K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larry K

Warm welcome yet respect for your space.

Peaceful/rustig. When the dogs befriend you, then you know you're really welcome.

Annelie F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie F

Lekker geslaap!

Pragtige klein skoon huisie vir oorslaap. 5 Km grondpad van die N1 af, ignoreer Google maps se aanwysing. Christelle het vir ons 'n geurige aandete verskaf teen R80 pp.

Annemarie V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie V

Rustig en veilig.

Baie gasvry. Kon ons hond bring en gasvrou het 'n koelhouer vol vleis vir ons gevries.

Christine F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine F

Maak seker jou GPS vat jou op die 5 km roete en nie die 29 km grondpadroete nie.

Ons het nie mooi gekonsentreer nie en op 'n lang ompad beland, ons het darem die omgewing geniet. Ons was baie vriendelik ontvang en ons gasvrou het vir ons kookwater vir tee gebring aangesien daar beurtkrag was. Ons sal weer daar wil kuier, maar sal dan 2 nagte oorslaap.

Belmare S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belmare S

Perfekte oornagstop.

Eittel is fantasties! Wanneer ons tyd het, sal ons graag 'n paar dae langer daar wil spandeer.

Tinus V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus V

Skoon, netjies, rustig.

Baie netjiese en skoon plek, vriendelik ontvang.

Charles O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles O

Baie lekker gekuier en lekker geslaap.

Dit was regtig baie rustig en het die wild in die kampie om die huis geniet.

Nico K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico K

Heerlike oornag verblyf en gasvryheid.

Kan enige tyd aanbeveel word. 'n Lieflike rusplek.

Larene M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larene M

Rustig.

Hou op die N1, maak nie saak wat jou GPS dink is slim nie.

Leon L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Die rus en vrede wat alles in jou kalm maak.

Eittel is 'n besonderse rustige oorblyplek. Daar is kilometers wat gestap kan word en 'n besonderse "bird"-lewe. Die geboue is pragtig sandsteen en 'n paar dae se bly sal niks bederf nie.

Cindy D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy D

A beautiful homely guest house with peaceful farm surroundings.

The guest house is on a ground road and more easily accessible in a higher ground clearance vehicle.

Elde G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elde G

Baie lekker gebly.

Die huisie is eenkant met braaiplek baie oulik. Ons kom aandete bestel vir R75 pp en dit was heerlik. Ons het met 'n Nissan Xtrail gereis so die pad was heel maklik, maar as mens met 'n plat kar kom mag dit dalk nie werk nie. Daar is wel 'n ander pad in na die plaas so dit mag dalk beter werk vra eerder vooraf.

Thea V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thea V

Regte plaas.

Oos Vrystaat se Sandsteen, maar net 5 km van die N1. Kompakte blyplek veral geskik vir as jy afry Suide toe - die ingang is reg op die N1.

Jeremy V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeremy V

Very enjoyable.

Great hosts.

Ronel L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel L

Plaaslewe op sy beste vir stadsjapies.

As jy jou battery wil herlaai van stadlewe, is dit die plek om dit te doen. Die selfsorgeenheid is op 'n mooi stuk grond geleë.

Johan M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Baie netjies.

Rustige plaasverblyf. Vriendelike eienaars.

Magda S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S

Heerlike plaasverblyf!

Ek het net 1nag oorgebly op pad wildtuin toe. maar sou definitief langer wou gebly het. Netjies, goed geleë en met alles wat jy nodig het. Lieflike uitsigte oor die plaas en baie gasvryheid. Die eienaar het vir my 'n heerlike aandete bedien wat ek vooraf by haar bestel het - baie gerieflik as mens reis. Baie dankie vir al julle moeite! Definitief aan te beveel.

Annalie J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie J

Heerlike uitspan tussen ons dagreise.

Die geboue vat mens terug in die geskiedenis, maar die geriewe is heeltemal voldoende om heerlik te ontspan en uit te rus. Geen stadsgewoel, privaat en veilig. Ek sal graag langer as 'n nag daar wil vertoef.

Henk S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk S

Baie lekker en rustige plaasgevoel.

Hulpvaardig, vriendelik en gasvry plaasmense.

Cathryn G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathryn G

Historic cottage, comfortable and peaceful.

Quick overnight stop. Very comfortable once we found the turnoff in the dark. Directions from the website could be more specific about where to turn.

Marshall R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marshall R

Baie pragtige plek, goeie kommunikasie, gasvry.

20 km noord van Winburg, baie naby die N1.

Adel P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel P

Lekker op die plaas.

Outentieke eenheid met 'n gemaklike, moderne aanslag.

Gert K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K

Sal defnitief weer kom kuier!

Gepaste plaasatmosfeer, met baie vriendelike en gasvrye eienaars. Die fasiliteite was perfek.

Elizabeth F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth F

Skoon en netjies, rustig en stil, baie privaat. Jy het jou eie ingang met parkering naby aan jou kamer en kan vryelik kom en gaan soos jy wil.

Die huisie is presies wat mens van plaasverblyf kan verwag - ongekunsteld, eenvoudig en aards.

Francois J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J

Netjies, dankie.

Sien sterre.

Louise V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Farm charm.

Not only is this a charming farming location, but the folks who run the place are wonderful, friendly, helpful, accommodating, and way more than one could wish for.

Michael P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael P

Very comfortable.

Great value and very professional service.

Carla P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla P

Plaasavontuur.

Sterre is pragtig en allerhande naggeluide hoorbaar. Baie netjies.

Japie B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie B

Dit was 'n plesier om hier te bly.

Ons het heerlik gebly. Gerieflik en skoon. Baie gasvrye en vriendelike eienaars. Pragtige en rustige omgewing. Ons sal beslis weer hier oorbly. Baie dankie.

Eben G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eben G

Uitstekende verblyf naby aan die snelweg maar stil en veilig vir goeie nagrus.

Baie gemaklike, geen nonsens verblyf. Fasiliteite is baie skoon en voldoende vir gerusvolle oornagverblyf. Dit is stil, veilig en naby aan die snelweg.

Karen H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen H

Warm welcome.

We arrived after dark after a very, very long drive and we received a very warm welcome from Christelle and her husband. The cottage was warm and comfortable and the bed very comfortable. A delicious chicken pie and vegetables was delivered to us by Christelle and her delightful daughters and it was just what two hungry people needed! Our two little dogs were welcome too. I would highly recommend Eittel and would definitely stay there again.

Nanike E - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanike E

Uitstekende ligging, vriendelik, gasvry - die ideale plek om te oornag.

Ek en 'n kollega was vir werksdoeleindes op pad van Pretoria na Stellenbosch en het vir een aand by Eittel gebly. Ons is baie vriendelik en gasvry ontvang, die verblyf was baie netjies en goed ingerig, en die plaas-atmosfeer was heerlik. Al het ons nie baie tyd daar spandeer nie, was dit 'n baie aangename ervaring en ek sal die plek definitief vir ander aanbeveel.

Marie S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S

Baie gerieflik, bedagsame gashere, veilig.

Pragtige plaas. Die vewarmers en elektriese komberse was reeds aangeskakel by ons aankoms. 'n Paartjie met een jong kind sal gerieflik op die onderste vlak bly. Tieners kan bo in die loft slaap. Klein kindertjies kan nie bo slaap nie, die trap is te styl. Vir ons gesin was dit egter ideaal en ons het baie lekker geslaap. Die plaaspad is in goeie toestand - net bietjie moeilik vir 'n lae motor.

Roger S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger S

Very nice.

Do not trust Google Maps to get you there, the sign is on the main road.

Eben G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben G

Netjiese kothuis vir naweekkuier of oorslaap met pragtige plaasatmosfeer.

Pragtige huisie op plaaswerf met al die nodige fasiliteite vir oorslaap of kuier. Vriendelike ontvangs deur Christelle en Charl. Ons kon lekker braai en daar is oneindige opsies vir bergfietsry op die lang plat Vrystaatse plaaspaaie.

Hentus W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hentus W

Baie lekker rustig het al twee keer daar gebly!

Skoon en netjies. Kan dalk net afdroograk en vadoeke in kombuis hê.

Alieske D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alieske D

Baie lekker, goeie kwaliteit.

Die cottage is uitstekend ingerig en dit was lekker om daar te bly. Charl se gasvryheid word ook baie waardeer. Baie dankie vir die ekstra moeite wat hy ingesit het. Hy sal weet waarvan ons praat.

Sharon T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon T

Lovely friendly stop-over.

Lovely stop-over, we have already mentioned it to our friends and family and will most definitely stop at Eittel again when travelling that route.

Anna-mart S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-mart S

Dit was heerlik en rustig om daar te slaap.

Ver van lawaai, net heerlike plaasgeluide. Die ontbyt was heerlik.

Philip H - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip H

Na 'n lang dag se ry was dit die perfekte plek om oor te slaap. Daar is stilte en rustigheid en 'n mooi uitsig oor die plaas.

Die mooi huisie is goed ingerig met alles wat jy nodig het. Goeie beddens met beddegoed, 'n kombuis waar jy jou eie kos kan maak, gerieflike badkamer met 'n stort, en die beskuit is heerlik.

Ria V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V

Wow. Wat 'n heerlike ervaring.

Ons was 2 volwassenes en 3 tieners wat wou oorslaap tussen Bredasdorp en Hazyview. Baie vriendelike gasheer en gasvrou en ongelooflike mooi uitsig oor die Vrystaatse vlakte. Ek kan Eittel Cottage beslis aanbeveel.

Louise H - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H

A comfortable cottage in a beautiful location with wonderful hosts.

Eittel Cottage exceeded all our expectations. The cottage is very comfortable, the location is beautiful and a good stopover between Cape Town and Johannesburg. Our hosts Christelle and Charl (and Ben!) made us feel very welcome. We will be back!

Albertus L - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albertus L

Dit was so lekker dat ons op pad terug weer daar oornag het.

Julle diens was baie goed en ek sal dit aanbeveel.

Susan O - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan O

Besonder gasvry, stil en rustig!

Dit was 'n lekker stil en rustige oornagplek op ons vakansieroete ... met heerlike elektriese komberse om winterkoue weg te hou. Dankie dat ons rugby saam met julle kon kyk.

Johan V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Uitstekend en asemrowend.

Die plaas omgewing was absoluut van die beste, selfs die grondpad tot daar is baie goed onderhou. Die klientediens kon nie beter.

Stephanus D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus D

Baie aangenaam, het dit terdeë geniet.

Tevrede! Baie aangename verblyf!

Angela B - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angela B

Easy to find and a very pleasant stay over!

This is the second time we have stayed over at this very peaceful establishment and had a very relaxing stop over!

Jan B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Awesome!

Baie lekker gebly; vriendelike gashere!

Tanja P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja P

Heerlik, rustig en veilig!

Heerlike verblyf. Skoon, netjiese plekkie met baie privaatheid. Was bietjie gestrand weens reën maar het dit tog terdeë geniet!

James B - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James B

Very clean, calm and well equipped.

Good value for money - we were very satisfied.

Charlene B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene B

'n Fantasiese plaaservaring met baie vriendelike gasvrou.

Dis 'n pragtige plaas en so stil en rustig. Die kinders het dit baie geniet, veral die vriendelike hondjies. Sal beslis weer gaan.

Jinny P - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jinny P

Warm and friendly welcome. Delicious dinner. Peaceful, warm and comfortable.

We found the farm easily. Christelle welcomed us and she produced a delicious dinner. We slept peacefully and comfortably on this Free State farm.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helpmekaar-plaas, Winburg, 9420, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6991dc343399001663c257f95d899b7e43d3bd633cac59f3a72de9f1b8238291082223cc253962625103f302d56dcb474e0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 64 5 1 5 Farm Helpmekaar Winburg 9420 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.341431 27.065768

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang