Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eittel Guest Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helpmekaar-plaas, Winburg, 9420, Vrystaat
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Eittel Guest Cottage is gerieflik geleë 5 km vanaf N1, 20 km noord van Winburg, 30 km suid van Ventersburg. Dis 'n ideale oornagplek vir mense wat deurreis of vir diegene wat op soek is na goeie ou plaasgasvryheid. Gaste sal vrede en rustigheid op die plaas ervaar, sonder verkeersgeraas.

Die selfsorgkothuis het slaapplek vir 3-4 mense in 'n oopplan-slaapkamer, met 'n dubbelbed, 'n enkelbed. 'n Ekstra bed kan voorsien word. Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuisie, 'n badkamer met 'n toilet en stort en 'n buitebraai-area. Aandete en ontbyt kan op versoek gereël word. Daar is easy view TV, gaste is welkom om hul eie DStv-kaart saam te bring.

Landbou-aktiwiteite op die plaas sluit die verbouing van mielies, sonneblom en koring in, asook die produksie van beeste. Bring jou fiets en stapskoene en geniet die vryheid van die plaaslewe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nicolaas L
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike stil naglewe. Goeie skoon geriewe. Baie rustig, het die plaasomgewing geniet.
Okt 2024
John F
5.0
Very enjoyable. Christelle was very welcoming and helpful. A very nice meal was provided. A very comfortable cottage with all necessary...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Jd G
Gesin met tieners
5.0
Twee aande oorslaap vir besoek aan Bloemfontein. Gerieflike (en warm) gebly, op die plaas gestap en lekker!
Jul 2024
Johann L
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing farm stay. Very private. Great braai area. Easy turn off from N1. Quiet. Very practical farm stay on our way to Pretoria.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Nico K
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie akkommodasie met gepaardgaande gasvryheid. Beslis aan te bevele.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Helpmekaar-plaas, Winburg, 9420, Vrystaat
  • Gaste dink Eittel Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helpmekaar-plaas, Winburg, 9420, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6991dc343399001663c257f95d899b7e43d3bd633cac59f3a72de9f1b8238291082223cc253962625103f302d56dcb474e0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 68 5 1 5 Farm Helpmekaar Winburg 9420 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.341431 27.065768

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang