Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

E'kaya Overnight Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir E'kaya Overnight Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Suzaan O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan O

Tuis met beskuit!

Ons het heerlik gebly. Daar was "special touches" soos OBS vir die koue Harrismith nagte en natuurlik die beskuit, wat ekstra was, en glad nie verwag is nie. Ons sal definitief weer oorslaap wanneer ons kan!

E'kaya Overnight Accommodation se terugvoer

Hi Suzaan
Baie dankie vir jou goeie resensie oor E'Kaya Overnight Accommodation.
Ek as gasvrou voel regtig baie dankbaar en geëerd.

E'kaya Overnight Accommodation
Lilian W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian W

Het baie lekker gekuier.

Baie vriendelik diens. Die plek is baie netjies.

Pieter H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H

Vriendelik ontvang. Baie netjies. Alles nodig was beskikbaar.

Uitstekend, kon nie beter nie.

E'kaya Overnight Accommodation se terugvoer

Goeie naand Pieter
Baie dankie vir jou mooi resensie - dit was 'n groot voorreg om julle as ons gaste te kon hê.
Marinda

E'kaya Overnight Accommodation
Marissa S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa S

Baie lekker gebly.

Heerlik gebly. Baie vriendelike diens en bederfies wat op ons gewag het.

E'kaya Overnight Accommodation se terugvoer

Hi Marissa
Baie dankie vir jou mooi resensie - dit was 'n groot voorreg om julle as ons gaste te kon hê.

E'kaya Overnight Accommodation

E'kaya Overnight Accommodation
Morné D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné D

Hoogs aanbeveel.

So so oulike plekkie! Dankie vir jou hulp! Ons was meer as gemaklik en alles en nog meer as wat ons nodig kon hê!

E'kaya Overnight Accommodation se terugvoer

Baie dankie Mariette - waardeer die resensie opreg en dit was vir ons 'n plesier om julle as gaste te kon ontvang. E'Kaya Overnight Accommodation

E'kaya Overnight Accommodation
Sebastian J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sebastian J

Excellent.

Excellent, with scenic view.

E'kaya Overnight Accommodation se terugvoer

Hi Joseph,
Thank you for your nice review - we really appreciate that.
E'Kaya Overnight Accommodation

E'kaya Overnight Accommodation
Nadia S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S

Value for money.

It was the perfect stay. The host was very friendly and accommodating. Value for money.

E'kaya Overnight Accommodation se terugvoer

Hi Nadia,
Thanks for your nice review - we really appreciate it.
E'Kaya Overnight Accommodation

E'kaya Overnight Accommodation
Rana C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rana C

Rustig, veilig, skoon, vriendelike diens, sal verseker weer daar oor.

Wat 'n pragtige plek. Stil, veilig en rustig. Die balkon met sy pragtige uitsig oor die berg, wow. Die sonopkoms was asemrowend. Dankie vir die klein goedjies wat vir ons kuier vir ons gemaak en uitgepak is. Dankie vir die fantastiese koffie/tee-stasie met beskuit en nog vele meer peuselhappies. Yskas was gevul met vrugtesap, melk en koue water. Al hierdie goedjies het ons baie spesiaal laat voel. Ons waardeer dit opreg. Julle het ons waarlik tuis laat voel. Ons het die hoendertjies net so geniet. Dit het net eenvoudig by die atmosfeer gepas.

E'kaya Overnight Accommodation se terugvoer

Hi Rana
Baie dankie vir jou pragtige kommentaar - ek waardeer dit opreg.
E'Kaya Overnight Accommodation

E'kaya Overnight Accommodation
Nelia O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia O

Heerlik, rustig, veilig, mooi, professioneel.

Ons het die gastehuis baie skoon, smaakvol gevind. Die ontvangs was baie vriendelik. Ek sou hierdie gastehuis met vrymoedigheid aanbeveel. Daar was 'n klomp ekstras ook: koffie en beskuit, melk, koue water, ligte wat tydens "load shedding" steeds gewerk het, en vir elke persoon 'n heerlike quiche.

E'kaya Overnight Accommodation se terugvoer

Beste Nelia
Baie dankie vir die wonderlike review wat jy vir ons gegee het.
Ons wardeer dit opreg.
Marinda

E'kaya Overnight Accommodation
Eugene B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene B

Extravagant and gorgeous place to be.

Marinda was a very friendly and caring host. She made us feel right at home, and everything was better and more than expected. The view and the location were extraordinary. I can't wait to go back there again.

E'kaya Overnight Accommodation se terugvoer

Thank you, Eugene. I appreciate your kind review.
Marinda
E'kaya Overnight Accommodation

E'kaya Overnight Accommodation
Hennie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Baie aangename oornag bestemming.

Ons was goed ontvang deur die gasheer en sy het ons sommer baie tuis laat voel. Die woonstel is baie goed toegerus met alles wat nodig is. Daar was gratis WiFi en volle DStv wat jy kon gebruik. Ons sal in die toekoms weer daar oorbly as ons die geleentheid kry.

E'kaya Overnight Accommodation se terugvoer

Dankie Hennie

E'kaya Overnight Accommodation
Soren J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soren J

A great overnight stay.

Great place for a night. Lovely view of the mountains and a very warm welcome. It was nicer than we expected from the pictures! Very well equipped, and the extra bunk bed was in the main room, so we all had privacy. Just what we needed after a long drive. And the view of the mountains from the balcony is really lovely! (You can hear the motorway from the house, but it doesn't disturb.)

E'kaya Overnight Accommodation se terugvoer

Hi Soren
Thanks for the nice review.
E'Kaya Overnight Accommodation

E'kaya Overnight Accommodation
Chanel S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel S

'n Plasie in die dorp.

Plekkie is baie netjies. Die enigste probleem is dat hulle gerus 'n trappie kan maak vir die "driveway" se kant af om by die trappe uit te kom na die boonste verdieping. Dit is moeilik om op 'n muurtjie te klim om daar uit te kom, veral met die hoenders en honde wat heeltyd blaf en raas. Dit kan 'n irritasie raak as mens 'n lang pad gery het en jy kom om te rus.

E'kaya Overnight Accommodation se terugvoer

Hi Chanel
Ek dink julle het by die verkeerde plek na die woonstel opgegaan.
As julle oor die grasperk geloop het - sou jy gesien het dit is eintlik waar mens opgaan na die woonstel toe.
Die hondjies word heeldag weggehou van gaste af en word net na 5 bietjie oopgemaak om voor op die
gras te speel.
Jammer dat die paar hoendertjies wat in die tuin rondloop jou gepla het.
E'Kaya Overnight Accommodation

E'kaya Overnight Accommodation
Schalk J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk J

Waarde vir geld. Vriendelike mense en 'n stil veilige omgewing.

Ons het baie lekker gebly. Ons is ontvang deur die mees vriendelike gasvrou. Die woonstel het alles wat nodig is. Daar is 'n Jojo vir as daar nie water is nie en ook 'n kragopwekker vir loadshedding. Ons sal weer daar oornag.

E'kaya Overnight Accommodation se terugvoer

Baie dankie, Schalk.

E'kaya Overnight Accommodation
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipspringerstraat 32, Bergsig, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcaeac3912b39ba8838a6a342e2c5cc99215910ca833ebf0c0b1655c04cbbd1fb0bdc2e4104bb8279ef43637bb1d7af529c8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 32 Klipspringer Street Bergsig 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.272383207987 29.141050788807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang