Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

E'kaya Overnight Accommodation

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Suzaan O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Tuis met beskuit! Ons het heerlik gebly. Daar was "special touches" soos OBS vir die koue Harrismith nagte en natuurlik die beskuit, wat ekstra was, en glad nie verwag is nie. Ons sal definitief weer oorslaap wanneer ons kan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
E'kaya Overnight Accommodation
Hi Suzaan Baie dankie vir jou goeie resensie oor E'Kaya Overnight Accommodation. Ek as gasvrou voel regtig baie dankbaar en geëerd.

Lilian W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Het baie lekker gekuier. Baie vriendelik diens. Die plek is baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Vriendelik ontvang. Baie netjies. Alles nodig was beskikbaar. Uitstekend, kon nie beter nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
E'kaya Overnight Accommodation
Goeie naand Pieter Baie dankie vir jou mooi resensie - dit was 'n groot voorreg om julle as ons gaste te kon hê. Marinda

Marissa S
1 nag
5.0
Apr 2024

Baie lekker gebly. Heerlik gebly. Baie vriendelike diens en bederfies wat op ons gewag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
E'kaya Overnight Accommodation
Hi Marissa Baie dankie vir jou mooi resensie - dit was 'n groot voorreg om julle as ons gaste te kon hê. E'kaya Overnight Accommodation

Morné D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Hoogs aanbeveel. So so oulike plekkie! Dankie vir jou hulp! Ons was meer as gemaklik en alles en nog meer as wat ons nodig kon hê!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
E'kaya Overnight Accommodation
Baie dankie Mariette - waardeer die resensie opreg en dit was vir ons 'n plesier om julle as gaste te kon ontvang. E'Kaya Overnight Accommodation

Sebastian J
1 nag
5.0
Mrt 2024

Excellent. Excellent, with scenic view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
E'kaya Overnight Accommodation
Hi Joseph, Thank you for your nice review - we really appreciate that. E'Kaya Overnight Accommodation

Nadia S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Value for money. It was the perfect stay. The host was very friendly and accommodating. Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
E'kaya Overnight Accommodation
Hi Nadia, Thanks for your nice review - we really appreciate it. E'Kaya Overnight Accommodation

Rana C
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Rustig, veilig, skoon, vriendelike diens, sal verseker weer daar oor. Wat 'n pragtige plek. Stil, veilig en rustig. Die balkon met sy pragtige uitsig oor die berg, wow. Die sonopkoms was asemrowend. Dankie vir die klein goedjies wat vir ons kuier vir ons gemaak en uitgepak is. Dankie vir die fantastiese koffie/tee-stasie met beskuit en nog vele meer peuselhappies. Yskas was gevul met vrugtesap, melk en koue water. Al hierdie goedjies het ons baie spesiaal laat voel. Ons waardeer dit opreg. Julle het ons waarlik tuis laat voel. Ons het die hoendertjies net so geniet. Dit het net eenvoudig by die atmosfeer gepas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
E'kaya Overnight Accommodation
Hi Rana Baie dankie vir jou pragtige kommentaar - ek waardeer dit opreg. E'Kaya Overnight Accommodation

Nelia O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlik, rustig, veilig, mooi, professioneel. Ons het die gastehuis baie skoon, smaakvol gevind. Die ontvangs was baie vriendelik. Ek sou hierdie gastehuis met vrymoedigheid aanbeveel. Daar was 'n klomp ekstras ook: koffie en beskuit, melk, koue water, ligte wat tydens "load shedding" steeds gewerk het, en vir elke persoon 'n heerlike quiche.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
E'kaya Overnight Accommodation
Beste Nelia Baie dankie vir die wonderlike review wat jy vir ons gegee het. Ons wardeer dit opreg. Marinda

Eugene B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Extravagant and gorgeous place to be. Marinda was a very friendly and caring host. She made us feel right at home, and everything was better and more than expected. The view and the location were extraordinary. I can't wait to go back there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
E'kaya Overnight Accommodation
Thank you, Eugene. I appreciate your kind review. Marinda E'kaya Overnight Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipspringerstraat 32, Bergsig, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcaeac3912b39ba8838a6a342e2c5cc99215910ca833ebf0c0b1655c04cbbd1fb0bdc2e4104bb8279ef43637bb1d7af529c8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 32 Klipspringer Street Bergsig 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.272383207987 29.141050788807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang