EKhaya Bush Villa
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kierrieklapperstraat 374, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R2 900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
eKhaya Bush Villa is in Hoedspruit Wildlife Estate, 'n privaatreservaat van 680 hektaar wat aan die Krugerwildtuin grens, geleë. Net buite Hoedspruit bied die landgoed 'n bosveld-ervaring met vrylopende wild en 'n toegewyde wildernisarea.
Die villa het ses dubbelkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Kamers is gemeubileer met dekor wat plaaslik verkry is en bied gerieflike verblyf in 'n natuurlike omgewing.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, buite-sitareas en 'n gemeenskaplike eetarea in. 'n Klein span personeel is beskikbaar om gaste tydens hul verblyf by te staan.
Die eiendom is naby Kruger Nasionale Park, Blyderivier-canyon en verskeie wild- en avontuurdoendinge. Gaste kan wildritte, boswandelings en kulturele ervarings geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Tanja Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Kierrieklapperstraat 374, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink EKhaya Bush Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Limpopo
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kierrieklapperstraat 374, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang