Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ekukhuleni Bushveldt Farm Cottages

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Lategan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons het heerlik gekuier en die kaggel was fantasties in die koue. Ons kuier was baie lekker gewees, die kaggel is hemels as dit so koud is en ons het gratis hout gekry om mee te braai en vir die kaggel te gebruik. Ons sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gemaklik ini bos. Dit is elke keer die beste plekkie vir 'n naweek wegbreek. Die eienaars is altyd so vriendelik en die huisies is so lekker snoesig in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reandri B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Heerlik en gerieflik. Pragtige plek. Baie netjies, goed toegerus en gerieflik. Die diens was uitstekend. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle W
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Die gasvrou en gasheer was buitengewoon aangenaam, vriendelik, behulpsaam en hartlik. Heerlike rustige ontspanning in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Robin S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Lovely stay, quiet and relaxing. Lovely stay, quiet and relaxing, large bedrooms, wood provided by fireplace and also a skottle braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Geraldine L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Aug 2024

Netjies en mooi natuur. Was lekker vir sakereis gewees, het net oorgeslaap, kon nie veel van die natuur geniet nie, agv te laat in die aand opgedaag. Die wild en voëls kan 'n rustige verblyf gee.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charlotte M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Apr 2024

Nie soos geadverteer nie. Huisie was netjies, maar daar is geen staproetes of wildkyk op die gronde nie en in julle advertensie sê dit dat daar staproetes en wildkyk is. Dis net 'n plaas wat nie bewerk word met huisies vir slaapplek nie, daar is wel 'n swembad vir almal se gebruik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Rudi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Omring met tuine, bome en uitsigte op die Magaliesberge. Wonderlike gerieflike verblyf weg van die stad af, en 'n vinnige ry vanaf die Wesrand in Gauteng. Eenheid was goed toegerus en kon heerlik vuurmaak. Plek is goed ingerig met ongelooflike uitsigte, en 'n heerlike swembad. Dink ook dit is gerieflik as mens die chalets uitbespreek vir 'n familie kuier naweek. Naggeluide omring 'n plaaskuier, en laat jou voel asof jy vêr weg is van die stadsgewoel. Skottelbraai is 'n bederfie vir 'n lekker buite ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Peaceful and comfortable. Karen's place is perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teann P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Lovely weekend stay at Ekukhuleni Bushveldt Farm Cottages. We had a lovely time as usual, privately situated with a nice braai area and a lovely pool, close to attractions. Karen is a great host as always. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Ekukhuleni, RH25: R560, Hekpoort, 1791, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlYTYyYmQ4LTdkMjUtNDU0My1iNjRhLWRmN2Q4MGJjODEwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R675 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 Ekukhuleni RH25: R560 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 16:00 -25.912306771475 27.565523386002

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang