Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ekukhuleni Bushveldt Farm Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 87 resensies vir Ekukhuleni Bushveldt Farm Cottages
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Lategan B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lategan B

Ons het heerlik gekuier en die kaggel was fantasties in die koue.

Ons kuier was baie lekker gewees, die kaggel is hemels as dit so koud is en ons het gratis hout gekry om mee te braai en vir die kaggel te gebruik. Ons sal beslis weer teruggaan.

Salome V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V

Gemaklik ini bos.

Dit is elke keer die beste plekkie vir 'n naweek wegbreek. Die eienaars is altyd so vriendelik en die huisies is so lekker snoesig in die natuur.

Reandri B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reandri B

Heerlik en gerieflik.

Pragtige plek. Baie netjies, goed toegerus en gerieflik. Die diens was uitstekend. Baie dankie!

Michelle W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle W

Die gasvrou en gasheer was buitengewoon aangenaam, vriendelik, behulpsaam en hartlik.

Heerlike rustige ontspanning in die natuur.

Robin S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robin S

Lovely stay, quiet and relaxing.

Lovely stay, quiet and relaxing, large bedrooms, wood provided by fireplace and also a skottle braai.

Geraldine L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Geraldine L

Netjies en mooi natuur.

Was lekker vir sakereis gewees, het net oorgeslaap, kon nie veel van die natuur geniet nie, agv te laat in die aand opgedaag. Die wild en voëls kan 'n rustige verblyf gee.

Charlotte M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Charlotte M

Nie soos geadverteer nie.

Huisie was netjies, maar daar is geen staproetes of wildkyk op die gronde nie en in julle advertensie sê dit dat daar staproetes en wildkyk is. Dis net 'n plaas wat nie bewerk word met huisies vir slaapplek nie, daar is wel 'n swembad vir almal se gebruik.

Rudi V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V

Omring met tuine, bome en uitsigte op die Magaliesberge.

Wonderlike gerieflike verblyf weg van die stad af, en 'n vinnige ry vanaf die Wesrand in Gauteng. Eenheid was goed toegerus en kon heerlik vuurmaak. Plek is goed ingerig met ongelooflike uitsigte, en 'n heerlike swembad. Dink ook dit is gerieflik as mens die chalets uitbespreek vir 'n familie kuier naweek. Naggeluide omring 'n plaaskuier, en laat jou voel asof jy vêr weg is van die stadsgewoel. Skottelbraai is 'n bederfie vir 'n lekker buite ontbyt.

Samantha S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S

Peaceful and comfortable.

Karen's place is perfect.

Teann P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teann P

Lovely weekend stay at Ekukhuleni Bushveldt Farm Cottages.

We had a lovely time as usual, privately situated with a nice braai area and a lovely pool, close to attractions. Karen is a great host as always. Thank you!

Eduan E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduan E

As advertised.

Value for money. As advertised.

Daleen B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen B

Rus en vrede.

Ruim kothuise met pragtige omliggende natuurlewe. 'n Goeie plek vir ontspan, lees en voëlkyk.

Salome V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V

Baie vriendelike diens en 'n baie rustige wegbreek.

Steeds een van die mooiste plekke waarheen 'n mens kan wegbreek van die stad af. Perfek geleë naby klein dorpies waar daar heel naweek aktiwiteite aan die gang is.

Ida V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida V

Vriendelike ontvangs. Rustige omgewing. Skoon en goed toegeruste huisies.

Huise goed toegerus en netjies. Gasheer en -vrou baie vriendelik en behulpsaam. Lekker kaggeltjie in die woonarea en gratis hout word daagliks voorsien. Baie rustige en mooi omgewing.

Sophia N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia N

'n Heerlike wegbreek van die besige stand vir 'n 63ste verjaarsdag.

My skoonouers het die wegbreek vreeslik geniet, veral die stilte.

Fanie P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie P

Sal dit weer doen.

Baie aangenaam om bietjie stilte om jou te hê en lekker rustig.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Doreen O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Doreen O

Redelik

Huisie was netjies, maar daar is geen staproetes of wildkyk op die gronde nie en in julle advertensie sê dit dat daar staproetes en wildkyk is. Dis net 'n plaas wat nie bewerk word met huisies op vir slaapplek, daar is wel 'n swenbad vir almal se gebruik.

Alan D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan D

A breath of fresh air!

Our stay at Game Farm exceeded our expectations. Karen and her husband were so friendly and helpful. We are keen to go back next time we need a quiet and peaceful getaway for a few days.

Philip A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip A

Enjoyable.

Shouldn't call it a game farm, as there is no game. Otherwise all in order.

Sandra P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P

Wonderful and tranquil.

We loved every minute of our stay and the experience was made even better by our hosts! Wonderful people who go out of their way to make your stay enjoyable!

Beverley B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley B

The most amazing place to de-stress, refresh and reconnect.

I was looking for a place to 'find' myself, to find the meaning of my existence and my purpose on this planet, so I was looking for a place where I could be alone. I found it at Ekukhuleni. The place was more than I expected. It gave me space, privacy, safety and serenity. In the week that I spent there, I came back refreshed, reconnected, found my purpose, reconnected with my God and ready to face the world. I fell in love with the place and am planning to make it an annual retreat. The hosts were amazing, made me feel welcomed and special.

Annatjie K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie K

What a lovely place and friendly owner! Makes you feel so welcome!

What a lovely place. Will definitely go back again!

Pikkie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pikkie V

Heeltemal te kort, sal graag langer wil kuier.

Lieflike stil omgewing met pragtige natuur.

Clare E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clare E

Exactly what we needed.

A weekend away to just relax with family in a quiet and country-type location. We enjoyed our time and the kids found loads to do in nature and swimming in the pool. The bedrooms are large and comfy and we had everything we needed for our stay. Our only suggestion for next time would be a mowed path to do a few walks if possible. Otherwise fantastic.

Susan J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan J

Plek baie netjies en skoon en eienaars baie vriendelik en gasvry.

Het dit baie geniet om daar te kuier.

Richard V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard V

Rustige verblyf.

Alhoewel ons begrip het vir die droogte toestand, sou enkele buitelig-aktiwiteite, behalwe swem, die verblyf meer interessant gemaak het.

Corne H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne H

Heerlik weggebreek!

Ons het heerlik weggebreek van die stad.

Mignon E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mignon E

Relaxing and amazing bird life.

Accommodation was very clean and neat. Very quiet and relaxing. Bushveld a bit overgrown. But the birdlife was amazing.

Michelle B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle B

Peaceful and beautiful.

Lots of different birds, tranquil and even saw buck.

Joey S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Joey S

Skoon en netjies maar nie die tarief werd nie.

Sal moet voorsiening maak vir loadshedding. Veral as jy vir 'n troue deurkom. Water in yskas, koffie, tee en suiker sakkies sal ook pas vir die prys.

Monique H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique H

Lekker rustig en naby ons familie geleë.

Ons het die verblyf gebruik omdat ons 'n troue in die omgewing bygewoon het. Mooi verblyf en baie netjies en skoon. Ons sal julle beslis weer gebruik.

Fumani S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fumani S

A good stay.

It's a good place to refresh your mind.

Michelle J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J

Peaceful and quiet, perfect to unwind and just be.

The hosts are very welcoming and helpful, you feel safe and completely at ease. The cottage is lovely and comfortable and the walks available on the farm are so scenic. If you are an avid bird lover, this is the place to come to as there have been over 145 different species spotted on the farm. I loved listening to the birds and did not realize that there were so many different bird calls.

Elsje J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje J

Rustige kuierplek.

Netjiese eenheid. Baie gerieflik. Goed toegerus. Maklik bereikbaar. Sal dit weer besoek.

Claire B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Claire B

Pleasant.

Although the cottage was adequate and had everything, we needed we were very disappointed not to see any animals. It is listed as a game farm. The entire area needs some attention as it looks untidy and very overgrown. There were 2 mice in the cottage including under the bed in the main bedroom.

Andre V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Heerlik en rustig.

Lekker in die natuur en rustig, geen geraas, niks. Net dieregeluide wat jy hoor, heerlik.

Erica F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica F

As jy stilte en rus nodig het, is dit die perfekte plek.

Baie netjiese chalet met alles wat jy nodig het. Goeie diens deur die eienaars. Heerlik gerus na 'n harde jaar.

Sindisiwe M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindisiwe M

Very relaxing and peaceful.

If you need peace and quietness Ekukhuleni Game Farm and Cottages is a place to be, plus the prices are very reasonable.

Ryan R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan R

Best place to just relax.

Had a great stay to get away and feed the soul. Karen and Carl are great hosts.

Bennedette S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennedette S

Rustige wegbreek van die stad.

Geen grond om te ry nie. Was baie rustig. Het nie eers geweet daar is ander vakansiegangers daar nie. Sal definitief weer terug gaan.

Andre K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K

Awesome en rustig tyd. Geriewe is skoon en netjies en mense is super gasvry.

As jy jou wil afsny van die stad se geraas en verkeer, is dit die plek om na toe te gaan. Ek boek beslis weer.

Herman P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman P

Dankie, dit was lekker om net weer rustig te wees na al die inperkings.

Die akkommodasie was uitstekend, netjies en skoon. Die omgewing was stil en rustig. Sal in die toekoms weer daar gaan uitspan.

Kittie U - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kittie U

Rustig. Paradys vir voëlkykers.

Die eenheid waarin ons gebly het, was skoon en netjies, maar het dringend instandhouding nodig. Die deure se skarniere kraak en haak vas, my man moes ons badkamer s'n met kookolie bykom. Verf dop af op etlike plekke, die voordeur kan net van binne sluit met 'n hangslot en die een toilet lek. Verder is die naam Game Farm misleidend aangesien die wild tans bestaan uit 'n somtotaal van 2 koedoes.

Gert D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert D

Baie rustig.

Ons is vriendelik ontvang deur Karin en Karl en het 'n groter eenheid gekry as die een wat ons bespreek het. Saterdag het die kinders en kleinkinders kom kuier en het die swembad baie geniet. Alles wat jy nodig het is in die eenheid. Ons kan die plek aanbeveel en sal enige tyd weer gaan.

Yolanda C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda C

Heerlik gebly.

Geen wild gesien nie. Cottage 1 en 2 is ver van die swembad af. Gaste moet op 'n baie vergroeide voetpad loop of ry na dit toe. Plaaspad vanaf die teerpad is heel goed, maar die doringbosse is bietjie dig en krap voertuie. Cottage self baie mooi ingerig en gemaklik. Kan dalk voorstel hul kry OpenView HD dekodeerder vir meer opsies vir TV kyk.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Thandazo T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Thandazo T

We had to make the best of what we had, because it was a getaway much needed.

It's a place with a lot of potential, but requires enormous renovation. Pool area needs improvement, chairs, shelter, place where you can sit while watching others swim. Drainage systems need to be fixed. The place requires a lot of consideration and renovation. But the owner Karen is very nice.

Mandla M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Mandla M

Our stay was great, but the fact that the gravel road to the farm is very dark in the evening. The gate must be manually opened fortunately it was not raining, however my concern is that a better way to manage access to the farm is needed as anyone can come and open the gate.

Great stay we had however better gate access management is needed for safety purposes.

Michael T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Michael T

Ek en my vrou het veilig gevoel nie weens dat daar geen veiligheidshekke voor die voor en agter deure was nie. Enige iemand kan inloop as jy die deur oop los vir vars lug.

Ons het opgemerk in die boom langs die huis was daar 'n tou met kabel aan, gelyk soos 'n galg. Ons het Saterdagmiddag gery omdat ons nie veilig gevoel het nie. Ek het met Karin daaroor gepraat Maandag en sy sê hulle gebruik dit vir verf rollers om droog te maak. Ons sal nie weer daarna toe gaan nie!

Violet T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Violet T

Extremely friendly and helpful hosts. Privacy guaranteed in beautiful surroundings. Peaceful stay!

Karen and her husband are extremely helpful, very friendly without invading your privacy as a guest. Great facilities, pool regularly maintained, beautiful surroundings. Great value for money. Cottages are homey and fully equipped. I highly recommend it! Will definitely come through again when in the area.

Cynthia K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia K

Perfect.

Everything was beautiful. Karen and her husband were so friendly and waited for us because we arrived late. I will definitely go back again, we met other guest in the pool and they were so friendly. Overall our stay was extremely perfect.

Leeanne B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leeanne B

Value for money.

A place to unwind from the city life. Friendly hosts.

Carmen T - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen T

Absolutely amazing!

Ekukhuleni was a fantastic getaway for those who want a quiet bush experience. The cottage was fully equipped with everything we needed. So clean and tidy and we even had our braai cleaned in the morning. Super hosts, thank you.

Basti V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basti V

Baie lekker gebly en net so lekker gekuier.

Ons het 'n lang grondpad verwag, maar is begroet met 'n betondubbelspoorpad wat gehelp het met die baie reën en kondisie van die toegangspad. Karen was baie vriendelik met ons ontvangs en het ons die verskeie chalets gaan wys. Ons was aangenaam verras oor die grootte van die dubbelkamer-chalets. Baie ruim met baie plek om te braai en kuier. Swembad, alhoewel bietjie diep vir sommiges, was welkome lafenis van die warm weer. Ideaal vir naweekwegbreek as jy net wil rus en is binne trefafstand van beide Pretoria en Johannesburg. Sal beslis weer teruggaan.

Rob P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rob P

Perfect for a relaxing long weekend.

If you are looking for a quiet, comfortable, affordable and very clean place to get away to that's close to Joburg, this is it! Although there were other guests, we felt like we had the place to ourselves while we enjoyed bird-watching, strolling around and making use of the very nice built-in braai. If you're lucky, you might even see the kudu and impala on the property. Karen and her husband were friendly and helpful hosts - the nights we were there were very chilly, so we requested extra firewood which they provided at no additional cost. We would happily return.

Tsholedi M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tsholedi M

Place is clean, lively and is great for tranquillity.

We were welcomed well, place is nice and quiet, also very clean.

Steve D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve D

If you looking for peace and harmony, place to go.

We loved the place, all you need for a peaceful getaway.

Lesedi M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lesedi M

I would go there again.

Very beautiful place, clean and neat cottages and the owners are very friendly. Braai area cleaned daily and wood provided every day.

Jana D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jana D

Heerlike wegbreek, netjies en behulpsaam.

Baie vriendelik, skoon plek, baie still en sal definitief weer gaan.

Marlon B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlon B

Baie rustig.

As jy vir stilte soek is Ekukhuleni die plek vir jou.

Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Thobekile M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Thobekile M

The place is private and perfect.

The game farm was great we had our private time and the staff didn't bother us they were there when we needed them. I wish they can put lights by the pool so that we could swim at night. The pool was clean, we enjoyed swimming and they were nice to allow us 2 hours more to check out. The check out time is so perfect, 4 pm, so we had enough time to enjoy before departure.

Zanele Z - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanele Z

The place is nice and the owners are really humble people.

I would recommend the place, especially to people who are looking for privacy. I would go again.

Andre V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Dit is heerlik, rustig en baie lekker om te ontspan, kan enige tyd aanbeveel.

Dis baie lekker in die bos, rustige atmosfeer en lekker om te ontspan van gejaagde lewe.

Jurgens F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurgens F

Its very nice and peaceful.

It was very nice ... Just had a problem with cockroaches..... alot of them.

Liz T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Liz T

The owner Karen was friendly and helpful, the cottage very spacious and clean. Not crazy about the location of the cottage or view from the veranda.

Thank you to Karen for her friendliness and assistance. The cottage was spacious and clean and the bedrooms roomy. We would probably have rated the cottage higher if our stay was in winter. We would strongly recommend that they install overhead (silent) fans in the bedrooms and lounge, as the stand alone fans were very noisy and inadequate especially in summer.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die eienaar Karen was vriendelik en behulpsaam, die huisie was ruim en skoon. Nie mal oor die ligging van die huis of uitsig vanaf die stoep nie.

Baie dankie aan Karen vir haar vriendelikheid en hulp. Die huisie was ruim en skoon en die kamers was ruim. Ons sou waarskynlik die huisie hoër gewaardeer het as ons verblyf in die winter was. Ons raai sterk aan dat hulle oorhoofse (stil) waaiers in die slaapkamers en in die sitkamer installeer, aangesien die alleenstaande waaiers baie lawaai en onvoldoende was, veral in die somer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Martie V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie V

Baie rustig, stilte met net die bosgeluide en reuke.

Die chalet was goed toegerus en netjies. Die bed was gemaklik en ons het regtig veilig gevoel. Het nie enige wild gesien nie, wel mis en spore. Baie voëlgeluide maar het net 'n paar gesien.

Frank M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frank M

Karen, 'n lieflike mens het ons hartlik ontvang, 'n beter woonplek aangebied en die stilte van die omgewing, was wonderlik.

Karen, 'n lieflike mens het ons hartlik ontvang, 'n ander woonplek aangebied (nr .4), nie nr. 2 nie. Sy het gepraat van die grassnyer wat ingegee het. Kon sien dat instandhouding tussen die wooneenhede baie werk nodig het. Kokkerotte in een kas. Geen wild gesien nie. Kragonderbreking het elke aand gebeur, net vir kort tye. Onderdakparkering by die wooneenhede sal 'n pluspunt wees.

Irene D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Irene D

Heerlik.

Baie lekker gebly, net te kort.

Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Nyiko H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Nyiko H

Nice place.

Doors at cottage 3 need to be fixed.

Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Christine N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine N

Cottages was perfek vir ons behoefte.

Cottages is ruim en skoon en goed toegerus, omgewing ongerep met inheemse plantegroei, kry die gevoel jy is op die plaas, skoon swembad was groot bonus. Ons kan Ekukhuleni aanbeveel.

Rudene G - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudene G

Baie lekker en goeie diens en waarde vir geld.

Die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig. Die verblyf was eenvoudig maar netjies en waarde vir geld.

Marthie B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthie B

Rustige natuurskoon.

Verblyf baie skoon en netjies. Vuurmaakhout daagliks voorsien en kaggel en braaie skoongemaak. Rustige omgewing sodat mens kan ontspan na 'n week van harde werk en stadsrumoer.

Melt En Anita V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melt En Anita V

Mooi omgewing en rustigheid op sy aller beste.

Ekukhuleni is relatief naby ander besienswaardighede, insluitend die Sterkfonteingrotte en "Cradle of Humankind" om die naweek aan te vul. Dankie vir 'n heerlike tydjie weg van die stadsrumoer.

Lourenza H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lourenza H

Ons het heerlik gekuier en het baie welkom gevoel.

Goeie waarde vir geld en daar is baie toeriste-aantreklikhede in die omgewing. Ons huisie was netjies en skoon. Ons braaihout is elke dag aangevul sonder enige addisionele onkoste. Die eienaars is lieflike mense en het ons baie welkom gevoel.

Elizabeth F - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth F

Dit was 'n heerlike wegbreek uit die stad, die stilte en bosveld was 'n lafenis.

Dit is ideale akkommodasie opsie vir mense wat wil wegkom van die stad. Die stilte en natuur was 'n ware lafenis. Dis ook lekker sentraal vir toerisme-aantreklikhede. Daar is baie minder wild op die plaas as aangedui op die webtuiste, die "obstacle course" bestaan ook nie meer nie en die wandelpaaie was oorgroei met gras, sodat dit enige wandelinge bemoeilik het. Dit was heerlik om by die dam te sit.

Alet B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alet B

Dit was rustig en lekker om uit die stad te kom.

Lekker rustige atmosfeer en stilte is wonderlik. Die huisies is lekker privaat en mooi. Die stoele in die sitkamer kan net meer gemaklik wees, veral vir TV kyk en lekker kuier.

Lindie W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lindie W

Dit was 'n wonderlike rustige atmosfeer.

Dit was vir my 'n besonderse rustige naweek, vir seker 'n plekkie om net af te skakel van die besige gejaag.

Minky V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Minky V

Rustig, maar nie wow nie.

Bitter min wild. Word as wildsplaas geadverteer, bietjie misleidend.

Innocentia Ncamisile M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Innocentia Ncamisile M

Good.

It's a very beautiful place but I think they need to cut trees a little bit as they are falling all over the place and also need to install remote gate to ensure safety of the guests, especially at night. We were so scared as we arrived late and we had to open the gate, ayi, it's not ayoba, but other than that everything was perfect. I love the place.

Corinne D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corinne D

Beautiful, peaceful and relaxing.

While there were some minor maintenance issues, the place offers fantastic value for money and a very relaxing and peaceful atmosphere. Will definitely visit again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig, vreedsaam en rustig.

Alhoewel daar 'n paar klein instandhoudinsprobleempies was, bied die plek fantastiese waarde vir geld en 'n baie rustige, vreedsame atmosfeer. Ons sal definitief weer hier bespreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Leon S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon S

Received with a warm welcome, a tranquil/restful weekend was had.

A great weekend was had, peaceful, relaxing and comfortable.Had Kudu visiting us on the stoep early Saturday morning. A nice surprise!

Andre J - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre J

Die huis het opknapping nodig.

Die huis moet opgeknap word - die krag wat afgaan is nie aanvaarbaar nie. Die dame by ontvangs is 'n besonderse mens en sal uit haar pad gaan om enige iemand welkom te laat voel.

Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Ekukhuleni, RH25: R560, Hekpoort, 1791, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlYTYyYmQ4LTdkMjUtNDU0My1iNjRhLWRmN2Q4MGJjODEwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R675 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 Ekukhuleni RH25: R560 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 16:00 -25.912306771475 27.565523386002

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang