Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ekuthuleni Hippo View Chalet

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marjolein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Ekuthuleni Hippo View Chalet
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
C S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C S

Rustig en mooi en so ontspannend.

Mooiste plekkie langs die rivier. Huisie is baie baie gerieflik en ruim. WiFi was baie goed. Als wat mens nodig het, is hier. Beslis plek om weer te besoek.

Hennie B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Fantasties.

Absoluut 'n puik plek, het krokodille elke dag gesien, soveel as seekoeie, impalas, koedoes, en dan natuurlik die apies, ek beveel die plek aan vir iemand wat wil wegbreek om te herlaai, absoluut puik, ek gee hulle 5 sterre vir alles.

Erika D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D

Magical family holiday, extremely close to nature.

We had the best stay at Ekuthuleni Hippo View Chalet with our 3 children. The units is on the river and from around 18:00 we could see the hippo’s coming out of the river. Best place to relax away from the city. You are set in nature. To be honest, we intended to go to the Kruger National park for game viewing, but ended up staying on our patio watching the hippo’s, monkeys, alligators and bucks playing in front of us. The unit is safe, with a guard at the gate, and lovely walking trails to enjoy in the morning. The kids loved playing put put with was a small walk from the unit. Marietha and Marjolein was amazing. They ensured that we were looked after all the time. I cannot wait to go again. We loved every second.

Ekuthuleni Hippo View Chalet se terugvoer

Thank you Erika, for your lovely words. You are always welcome again.
Peter, Marjolein and Marietha.

Ekuthuleni Hippo View Chalet
Marinda V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V

'n Unieke belewenis!

Die chalet was baie goed ingerig en ons het alles gehad wat ons nodig het. Alles was netjies, skoon en in 'n goeie toestand. Die uitsig oor die rivier was pragtig, dit was heerlik om te kyk na die seekoeie terwyl jy in die swembad ontspan. Ekuthuleni Hippo View Chalet het ons verwagtinge oortref en ons sal dit definitief aanbeveel vir iemand wat opsoek is na 'n rustige wegbreek!

Ekuthuleni Hippo View Chalet se terugvoer

Thank you very much Marinda! We are glad you liked it so much. And now you know why the chalet is called "Hippo View Chalet". Hope to welcome you again some day.

kind regards,

Marjolein and Peter

Ekuthuleni Hippo View Chalet
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 7 van die plaas Oxford 193, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45b4c481e4aa603b647dbc0a79e4e9683de333521c194365f4884145da08be622b988919a69ccff5f1b9201e8ad780af2f4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 Portion 7 of the Farm Oxford 193 Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.213658261748 30.817651805982

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang