Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ekuthuleni Hippo View Chalet

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 7 van die plaas Oxford 193, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Ekuthuleni Hippo View Chalet is 'n selfsorgeenheid in 'n privaat kompleks op die oewer van die Olifantsrivier in 'n wildreservaat sowat 28 km vanaf Hoedspruit.

Hierdie losstaande chalet het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderkamer en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die solderkamer het 2 enkelbeddens vir 2 kinders. Die gaste in hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. WiFi is beskikbaar.

Die chalet se kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea lei na 'n dek wat 'n uitsig oor die privaat plonspoel en braai-area het. Dié dek het ook 'n rivier-uitsig wat die tuiste van 'n paar seekoeie is.

Die eenheid word dikwels vroegoggend deur wildebeeste, zebras en impalas besoek. Die kompleks bied 'n swembad en 24 uur-sekuriteit, en is slegs 58 km vanaf die Phalaborwa-hek en 95 km van die Krugerwildtuin se Orpen-hekke af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Ekuthuleni Hippo View Chalet
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marjolein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Erf 7 van die plaas Oxford 193, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Ekuthuleni Hippo View Chalet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 7 van die plaas Oxford 193, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45b4c481e4aa603b647dbc0a79e4e9683de333521c194365f4884145da08be622b988919a69ccff5f1b9201e8ad780af2f4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 Portion 7 of the Farm Oxford 193 Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.213658261748 30.817651805982

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang