Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ekuthuleni River Front Chalets

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Chalet No. 10
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is ideaal vir 4 volwassenes en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n uitsig oor die rivier, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus is, asook waaiers, lugversorging, 'n eetkamer, sitarea, kluis en 'n TV met DStv.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

1. Geen besoekers word toegelaat nie.
2. Ekuthuleni is in 'n wildservaat en natuur en laat nie geraas of harde musiek toe nie.
3. Die instansie verskaf nie skoonmaakdienste nie.
4. Bring asb. muskietafweermiddel en hou die vensters en deure toe vir apies en muskiete.
5. Daar is nie 'n winkel en ontvangs op die perseel nie, so bring alles wat jy gaan benodig. Die instansie verkoop hout en vuuraanstekers by die ingang.
6. Geen visvang word in die rivier vol krokodille toegelaat nie. Bly asb. op die gras. Geen rondloop in die tuine na sononder nie.
7. Bring asb. jou eie swemhanddoeke.
8. Maak gebruik van die swembad by die klein gholfbaan. Die gholfstokke is by die hekwag beskikbaar. Slegs 2 stokke per gesin.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Chalet No. 9
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is ideaal vir 4 volwassenes en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n uitsig oor die rivier, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus is, asook 'n sit- en eetarea. Ander geriewe sluit waaiers, lugversorging, 'n eetkamer, sitarea, kluis en 'n TV met DStv in.

Chalet No.7
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is ideaal vir 'n gesin van 6 met 'n maksimum van 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n uitsig oor die rivier, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens met 'n badkamer wat met gaste in die solderkamer gedeel word. Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus is, asook 'n sit- en eetarea. Ander geriewe sluit waaiers, lugversorging, 'n eetkamer, sitarea, kluis en 'n TV met DStv in.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

1. Geen besoekers word toegelaat nie.
2. Ekuthuleni is in 'n wildservaat en natuur en laat nie geraas of harde musiek toe nie.
3. Die instansie verskaf nie skoonmaakdienste nie.
4. Bring asb. muskietafweermiddel en hou die vensters en deure toe vir apies en muskiete.
5. Daar is nie 'n winkel en ontvangs op die perseel nie, so bring alles wat jy gaan benodig. Die instansie verkoop hout en vuuraanstekers by die ingang.
6. Geen visvang word in die rivier vol krokodille toegelaat nie. Bly asb. op die gras. Geen rondloop in die tuine na sononder nie.
7. Bring asb. jou eie swemhanddoeke.
8. Maak gebruik van die swembad by die klein gholfbaan. Die gholfstokke is by die hekwag beskikbaar. Slegs 2 stokke per gesin.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Chalet No.12
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is ideaal vir 4 volwassenes en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n uitsig oor die rivier, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus is, asook 'n sit- en eetarea. Ander geriewe sluit waaiers, lugversorging, 'n eetkamer, sitarea, kluis en 'n TV met DStv in.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

1. Geen besoekers word toegelaat nie.
2. Ekuthuleni is in 'n wildservaat en natuur en laat nie geraas of harde musiek toe nie.
3. Die instansie verskaf nie skoonmaakdienste nie.
4. Bring asb. muskietafweermiddel en hou die vensters en deure toe vir apies en muskiete.
5. Daar is nie 'n winkel en ontvangs op die perseel nie, so bring alles wat jy gaan benodig. Die instansie verkoop hout en vuuraanstekers by die ingang.
6. Geen visvang word in die rivier vol krokodille toegelaat nie. Bly asb. op die gras. Geen rondloop in die tuine na sononder nie.
7. Bring asb. jou eie swemhanddoeke.
8. Maak gebruik van die swembad by die klein gholfbaan. Die gholfstokke is by die hekwag beskikbaar. Slegs 2 stokke per gesin.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ekuthuleni-plaas Oxford 183, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6d4c0d96d4254645e17fcaf0aff0166144fbedf170818b55bbd092816aa93e77e165d9a33c9430437cdf9432e7936b898b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 183 Ekuthuleni Farm Oxford Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -24.212763888889 30.818111111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang