El Gran Chaparral Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elsabe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Hestelle S - Aug 2023
Algehele gradering
Lekke!
El Gran Chaparral Guest House se terugvoer
Baie dankie ons is bly dat u tevrede was met die diens en dankie vir die review, ons waardeer dit opreg.
Baie dankie dat U by ons oornag het. Elsabe en Erna
Christa J - Okt 2018
Algehele gradering
Kan enige tyd aanbeveel.
El Gran Chaparral Guest House se terugvoer
Goeie dag Christa
Baie dankie vir jul terugvoer, ons waardeer dit. Dankie dat jul gekies het om van ons Gaste Huis gebruik te maak.
Groete, Elsabe.
Michelle D - Aug 2018
Algehele gradering
Eienaars is so vriendelik en behulpsaam en die gastehuis is absoluut stunning.
Johannes Z - Jul 2018
Algehele gradering
Nice personnel.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker personeel.
So 'n bietjie weg vanaf die besienswaardighede, maar die plek is self baie lekker, lieflike personeel. Ook goed met kinders siende dat hulle hasies, 'n paar hoenders en perde het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mariska W - Apr 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en baie lekker kos.
El Gran Chaparral Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die vir die terugvoer Ronel. Dit was 'n plesier om Mnr Smit by ons te akkommodeer.
Groete Elsabe
Ilze J - Okt 2016
Algehele gradering
Netjies en skoon met 'n vriendelike gasvrou.
El Gran Chaparral Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Ilze en dankie dat jul by ons gastehuis bespreek het. Ek hoop jou seun het gou herstel.
Groete
Elsabe
Trysie C - Nov 2016
Algehele gradering
Baie lekker plekkie!
El Gran Chaparral Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Trysie, ons waardeer dit. Groete Elsabe
Mvelase C - Sep 2015
Algehele gradering
The service was beyond expectations.
El Gran Chaparral Guest House se terugvoer
Good day Connie,
Thank you so much for staying at El Gran, it has been a pleasure accommodating you. Thank you for the great review. Hope to see you again soon.
Regards,
Gerhard and Elsabe
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joan-weg 58, Winternest, Akasia, 0118, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang