Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

El-Marina

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.8
Veiligheid
4.3
Debadene B
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Amazing view, stunning apartment. It had everything that we need. Would definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Heerlik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gradwill D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2025

Asemrowend baie mooi. Was baie heerlik, sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chrizelle T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Jan 2025

Goed maar nie lekker nie. More lekker gebly maar baie teleurgesteld want toe ons daar aangekom het, het ek dadelik gebel want die houtraam om die stoep was los, los, los en was baie bang my kinders val van die balkon af. Ek het die vrou gebel want daar was 'n fan, maar hy het nie gewerk nie en dit was ontsettend warm. Sy het belowe om die fan uit te sorteer die volgende dag, dit het glad nie gebeur nie. Totdat ons weg is na 5 dae was daar nog steeds nie 'n waaier vir ons nie. Hoekom hulle nie aircons insit nie, verstaan ek nie. Die houtreeling is reg gemaak, maar nog steeds nie na wense. Sal nie iemand aanraai met kinders om daar te bly nie. Regtig ongelukkig en sal nie weer daar bly nie, want 'n mens moet omsien na jou gaste, wat nie gebeur het nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Elmarie
El-Marina
Goeie dag, Baie dankie vir u terugvoer. Na drie jaar van uitstekende ervarings is dit die eerste keer dat ons negatiewe terugvoer ontvang. Ons waardeer dit dat u ons ingelig het oor die balkon, en ons het dit onmiddellik aangespreek. Ek verstaan dat u nie werkers daar wou hê tydens u verblyf nie, en daarom is die nodige regstellings gedoen, wat volledig afgehandel is toe u vertrek het. Betreffende die waaier, ons was ongelukkig nie in staat om 'n ekstra een in voorraad te kry by enige winkel nie. Nicky het dit so aan u kommunikeer, en die waaier wat wel in die eenheid is werk 100%. Groete

Christiaan L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Klein huisie weg van huis. Baie netjiese plek, naby aan die strand. Sentraal geleë, maklik om na verskillende strande te gaan. Rustig en stil in die komplex wat lekker is as jy wil ontspan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Nov 2024

! Baie lekker gebly in die lekker huisie!

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannis G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

We really enjoyed our stay at El-Marina. It was very relaxing, peaceful and comfortable. Excellent value for money!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Teresa V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2023

Gerieflik. Enigste probleem was geen toiletpapier beskikbaar. Ander fasiliteite goed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
El-Marina
Beste Teresa, baie dankie vir jou terugvoer. Ons verskaf slegs 1 rol toiletpapier. Jammer as jy dit misverstaan het. Ek hoop jul het lekker gekuier. Mooi bly. Elmarie

Gaynor R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2023

We had a lovely stay and the place was nice. Shower a bit on the small side, but doable. Great view. Would recommend it to anyone looking for a place to stay. We had a little problem with the microwave, but it was sorted in no time. Even though the weather was not that pleasant, we still had a good time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin-rylaan 19, Astonbaai, 9301, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac24916f058bfb87e0ccb0a7723d0a106f62aaf5ed70fc5834a2a034a568c18d642cd13e0a2daa03763b6359a962b00a7bd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 19 Dolphin Drive Aston Bay 9301 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.077640547543 24.919542757604

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang