Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

El Palma Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Aletha K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Awesome. Die mense van El Palma is vriendelik en gaan uit hulle pad om jou gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanelisiwe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Exactly what I needed - a getaway near the ocean. It’s quiet, located close to the mall and restaurants. Easy to find, very beautiful and has great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
El Palma Gastehuis
Hi Sanelisiwe , Thank you so much for the review , It is just such a great pleasure to have you stay with us. Hope to see you soon again! We strive to give our guests the best that we can offer.

Louisa R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

My ouers is so mooi verwelkom, hulle hondekind was net so welkom, dit was skoon en netheid en daar was baie bederfies vir hulle gegee. Dankie aan El Palma dat julle so mooi na my ouers gekyk het en die verblyf gerieflik, skoon en pragtig was. Hulle het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
El Palma Gastehuis
Louisa, Dit was 'n groot plesier om jou ouers te kon bederf, Julle is altyd welkom en dit was aangenaam on die hondekind te kon ontmoet.

Duane P
Kort verblyf
4.6
Apr 2019

Skoon, netjies en vriendelik. Kon nie vir beter vra nie. Dit was baie lekker om daar te bly. Baie gemaklik en vriendelike mense. Daar word aandag aan klein details gegee, soos elke dag is daar klein sjokoladetjies, filterkoffie en vars melk. Dit word waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Helena
El Palma Gastehuis
Baie Dankie Duane ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Terry P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2018

Skoon en netjiese kamers, vriendelike personeel. Sien die sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Helena
El Palma Gastehuis
Hi Terry, thanks for the review. We hope to see you soon again.

Pieter-ben D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2018

Aangenaam en netjies. Ons het baie lekker gebly. Ek en my vrou in een kamer en kinders in ander kamer verbind aan ons met deurloop deur kombuis wat kamers verbind. Die plek is elke dag netjies skoongemaak. Klein detail soos elke dag se sjokoladetjies en filterkoffie en vars melk is waardeer. Ligging is goed vir tussen Durban en Suidkusstrande. Is nie op die see geleë. Was 'n baie lekker week gewees. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Helena
El Palma Gastehuis
Goeiedag Pieter-ben, Baie dankie vir die terugvoer. Dit was gaaf om julle te ontmoet en ons is bly julle het die verblyf geniet.

Seitshiro S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2013

It is like home away from home! We were treated like kings and queens, I personally love the friendliness of the people. I would have loved to stay a bit longer. The room was WOW! Thank you for the lovely stay ... until next time, keep up the good work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Buks K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2011

Excellent accommodation, but a little far from the main beach. We had a great stay, pitty the main beach was a bit far but we were well looked after and enjoyed the breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2010

Ek was baie baie baie gelukkig gewees...die mense, Petro was baie baie vriendelik gewees, Ek sal enigetyd hierdie oulike, pragtige en baie vriendelik plekkie aanbeveel! Deesdae MOET mens orals Engels praat, selfs by my eie werk....maar Petro het ons laat voel soos ou vriende en familie...en het ons in ons eie taal gehelp! Sy was ALTYD daar en bereid om met alles te help! Dankie julle ons viertjies het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 740
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrew Zondo 301, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMyYjc1OTcwLTM0NjAtNGM5Ni1hZGMyLTY4ZGIxY2Q4ZWY3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 740 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 301 Andrew Zondo Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.064577807869 30.878362542922

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang