El Palma Gastehuis
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andrew Zondo 301, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 740 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
El Palma Gastehuis is in Amanzimtoti, slegs 25 minute vanaf Durban se hoofsportstadions, uShaka Marine World en die Internasionale Konferensiesentrum. Die gastehuis bied eenhede aan sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige wegbreek vir 'n naweek of gedurende die vakansie. Ons bied ook 'n rolstoelvriendelike kamer wat maklik toeganklik is. Maak nie saak of jy B&B of selfsorgverblyf verkies nie, El Palma sal beslis aan jou behoeftes voldoen.
Oud en jonk kan die lieflike uitsigte vanaf die patio geniet of rustig by die swembad ontspan. Die braaigeriewe is aan al El Palma se gaste beskikbaar.
Amanzimtoti is 'n miernes van bedrywighede ongeag of jy dit vir plesier of besigheid kom besoek. El Palma is naby die strand en winkelsentrums geleë en slegs 25 km vanaf Durban.
Amanzimtoti is al geruime tyd 'n gunsteling onder oud en jonk omdat dit soveel bied. Doendinge sluit strande, branderplankry, vlieërbranderry, winkelsentrums, natuurreservate, restaurante, kroeë en ysskaats in Galleria Mall in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Helena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Andrew Zondo 301, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink El Palma Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andrew Zondo 301, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang