Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

El Palmar Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Penelope Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 8 resensies vir El Palmar Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.5/5
Madelein B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein B

Vinnige en vriendelike diens.

Baie behulpsaam met navrae. Plan gemaak vir ons ontbyt aangesien ons reeds voor 06:00 die oggend uit is. Heerlike kospakkies ontvang. Kamer het alles wat mens nodig het.

El Palmar Guesthouse se terugvoer

Madelein, thank you for your review. We appreciate your kind words. Greetings. El Palmar

El Palmar Guesthouse
Corné E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corné E

Skoon, netjies, vriendelike diens!

Vriendelike diens! Kamers netjies en skoon! Ontvangs baie vriendelik en behulpsaam!

El Palmar Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your review. It is highly appreciated.

El Palmar Guesthouse
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Elizabeth V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V

Ons het heerlik gebly en die verblyf was uitstekend in elke opsig.

Alles was uitstekend. Kamers skoon, vriendelike diens en heerlike ontbyt. Baie dankie.

El Palmar Guesthouse se terugvoer

Liz, baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons hoop om julle weer in die toekoms te ontvang.
Groete
El Palmar Gastehuis.

El Palmar Guesthouse
Hercules Philippus E - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hercules Philippus E

Baie vriendelik, netjies en gemaklike verblyf sentraal asook naby aan die hoofroete.

El Palmar ontvang gaste met warm gasvryheid, 'n merkbare bereidwilligheid om te help, en gaan uit hulle pad om die verblyf so gemaklik moontlik te maak. Verseker kan hulle aanbeveel word!

El Palmar Guesthouse se terugvoer

Mr Herculas Erasmus
Baie dankie vir u mooi woorde, dit word innig waardeer. Laat dit verder met jou baie goed gaan.

Groete Penny

El Palmar Guesthouse
Rita V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Rita V

Dit was nie 'n goeie ondervinding nie.

Hierdie gastehuis is een van die swakste gastehuise waarin ek nog gebly het. Daar is geen persoonlike aandag van die eienaar nie, net van die skoonmaakdienste. Die skoonmakers het my ontvang en weer afgesien. Die eienaar het ook toe ek skakel om die pas te vra, aangedui dat sy my nie verwag nie, maar dat daar wel vir my plek is. Die gastehuis self: die gastehuis sal nooit kan vra vir 'n ster-gradering nie. Dit is net 'n gewone woonhuis waar vreemde mense kan slaap. Moontlik is die gastehuis vir 'n ander mark waarvan ek ongelukkig nie deel is nie. As ek in 'n gastehuis tuisgaan, verkies ek om dieselfde standaard as my eie huis te kry of dan dalk beter. Maar ek wil nie swakker slaap nie. Jammer maar dit is hoe ek oor hierdie gastehuis voel.

El Palmar Guesthouse se terugvoer

Mev Rita Venter, ek is jammer dat jy 'n slegte ervaring gehad het.

Groete
Penny

El Palmar Guesthouse
Malesela K - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malesela K

Ensure availability of warm water through out the weekend

The facility has a hassle free check in and out system.

Jacky V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacky V

Dis 'n baie lekker plek om oor te slaap met goeie diens en lekker ontbyt.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haarhoffstraat 39, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0MDc4ZWZiLTRiZmItNGVjMi04ODdkLTllMjMyZjY1NGQ4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 39 Haarhoff Street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.174907772374 29.390943646431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang