Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

El Palmar Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.8
Veiligheid
4.4
Madelein B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Vinnige en vriendelike diens. Baie behulpsaam met navrae. Plan gemaak vir ons ontbyt aangesien ons reeds voor 06:00 die oggend uit is. Heerlike kospakkies ontvang. Kamer het alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Penelope
El Palmar Guesthouse
Madelein, thank you for your review. We appreciate your kind words. Greetings. El Palmar

Corné E
1 nag Gesin met tieners
4.6
Feb 2023

Skoon, netjies, vriendelike diens! Vriendelike diens! Kamers netjies en skoon! Ontvangs baie vriendelik en behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Penelope
El Palmar Guesthouse
Thank you so much for your review. It is highly appreciated.

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
2.8
Jul 2023

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Elizabeth V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2017

Ons het heerlik gebly en die verblyf was uitstekend in elke opsig. Alles was uitstekend. Kamers skoon, vriendelike diens en heerlike ontbyt. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Penelope
El Palmar Guesthouse
Liz, baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons hoop om julle weer in die toekoms te ontvang. Groete El Palmar Gastehuis.

Hercules Philippus E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2016

Baie vriendelik, netjies en gemaklike verblyf sentraal asook naby aan die hoofroete. El Palmar ontvang gaste met warm gasvryheid, 'n merkbare bereidwilligheid om te help, en gaan uit hulle pad om die verblyf so gemaklik moontlik te maak. Verseker kan hulle aanbeveel word!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Penelope
El Palmar Guesthouse
Mr Herculas Erasmus Baie dankie vir u mooi woorde, dit word innig waardeer. Laat dit verder met jou baie goed gaan. Groete Penny

Rita V
1 nag
1.4
Apr 2015

Dit was nie 'n goeie ondervinding nie. Hierdie gastehuis is een van die swakste gastehuise waarin ek nog gebly het. Daar is geen persoonlike aandag van die eienaar nie, net van die skoonmaakdienste. Die skoonmakers het my ontvang en weer afgesien. Die eienaar het ook toe ek skakel om die pas te vra, aangedui dat sy my nie verwag nie, maar dat daar wel vir my plek is. Die gastehuis self: die gastehuis sal nooit kan vra vir 'n ster-gradering nie. Dit is net 'n gewone woonhuis waar vreemde mense kan slaap. Moontlik is die gastehuis vir 'n ander mark waarvan ek ongelukkig nie deel is nie. As ek in 'n gastehuis tuisgaan, verkies ek om dieselfde standaard as my eie huis te kry of dan dalk beter. Maar ek wil nie swakker slaap nie. Jammer maar dit is hoe ek oor hierdie gastehuis voel.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Penelope
El Palmar Guesthouse
Mev Rita Venter, ek is jammer dat jy 'n slegte ervaring gehad het. Groete Penny

Malesela K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2014

Ensure availability of warm water through out the weekend The facility has a hassle free check in and out system.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacky V
1 nag Gesin met tieners
3.8
Feb 2014

Dis 'n baie lekker plek om oor te slaap met goeie diens en lekker ontbyt. Sien die sterre hieronder.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Penelope Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haarhoffstraat 39, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0MDc4ZWZiLTRiZmItNGVjMi04ODdkLTllMjMyZjY1NGQ4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 39 Haarhoff Street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.174907772374 29.390943646431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang