Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

El Rancho Grande

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Yolanda E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Well worth the money. Friendly staff all round.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie J
1 nag
5.0
Mei 2024

Sal verseker weer gaan kuier. Baie lekker gekuier. Rustigheid en vrede in die bos. Warmwater swembad heerlik om in te ontspan. Smaaklik voorbereide etes en vriendelike gasvrye personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Baie lekker plek. Skoon en netjies en genoeg dinge om kinders besig te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie J
1 nag
4.6
Mrt 2024

Rustigheid en geniet die natuur vriendelike ontvangs. Lekker gebly en ook die swembad personeel. Restaurant en bar beskikbaar met heerlike etes.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amelia J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Die chalet was gerieflik, skoon en netjies. Lekker gebly. Skoon en netjies. Kos in die restaurant was lekker.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Ons het net oorgeslaap, maar die gasvryheid was uitstekend. Plekkie was netjies en goed toegerus. Personeel baie behulpsaam. Baie rustig en omgewing en swembaddens was netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolise S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Lieflike plek in die bosveld. Vriendelike personeel en bedagsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amerentia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Was baie goed en vriendelik ontvang. Die restaurant se kos en bediening was baie goed en kelner baie vriendelik, sal verseker daar gaan kamp of oorslaap as ons in daardie omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annari D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Lekker vir self-catering. Ons was net een aand daar, so het nie die kombuis gebruik nie, maar dit was goed ingerig met mikrogolf en stoofplate. Die badkamer is ruim. Goeie en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Natuur, stilte en gasvryheid. Baie lekker gekuier. Als was skoon en netjies. Ons was goed ontvang, en almal was baie behulpsaam gewees. Het die stilte en die natuur vreeslik geniet. Wens ons kon langer bly. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 186 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Small Holdings 98, Roodepoort-straat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5023014467fb2f55bc019e01f5394e8b87e176c798fbbff3c84713170bcbbc6ddfeea6790d57557a7b939be9dbb255cb4bb8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 98 Small Holdings Roodepoort Street 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.88726486124 28.242438134918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang