Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

El Roi Guest Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Carine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Wat 'n awesome plek. Wat 'n pragtige plekkie. Skoon en netjies. Gemaklike bed vir 'n goeie nagrus. Alles is daar, swembad, DStv, WiFi. Kan die plekkie aanbeveel met 'n oop gemoed. Gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Baie dankie, ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Netjies en goed ingerig. Gasvry en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Ons verblyf by El Roi Guest Lodge was wonderlik, met baie vriendelike en effektiewe diens. Ons was baie vriendelik deur Willemien ontvang, sommer dadelik tuis laat voel en heerlik gekuier. Die eenheid was silwerskoon en toegerus met alles wat 'n mens mag nodig hê en meer. Ons kon veilig buite sit in die aand en die rustigheid asook die Restaurant "Fiesta Farm " se heerlike kossies en drankies geniet. Kinders se hoogtepunt was die gratis WiFi , gholf en pooltafel wat hul tot laat aand kon benut. Willemien het selfs vir ons pizzas van die dorp af bestel en laat aflewer op kort kennis op n vakansiedag! Toe ons gereed was om te vertrek, is ons ook hartlik afgesien. Baie dankie dat julle ons so welkom laat voel het. Ons verblyf was regtig 'n baie goeie ondervinding, sal beslis weer by julle tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolandi C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2022

Baie aangename tuiste wat alles bied wat nodig is. 'n Oulike plekkie vir 'n vinnige wegbreek met pragtige tuine, baie vriendelike mensies en gasvryheid uit die boonste rakke. 'n Groot pluspunt was cottage 3 se jacuzzi en die vreeslike oulike driving range om iets te hê om te doen veral so in wintermaande wanneer swem nie 'n opsie vir die kids is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Princess S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2022

So relaxing. It's a cool, nice place with peace of mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adolphina M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2021

Superb! Friendly staff serving with a smile, clean place and great atmosphere!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Euniece V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2021

Heerlik gekuier. El Roi Guest Lodge is 'n baie netjiese plekkie met 'n lieflike swembad. Ongelooflike goeie diens gehad. Johan en Willemien het ons baie tuis laat voel en heerlik saam gekuier. Kinders kon lekker speel. Sal beslis weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mari-lize M
Kort verblyf
4.0
Aug 2021

Rustig en kalm Dit was alles wat ek nodig gehad het. Ek wou net rus en bietjie rondry. Die fontein van die swembad se klank maak jou sommer eksta rustig. Pragtige, vriendelike honde het kom inloer as hulle gedink het ek was nou lank genoeg alleen. Die swembad nooi jou hard om hom te gebruik maar dit was bietjie koel. Gratis WiFi was 'n bonus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Willemien
El Roi Guest Lodge
Dankie Mari-lize vir jou pragtige boodskap, ons is so bly jy het jou tydjie by ons geniet en dat jy goed kon uitrus! Ons hoop om jou gou weer te sien! Dit was 'n plesier om jou hier te hê!

Sonja J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2021

Ons is vriendelik verwelkom en die plek is baie lekker en stil. Alles wat jy nodig het is daar en die restaurante is ongeveer 10 km van die plek af.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Surina R
Kort verblyf Gesin met tieners
2.6
Apr 2021

Nie te sleg gewees nie, beslis teleurgesteld. Badkamer en stort loop uit in kombuis en TV-kamer. Nie gemaklike spasie saam tieners/vriende nie. Een lig skakel al die ligte aan, almal word wakker as jy deur die vertrek beweeg a.g.v. daarvan. Nie spieëltafel in hoofslaapkamer nie. Moet ander kamer gebruik wanneer almal klaar geslaap het. Kombuis was onvolledig met minimale en onvolledige utensils. Geroeste rasper, geroeste eierspaan, oondjie nie voldoende om kos te maak vir 4 grootmense nie. Raserige bure sorg dat niemand kon slaap nie. Baie lekker en mooi swembadarea met restaurant en kroeg. Vriendelike diens.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Willemien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 450
R1 450 R1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 450
R1 450 R1 160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 111, Jatinga-weg, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d2ab850f29db9fc2d6e7e2cc0876106ca897bd04ed4ac2121547ea5d9a1cf0c71309a76a2672017b426b8afc661dfe0dab3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 Holding 111, Jatinga Road White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.341094853708 31.063710263912

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang