Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

El Roi Guest Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Willemien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 55 resensies vir El Roi Guest Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Carine S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine S

Wat 'n awesome plek.

Wat 'n pragtige plekkie. Skoon en netjies. Gemaklike bed vir 'n goeie nagrus. Alles is daar, swembad, DStv, WiFi. Kan die plekkie aanbeveel met 'n oop gemoed. Gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Baie dankie, ons het heerlik gebly.

Michelle B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Netjies en goed ingerig.

Gasvry en vriendelik.

Maryna D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna D

Ons verblyf by El Roi Guest Lodge was wonderlik, met baie vriendelike en effektiewe diens.

Ons was baie vriendelik deur Willemien ontvang, sommer dadelik tuis laat voel en heerlik gekuier. Die eenheid was silwerskoon en toegerus met alles wat 'n mens mag nodig hê en meer. Ons kon veilig buite sit in die aand en die rustigheid asook die Restaurant "Fiesta Farm " se heerlike kossies en drankies geniet. Kinders se hoogtepunt was die gratis WiFi , gholf en pooltafel wat hul tot laat aand kon benut. Willemien het selfs vir ons pizzas van die dorp af bestel en laat aflewer op kort kennis op n vakansiedag! Toe ons gereed was om te vertrek, is ons ook hartlik afgesien. Baie dankie dat julle ons so welkom laat voel het. Ons verblyf was regtig 'n baie goeie ondervinding, sal beslis weer by julle tuis gaan.

Rolandi C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolandi C

Baie aangename tuiste wat alles bied wat nodig is.

'n Oulike plekkie vir 'n vinnige wegbreek met pragtige tuine, baie vriendelike mensies en gasvryheid uit die boonste rakke. 'n Groot pluspunt was cottage 3 se jacuzzi en die vreeslike oulike driving range om iets te hê om te doen veral so in wintermaande wanneer swem nie 'n opsie vir die kids is nie.

Princess S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Princess S

So relaxing.

It's a cool, nice place with peace of mind.

Adolphina M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adolphina M

Superb!

Friendly staff serving with a smile, clean place and great atmosphere!

Euniece V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Euniece V

Heerlik gekuier.

El Roi Guest Lodge is 'n baie netjiese plekkie met 'n lieflike swembad. Ongelooflike goeie diens gehad. Johan en Willemien het ons baie tuis laat voel en heerlik saam gekuier. Kinders kon lekker speel. Sal beslis weer daar tuis gaan.

Mari-lize M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari-lize M

Rustig en kalm

Dit was alles wat ek nodig gehad het. Ek wou net rus en bietjie rondry. Die fontein van die swembad se klank maak jou sommer eksta rustig. Pragtige, vriendelike honde het kom inloer as hulle gedink het ek was nou lank genoeg alleen. Die swembad nooi jou hard om hom te gebruik maar dit was bietjie koel. Gratis WiFi was 'n bonus.

El Roi Guest Lodge se terugvoer

Dankie Mari-lize vir jou pragtige boodskap, ons is so bly jy het jou tydjie by ons geniet en dat jy goed kon uitrus! Ons hoop om jou gou weer te sien! Dit was 'n plesier om jou hier te hê!

El Roi Guest Lodge
Sonja J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja J

We were welcomed in a friendly manner and the place is very nice and quiet.

Everything you need is there and the restaurants are about 10 km from the place.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons is vriendelik verwelkom en die plek is baie lekker en stil.

Alles wat jy nodig het is daar en die restaurante is ongeveer 10 km van die plek af.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Surina R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Surina R

Nie te sleg gewees nie, beslis teleurgesteld.

Badkamer en stort loop uit in kombuis en TV-kamer. Nie gemaklike spasie saam tieners/vriende nie. Een lig skakel al die ligte aan, almal word wakker as jy deur die vertrek beweeg a.g.v. daarvan. Nie spieëltafel in hoofslaapkamer nie. Moet ander kamer gebruik wanneer almal klaar geslaap het. Kombuis was onvolledig met minimale en onvolledige utensils. Geroeste rasper, geroeste eierspaan, oondjie nie voldoende om kos te maak vir 4 grootmense nie. Raserige bure sorg dat niemand kon slaap nie. Baie lekker en mooi swembadarea met restaurant en kroeg. Vriendelike diens.

Elmien W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien W

Lekker rustige plaasatmosfeer waar jy nog die uile kan hoor in die nag. Alles is skoon en netjies en die kuier was lekker. Jammer ons kon nie tyd kry om te swem nie - die swembad het soos ‘n welkome lafenis in die Laeveld-hitte gelyk.

Ons verblyf was aangenaam en eenhede is gemaklik en skoon. Die persoonlike touches was ‘n lekker bederf. Geen probleme met aanwysings en die verwelkoming was hartlik. Ons het tuis gevoel.

Almari V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Almari V

Lekker privaat en gemaklik.

Baie lekker gemaklik en privaat. Vriendelike en behulpsame mense. Sal enige tyd hul aanbeveel. Baie dankie ons het dit baie geniet.

Sakkie H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sakkie H

Iets anders in 'n landelike omgewing.

Ruim verblyf, alles in die kamer is heel en werk 100%. Ons is nie gewoond aan 'n binne-veer-matras nie, wat ons nagrus belemmer het in 'n mate. 'n Goeie Cloud 9-matras sal 'n aanwins wees! Die lodge aanvaar nie Capitec-bankkaarte nie, wat 'n eerste was vir my na vele gastehuise op die Panorama-roete.

Leonard N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard N

Baie lekker en wonderlike gasheer!

Baie lekker gebly! Willemien het wonderlike diens gelewer en seker gemaak ons bly lekker!

Miko L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miko L

Pragtige en gerieflike oornagplekkie.

Die gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en die verblyf het ons verwagtinge oortref!

El Roi Guest Lodge se terugvoer

Dankie vir die pragtige notas en al die sterre. So bly julle het jul tydjie by ons geniet.

El Roi Guest Lodge
Adele V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Vriendelike diens. Gasvry. Lekker ontbyt. Lekker beddens.

Het lekker geslaap. Kinders love die TV met al sy kanale.

Delene B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene B

Aangenaam en vriendelike diens.

Dankie vir gemaklike verblyf.

Annalize V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize V

Gerieflik en rustig.

Ons is vriendelik ontvang en het heerlik gebly in plaas atmosfeer.

Petro M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro M

Stil en rustige omgewing, met baie vriendelike and behulpsame diens.

Die diens was puik, die kamer skoon en netjies, en het al die geriewe gehad wat ons nodig gehad het.

Stefane E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stefane E

Het lekker gebly.

Ontvangs was baie vriendelik.

Suzelle L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzelle L

Gemaklike verblyf en goeie diens.

Willemien het heelwat moeite gedoen om ons te laat welkom voel en wonderlike raad gegee oor n interessante eetplekkie. Ons sal graag weer daar bly!

Marie C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marie C

Uitstekend.

Lekker plek om te oornag, mooi skoon en netjies.

Charles W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charles W

Goed genoeg vir 1 nag.

Eienaar is baie vriendelik. Die kamer is skoon en goed ingerig vir 'n persoon om te oornag vir 'n aand. 'n Stoel en tafel buite die kamer sou "nice" gewees het. Die lapa-area kan gerus op 'n daaglikse basis gevee en afgevee word.

Raynard L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raynard L

Pragtige omgewing. Vriendelike mense. Wonderlike kamer.

El Roi is 'n pragtige plek met vriendelike kliëntediens wat bereid is om orals te help waar hulle kan. Kamers is skool en enige iets wat mens kort is klaar daar. Sal enige tyd weer hier bly.

Willie S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Dit was baie lekker en vriendelik gewees.

Sien sterre.

Ronel A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel A

Netjies en gasvry.

Dit was heel netjies maar te duur vir wat mens kry. Sou graag wou hê dat daar 'n melk in die yskas moes wees en 'n seep in die bad. Air-con in daardie deel van die land sou ook nodig wees. Alles was skoon en netjies maar ek het gedink vir R900 sou dit meer luuks wees. Ons het lekker daar gebly want ons het net daar geslaap en niks anders moes gebruik nie. Dit was veilig. Brosjures oor plekke om te kan besoek of eetplekke sou ook lekker gewees het.

El Roi Guest Lodge se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie. Elke kamer is toegerus met melk en tuisgebakte beskuit. Die Cottage waarin julle geslaap het se houer met tee, melk en beskuit is op die rakkie bo die ketel. Julle het dit dalk net nie gesien nie. Ons het Brosjures en kaarte by die kantoor, en ek gee graag raad oor plekke en restaurante om te besoek, siende dat julle hier was vir 'n troue het ek nie vir julle vertel van nabye restaurante nie. Elke badkamer is toegerus met seep, shampoo en vloeibare handewas seep by die wasbak. Cottage waarin julle was het egter 'n stort en ook 'n bad, die sepie word geplaas langs die bad waar mens dit maklik kan sien.

Baie dankie.

El Roi Guest Lodge
Andre R - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre R

Lieflike plek.

Die gasvrou is uiters vriendelik, en fasiliteit baie goed. Pad na die fasiliteit is bietjie sleg.

El Roi Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jul lieflike resensie. Wou julle net laat weet het dat ons pad in November opgevul en oorgeskraap is, so die slegte pad is iets van die verlede!

El Roi Guest Lodge
Ronnie V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnie V

A most pleasant overnight stay.

Willemien went out of her way to familiarise us with unit and to attend promptly to our several queries regarding our further journey the next day. Much appreciated.

Reony B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reony B

Aangenaam.

Rustige atmosfeer. Eenhede lieflik skoon en netjies. Gasvrou vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gebly!

Madeleine N - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine N

Vriendelike ontvangs, skoon eenheid, goeie ontbyt.

Verblyf slegs vir een aand vir 'n rugby toernooi. Die ontvangs was baie vriendelik, eenheid was skoon en gerieflik. Ontbyt was smaakvol. Stukkie grondpad tot by die lodge ietwat swak. Rigtingaanwysers op die hoofteerpad by afdraai na lodge sal help.

El Roi Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie vir ju aangename resensie. Ons pad is in November opgevul en oorgeskraap so die slegte pad is iets van die verlede! Ons is verheug! Ons het ook rigtingaanwysings by die teerpad aangewend; baie dankie vir die goeie voorstel.

El Roi Guest Lodge
Reinhardt V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt V

Was baie rustig en mooi!

Ons het dit vreeslik geniet. Willemien baie dankie vir jou gasvryheid en julle vriendelikheid. Ons het dit baie geniet!

Vellincia M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vellincia M

Amazing stay at El Roi Guest Lodge.

Really hygienic picturesque set up. Incredible hospitality from Wilhemein. Will definitely go back again the next time I am in White River.

Tertius B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius B

Willemien is n fantastiese gasvrou en baie behulpsaam.

Ek en Triena het ons kuier terdee geniet en Willemien is 'n fantastiese gasvrou.

El Roi Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie Tertius, dit was ons plesier om julle te ontvang! Dankie vir die pragtige review!

El Roi Guest Lodge
Jan V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Onvergeetlik en gasvry.

Baie dankie vir 'n onvergeetlike ervaring by El Roi Geust Lodge, die gasvryheid van Willemien is regtig treffend en die uitsig ook baie mooi. Sal vir seker El Roi aanbeveel ─ dit was 'n voorreg .

Carissa M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carissa M

Kliëntediens was voortreflik asook die netheid en veiligheid.

Was vriendelik ontvang asook deur Eienaar die perseel en kamer verduidelik. Baie veilig. Net ver uit die dorp uit asook grondpad wat mens vir die laaste kilometer ry om by die gaste huis uit te kom maar dit was n fantastiese lodge! Sal beslis in die toekoms weer El Roi as opsie beskou.

Deirdre S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deirdre S

Oppi plaas.

Willemien het ons dadelik kom verwelkom toe ons stop. Sy het ons 'n groter eenheid vir die aand gegee. Die eenheid was goed ingerig, en na lang dag op doe pad het kon ons behoorlik uitrus.

Lenie B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lenie B

Dit was aangenaam.

Die bestuur was vriendelik en baie hulpvaardig. Die kamer was gerieflik en netjies. Ek sou voorstel dat hulle meer aandag gee aan die badkamer se binnekant i.e. plafon en gordyne. Die toegangspad na El Roi Guest Lodge kort ook dringend aandag. Verder was ons verblyf goed en ons sal weer gebruik maak van hulle.

El Roi Guest Lodge se terugvoer

Hi Lenie,

Baie dankie vir die advies. Die badkamer se plafon is nuut oor geverf en lyk nou weer pragtig! Dankie vir julle positiewe rating. Ons sien uit om julle weer te ontvang. Vriendelike Groete Willemien

El Roi Guest Lodge
Cornelius N - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelius N

Baie aangenaam en rustig.

Die TV werk, alles werk. Die gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Die plaasatmosfeer is stimulerend en terapeuties. Sal weer daar tuisgaan.

Ronel B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B

Gesellig en lekker stil.

Lekker ligging en baie om te sien en te doen rondom die lodge. Mooi golfbane in die omgewing.

Heather H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather H

Peaceful and relaxing.

It had everything you needed. It was a most enjoyable long weekend getaway from home. Hosts Willemien and Johan very friendly and hospitable. Location very peaceful and relaxing. Accommodation was very comfortable and had everything you needed. We enjoyed the friendly dogs who visited us every evening! Would definitely stay at El Roi Guest Lodge again if we visit White River in the future.

Danie G - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G

Fantasties!

Absoluut puik. Pynlik skoon en vriendelike mense. Sal oral aanbeveel en beslis weer besoek.

Kobus G - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus G

Lekke!

Waarde vir geld, baie netjies en vriendelik.

Bianca L - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca L

Rustig!

Lekker ontspan. Ons sal enige tyd weer El Roi Guest Lodge besoek.

Denise N - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise N

Very pleasant stay

They went beyond just making us feel welcomed and comfortable. Definitely going back there again.

Marco P - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marco P

Wonderlik.

Dit was baie lekker. Die vriendelikheid loop oor en daar was soveel moeite gedoen. Sal dit enige tyd aanbeveel. Sien julle volgende jaar!

Elaine K - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine K

Baie lekker en netjiese plekkie met 'n plaasatmosfeer.

Baie goeie diens gekry en die gasvrou Willemien is baie verwelkomend en behulpsaam. Plekkies is netjies en skoon. Kinders het die kalfie baie geniet!

Koula V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Koula V

Baie aangenaam en rustig.

Uistekende oorslaapplek. Baie nuut en netjies. Uitstekende gasvryheid en baie lekker ontbyt geniet. Ek sal verseker nie weer op 'n ander plek in Witrivier oorbly nie.

Hein B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hein B

Dit was vir werk.

Die mense het alles gedoen om ons gemaklik te laat voel. Ek het dit baie geniet om hier te bly en sal beslis weer daar bly as ek weer in die omgewing gaan wees.

Zelda E - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda E

Baie skoon en netjies. Sien hulle het nog baie planne om dit net nog beter te maak. Sal graag weer gaan en gaan kyk.

Die eienares was baie vriendelik en behulpsaam. Plek baie mooi en skoon. Sal dit beslis aanbeveel!

Jurjen S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurjen S

Baie aangenaam.

Baie lekker gerus. Verblyf was baie ontspannend.

Tiani V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tiani V

Vriendelikste mense... Willemien is 'n yster en 'n staatmaker.

Ek waardeer dit as mense behulpsaam is. Willemien was vriendelik en behulpsaam en my mense het welkom gevoel. Pragtige plek met pragtige mense.

Le J - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Le J

Waarde vir geld en aangename eienaars!

Heerlike wegbreekplek, weg uit die stadsgewoel, geskik vir enige iemand wat waarde vir geld verblyf soek!

Hester S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hester S

Oornagplek vir dagbesoeke aan die KNP.

Willemien het baie moeite gedoen om ons almal gemaklik te laat bly. Sy moes onder andere 'n ekstra bedjie in een van die twee rondawels indra. Baie dankie, ons het heerlik gebly!

Hubre S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hubre S

Goed ontvang. Netjies en skoon.

Baie goed ingerig vir oornagverblyf.

Evert S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Evert S

Aangenaam en vriendelik!

Sien die sterre.

Vanaf R1 450
R1 450 R1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 450
R1 450 R1 160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 111, Jatinga-weg, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d2ab850f29db9fc2d6e7e2cc0876106ca897bd04ed4ac2121547ea5d9a1cf0c71309a76a2672017b426b8afc661dfe0dab3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 Holding 111, Jatinga Road White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.341094853708 31.063710263912

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang