Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

El-Ruze

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Tracey P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Delightful sleep over. What a wonderful quiet retreat in the bush. Beds were so comfy and the entire property was neat and tidy. Kudos to the host and the team.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glen W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Will stay again next year. Perfect and quiet surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Mooi verblyf en Eldurie en span was vriendelik. Hoogs aanbeveel. Mooi verblyf, vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Baie maklik en presies wat ons geboek het en verwag het. Heerlik. Baie maklik daar uitgekom en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Mooi en rustige omgewing. Gasvryheid was aangenaam, maar (r940) per nag was die kamer se netheid nie na wense nie. 'n Vrou se hand is nodig! Die tuin is pragtig en die rustigheid daarvan het opgemaak vir die kamer se "letdown".

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Johlene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Stil, ontspanne omgewing alhoewel diens nie baie goed was nie. Ons het El-Ruze bespreek omdat ons gesien het hulle het ligversorging in elke kamer. Ongelukkig het ons lugversorger glad nie gewerk nie en het niks koud gemaak nie, die gas was klaar. Ons het die eie aar gaan bra of ons kamers kon skuif omdat die kamer wat ons volgens die fotos bespreek het, glad nie die kamer is wat ons gekry het nie. Hy het ons nie laat skuif nie maar het 'n tydelike lugversorger verskaf wat ook nie gewerk het nie. Die kamer was gelukkig redelik skoon en het alles gehad wat ons benodig het.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cara C
1 nag
2.0
Jun 2024

Friendly owners but an unsatisfactory stay. On arrival, the people were very friendly. Unfortunately, I was disappointed in a few things. I did not receive the room I paid for, there was cat hair all over the pillows, and I'm allergic to cats. The gate motor was broken, so I did not feel safe getting in and out of my car to open the gate manually late at night. In prior communications, they stated that breakfast was included, which I did not receive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Nikita K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lovely. Lovely, friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Soveel meer as wat ons verwag het, 'n baie positiewe ervaring. Die verblyf is pragtig en dit het alles wat ons nodig gehad het. Rudi is so vriendelik en hulpvaardig en altyd beskikbaar om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Alles wat mens nodig het. Rustig en vreedsaam. Kamers netjies met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameelfontein Plot 200, Roodeplaat, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc4420803ec8325ba131116e5fe4f886776b55dc5351c657e5220b54633c7443ce9b18898a2a043147786cb8e64fdb7c10f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 Plot 200 Kameelfontein Roodeplaat 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.612854 28.404043

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang