Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

El-Ruze

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 37 resensies vir El-Ruze
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Tracey P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey P

Delightful sleep over.

What a wonderful quiet retreat in the bush. Beds were so comfy and the entire property was neat and tidy. Kudos to the host and the team.

Glen W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen W

Will stay again next year.

Perfect and quiet surroundings.

Juan D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan D

Mooi verblyf en Eldurie en span was vriendelik. Hoogs aanbeveel.

Mooi verblyf, vriendelike mense.

Gustav G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav G

Baie maklik en presies wat ons geboek het en verwag het.

Heerlik. Baie maklik daar uitgekom en lekker gebly.

Ronel R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel R

Mooi en rustige omgewing.

Gasvryheid was aangenaam, maar (r940) per nag was die kamer se netheid nie na wense nie. 'n Vrou se hand is nodig! Die tuin is pragtig en die rustigheid daarvan het opgemaak vir die kamer se "letdown".

Johlene V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johlene V

Stil, ontspanne omgewing alhoewel diens nie baie goed was nie.

Ons het El-Ruze bespreek omdat ons gesien het hulle het ligversorging in elke kamer. Ongelukkig het ons lugversorger glad nie gewerk nie en het niks koud gemaak nie, die gas was klaar. Ons het die eie aar gaan bra of ons kamers kon skuif omdat die kamer wat ons volgens die fotos bespreek het, glad nie die kamer is wat ons gekry het nie. Hy het ons nie laat skuif nie maar het 'n tydelike lugversorger verskaf wat ook nie gewerk het nie. Die kamer was gelukkig redelik skoon en het alles gehad wat ons benodig het.

Cara C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Cara C

Friendly owners but an unsatisfactory stay.

On arrival, the people were very friendly. Unfortunately, I was disappointed in a few things. I did not receive the room I paid for, there was cat hair all over the pillows, and I'm allergic to cats. The gate motor was broken, so I did not feel safe getting in and out of my car to open the gate manually late at night. In prior communications, they stated that breakfast was included, which I did not receive.

Nikita K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita K

Lovely.

Lovely, friendly staff.

Liesl W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl W

Soveel meer as wat ons verwag het, 'n baie positiewe ervaring.

Die verblyf is pragtig en dit het alles wat ons nodig gehad het. Rudi is so vriendelik en hulpvaardig en altyd beskikbaar om te help.

Lizelle C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C

Alles wat mens nodig het. Rustig en vreedsaam.

Kamers netjies met alles wat jy nodig het.

Wynand V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand V

Skoon, netjiese verblyf.

Bosveldse gasvryheid.

Anton D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D

Baie rustige atmosfeer en mooi ligging.

Ons was 'n groep van 4 en het die verblyf terdeë geniet.

Carin D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin D

Veilig, smaakvolle dekor en in 'n pragtige tuin.

'n Gawe oorslaapplek vir 2 nagte vir 'n naweektroue. Lieflike, goeie gehaltebeddegoed, 'n vriendelike ontvangs deur die gasheer en 'n gevoel van veiligheid. 'n Wenresep!

Morne P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P

Skoon, netjiese plek.

Die plek was baie netjies gewees. Rudi se diens was baie goed.

Melandri D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melandri D

Baie lekker en gemaklik met 'n vriendelike ontvang.

Ons het baie lekker gebly. Die verblyf het alles en meer gehad wat ons moontlik kon benodig. Die aircon het baie gehelp, veral omdat ek moes reg maak vir 'n troue .

Johan M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Skoon en netjies.

Ons het 'n nabygeleë troue bygewoon en net een aand by El-Ruze oorgeslaap. Ons is vriendelik ontvang en die kamer was skoon en netjies met goeie gehalte kussings en beddegoed. Die tuine is netjies. Rudi het vir ons 'n hekafstandbeheer gegee om weer in te kom na die troue. El-Ruze is 'n ideale plek om te oornag en ek sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Lourens P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens P

Baie profesioneel, behulpsaam en gasvry.

Eienaar baie behulpsaam. Netjiese tuin. Ontvangs puik. Jy voel welkom en tuis.

Aubrey V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey V

Het baie lekker gebly daar.

Aircon was die beste.

Annelda V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelda V

Oulike verblyf, goed toegerus.

Baie aangenaam, sal weer daarvan gebruik maak.

Sibongile S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sibongile S

Peaceful.

Quiet, lovely place. Friendly staff.

Kay S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kay S

The stay was ok.

The rooms are too close, there's no privacy, you always hear your neighbours talking, can't enjoy your sleep till late. On booking it was said that they serve breakfast, even on people's reviews, but was amazed when told there was no breakfast.

Janine W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine W

Very comfortable.

Lovely surroundings and rooms. Rudi and his daughter were most helpful and friendly. If we ever had reason to be in the area again, I would definitely book there.

Vernon F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon F

Netjiese verblyf.

Rudi is 'n vriendelike gasheer en laat jou welkom voel.

Elize O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize O

Rustige plaasatmosfeer.

Ek sal definitief hierdie gastehuis aanbeveel. Rudi is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers is baie skoon, netjies en goed ingerig. Daar is 'n stoep waar ons lekker kon sit en kuier en die mooi tuin geniet. 'n Rustige plaasatmosfeer.

Eunice E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice E

Very friendly, clean and neat.

Breakfast was amazing and Rudi, the host, is very friendly and accommodating. Would highly recommend El-Ruze to anyone.

Alet S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet S

Pragtige plek. Privaat en gesellig.

Sien sterre.

Nicolette J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette J

It was a very pleasant experience, the breakfast was devine and the host is very friendly.

See stars.

El-Ruze se terugvoer

Hi Nicolette
Dankie vir die kommentaar, ons waardeer dit baie.
Rudi

El-Ruze
San-mari I - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
San-mari I

Friendly and kind service, everything we needed, lovely breakfast too!

Tranquil and peaceful environment with a lovely outlook and some cattle! Lovely pool and space to sit outside with complimentary breakfast over the weekend, everything seems newly refurbished and very neat and cosy! Will definitely go there again if we need a breakaway! Shops and everything was close by too and was easy to find via maps. Situated on a farm, so always weary of surroundings, but was still a great time away!

Magdel V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magdel V

Pragtige plaas-atmosfeer, skoon en netjiese oorslaap-fasiliteite met lugversorging en TV.

Vir 'n oorslaap in die plaas-atmosfeer kon ons nie vir 'n beter situasie gevra het nie.

Margaret F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Margaret F

Can't comment as we only slept there, but conveniently situated in relation to Roodeplaat Dam.

Unit clean and neat. Host, Rudi, attentive and helpful. Surroundings pleasant, would certainly use the establishment again.

Marna T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna T

Baie lekker en vriendelike diens. Heerlike ontbyt.

Sal definitief aanbeveel. Lekker gemaklik bed en netjiese kombuis.

Lerice H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerice H

Warm en gesellige atmosfeer.

Ons het vreeslik lekker gekuier by El Ruze, is vriendelik ontvang. Die plekkie het ‘n warm en gesellige atmosfeer, baie netjies en tog luuks. Ons is bederf met ‘n heerlike ligte ontbyt alhoewel dit nie eens deel gevorm het van ons pakket nie. Baie Dankie Rudie. Ons sien julle gou weer en beveel julle graag aan.

Ntsebeng M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntsebeng M

Pleasant stay. Enjoyed the privacy.

A beautiful place surrounded by bushes, tranquillity at it's best.

Coenraad S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad S

Uitstekende diens en baie netjiese geriewe met 'n rustige atmosfeer.

Dit is beslis die moeite werd om El-Ruze te besoek vir 'n naweekwegbreek uit die stad of 'n plek om oor te slaap vir 'n troue of geleentheid in die omgewing.

El-Ruze se terugvoer

Dankie Coenraad,
Ons is baie bly dat jul het jul tyd by ons geniet hoop om julle weer te sien.
Rudi

El-Ruze
Ruan P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan P

Love the location with down to earth welcoming host.

The guesthouse is located in bosveld away from too busy cities, perfect to get away from all the noise and just relax!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Mal oor die ligging en plat op die aarde gasheer.

Die gastehuis is in bosveld weg van te besige stede, perfek om weg te kom van al die geraas en net ontspan!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Louis J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis J

Was lekker rustig en plek skoon.

Kamers was skoon en netjies. Plek is stil en rustig sal die plek aanbeveel by my vriende. Definitief.

Riaan V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V

Netjies. Gasheer baie vriendelik.

Baie skoon en netjies. Gasheer het seker gemaak on is goed ontvang en het selfs eetgoedjies vir ontbyt gereël. Die moeite werd!

Vanaf
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameelfontein Plot 200, Roodeplaat, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc4420803ec8325ba131116e5fe4f886776b55dc5351c657e5220b54633c7443ce9b18898a2a043147786cb8e64fdb7c10f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 Plot 200 Kameelfontein Roodeplaat 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.612854 28.404043

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang