Maroela Gardens Guesthouse
Beskrywing
Die kamer het ’n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met ’n stort en toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, TV met sekere DStv-kanale, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is 'n slaapbank vir kinders wat in dieselfde kamer as hul ouers wil slaap.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Aandetes - Tradisionele, tuisgemaakte kos kan bedien word indien vooraf gereël @ R195 per persoon.
Middagetepak @ R75 per persoon en jy sal 'n opsie hê om dit in 'n koelsak te laat verpak @ R35 ekstra. Die koelsak sal ideaal wees vir ons warm temperatuur.
Kontantkroeg beskikbaar.
Kinders tussen 0 en 7 jaar betaal R150.00.
Kinders tussen 8 en 13 jaar betaal R250.00.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het ’n 2 driekartbeddens en en suite-badkamer met ’n stort oorkant die kamer. Ander geriewe sluit lugversorging, TV met sekere DStv-kanale, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Aandetes - Tradisionele, tuisgemaakte kos kan bedien word indien vooraf gereël @ R195 per persoon.
Middagetepak @ R75 per persoon en jy sal 'n opsie hê om dit in 'n koelsak te laat verpak @ R35 ekstra. Die koelsak sal ideaal wees vir ons warm temperatuur.
Kontantkroeg beskikbaar.
Kinders tussen 0 en 7 jaar betaal R150.00.
Kinders tussen 8 en 13 jaar betaal R250.00.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met ’n stort. Ander geriewe sluit lugversorging, TV met sekere DStv-kanale, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n mikrogolf in. Die kamer het geen stoof nie, slegs basiese geriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Aandetes - Tradisionele, tuisgemaakte kos kan bedien word indien vooraf gereël @ R195 per persoon.
Middagetepak @ R75 per persoon en jy sal 'n opsie hê om dit in 'n koelsak te laat verpak @ R35 ekstra. Die koelsak sal ideaal wees vir ons warm temperatuur.
Kontantkroeg beskikbaar.
Kinders tussen 0 en 7 jaar betaal R150.00.
Kinders tussen 8 en 13 jaar betaal R250.00.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 2 driekwartbeddens en en suite-badkamer met ’n stort. Ander geriewe sluit lugversorging, TV met sekere DStv-kanale, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kamer het 'n lessenaar met 'n stoel vir gaste wat wil werk gedurende hul verblyf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Aandetes - Tradisionele, tuisgemaakte kos kan bedien word indien vooraf gereël @ R195 per persoon.
Middagetepak @ R75 per persoon en jy sal 'n opsie hê om dit in 'n koelsak te laat verpak @ R35 ekstra. Die koelsak sal ideaal wees vir ons warm temperatuur.
Kontantkroeg beskikbaar.
Kinders tussen 0 en 7 jaar betaal R150.00.
Kinders tussen 8 en 13 jaar betaal R250.00.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim kamer het 2 driewartbeddens en en suite-badkamer met ’n stort en toilet. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, sekere DStv-kanale, 'n yskassie en teeskinkbord in. Daar is 'n haardroër in die kamers, asook 'n lessernaar en stoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Aandetes - Tradisionele, tuisgemaakte kos kan bedien word indien vooraf gereël @ R195 per persoon.
Middagetepak @ R75 per persoon en jy sal 'n opsie hê om dit in 'n koelsak te laat verpak @ R35 ekstra. Die koelsak sal ideaal wees vir ons warm temperatuur.
Kontantkroeg beskikbaar.
Kinders tussen 0 en 7 jaar betaal R150.00.
Kinders tussen 8 en 13 jaar betaal R250.00.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dahlia-straat 12, Thabazimbi, 0387, Limpopo