Maroela Gardens Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dahlia-straat 12, Thabazimbi, 0387, Limpopo
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Maroela Gardens Gastehuis is in die pragtige dorpie Thabazimbi, net 195,6 km se ry vanaf Pretoria, naby die Waterberge en Marakele Nasionale Park geleë. Dit is die perfekte wegbreek vir sakelui en 'n wegbreekweek of naweek.
Die gastehuis bied verblyf oor 6 aparte kamers en het 'n pragtige plonspoel naby die lapa-area waar gaste verseker kan ontspan. Gaste kan ontspan na 'n besige dag in die pragtige tuin. Die etes is tuisgemaak met baie liefde, en persoonlike diens en spesiale aandag aan detail sal verseker dat gaste 'n ontspannende en gemaklike verblyf geniet.
Marakele Nasionale Park is net 34,9 km se ry. Marakele Nasionale Park huisves Afrika se Groot 5 wildspesies. Hier kan besoekers baie natuurroetes geniet, van steil en veeleisend tot rustig en ontspanne. Daar is talle besigtigings in die omgewing van wild tot onberispelike uitsigte. Ons maak ook voorsiening vir langer verblyf. Thabazimbi is ook binne bereik van die Madupi Power Project in Lepalale, Ellisras.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Estie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Dahlia-straat 12, Thabazimbi, 0387, Limpopo
- Gaste dink Maroela Gardens Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Thabazimbi Waterberg Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dahlia-straat 12, Thabazimbi, 0387, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang