Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Destiny Inn

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 99 resensies vir Destiny Inn
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Esme G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme G

Lekker gerieflike plekkie om te bly vir 'n perde naweek by Winnfield Stables.

Ons het baie lekker geslaap. Dankie vir jou gasvryheid.

Nadene W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadene W

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Terrence S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terrence S

Goeie diens, kamer was skoon en gerieflik.

Sien sterre.

Jp F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jp F

Perfek vir deur reisigers of vir besigheid.

Die verblyf was gerieflik en stil, en fasiliteite was voldoende.

Dennis V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dennis V

Ok.

Hulle moet asb. kyk na die stort, daar kom skaars water uit! Die water is ook nie baie warm nie.

Martin A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin A

Dit was baie lekker.

Ek hou baie van die tuinuitleg.

Elmar V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elmar V

Plek was netjies en skoon, maar toe load shedding begin is daar geen lig nie. Nie eers rechargeable ligte nie. Bietjie meer verwag vir die prys vir 'n aand se slaap.

Plek was netjies en skoon en redelik veilig. Lekker geleë buite die dorp. Kan hulself 'n guns doen en voorbereiding tref met tye van load shedding en dalk een lig per unit wanneer load shedding gebeur.

Jeanette G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette G

Bekostigbaar en goeie waarde vir geld.

Goeie vriendelike diens. Bekostigbaar, waarde vir geld. Netjies en skoon.

Johannes Gerhardus V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Gerhardus V

Dit is mooi skoon en almal is baie vriendelik. As jy hou van buitelewe en vars lug is dit 'n lekker plek om te bly.

Ons verteenwoordigers werk gewoonlik met rekenaars in die aande as ons by 'n gastehuis bly so dit sal lekker wees as daar net 'n tafel is om by te sit en werk. Dit sal ook baie help as daar 'n stortdeur is want die hele badkamer vloer is nat as jy klaar gestort het.

Destiny Inn se terugvoer

Baie dankie Johan, vir jou terugvoering. Ons sal kyk na 'n manier om 'n tafel in die kamer te sit om dit meer gemaklik te maak.

Ons waardeer jou terugvoering.

Groete, Marinda.

Destiny Inn
Palesa K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Palesa K

Polokwane.

I have enjoyed my weekend.

Gerrit-jan B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit-jan B

Was daar vir 'n sport-geleendheid.

Ons het 2 aande hier oornag en sal vir seker in die toekoms weer van hulle gebruik maak.

Diedre C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Diedre C

Lekker gebly.

Verblyf was goed, maar sukkel met water a.g.v. solar krag. Het vrek baie gereën en laaste oggend het ons gesukkel om altwee te bad.

Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Richard W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Richard W

Plek okei. Bel eienaar, maar word verwys na oordbestuurder. Vriendelik. Vra oor kwitansies, sê sal opneem met eienaar.

Eienaar weier om kwitansies te gee om geld terug te eis. Sê ons moet van reisagent die bewyse kry. Gaan nou geld verloor. Al was plekkie skoon en als, om geld te verloor maak mens moedeloos.

Andries V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andries V

Basies sonder om afgeskeep te wees.

Destiny bied net slaapplek. Daar is nie eetplekke in die omgewing nie en ons moes terugry Polokwane toe om iets te ete te kry vir die aand. Ons het die volgende oggend ontbyt by Haenertsburg geëet.

Henk J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Henk J

So-so.

Het meer verwag as wat daar is.

Charel D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Charel D

Swak.

Sondag daar aangekom, niemand by hoofhek om ons in te laat nie. Uiteindelik is ons ingeboek. Ons is skaars kamer toe toe loadshedding plaasvind. Daar was geen vorm van lig of waarskuwing van loadshedding nie. Hulle het 'n generator, maar dit word nie ge-start nie. Die volgende aand was daar weer loadshedding, maar al loop die generator het die TV nie werk nie. Ons rapporteer dit en word gesê die generator gaan 8 uur af, so is dit die moeite werd dat hulle kom kyk, toe sê ons hulle kan dit maar los. Die volgende aand bied hulle 'n aand gratis in die een kamer aan vir die ongerief. Ons kom laat in en net die sekuriteit is daar. Ek sê die bestuurder het gereël ons betaal net vir een kamer. Hy weet egter van niks nie en die persoon op bystand is deur die slaap en mompel net iets van sekuriteitswag. Hy soek egter kontant, want hy het nie 'n kaartmasjien nie en ek moet vir beide kamers betaal. EFT toe en wys dit vir hom. Nou ja, kamer gekry maar alles was weer donker. Daar is soveel ligte op die mark dat hulle beslis daarin kan belê. Ons bly in SA so loadshedding is hier om te bly. Sit solar ligte in die kamer, dit werk.

Lekita S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lekita S

Dit was aangenaam, behalwe vir al die probleme.

Destiny Inn sal 'n awesome plek wees om te bly, dit was skoon en veilig, maar ongelukkig was daar geen waterdruk nie. Ek en my kollegas moes in 'n dun straaltjie water stort. Daar was ook geen skerp messe om mee te eet nie.

Luke L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke L

Heel rustige plek.

Dit was lekker om in die oggend al die geluide van die voëltjies te hoor wat mens soms nie in die stad sal hoor nie, baie stil met geen raserige trokke en karre nie. Vars lug, lekker slaapplek met gemaklike bed. Veilig en goeie sekuriteit.

Jeanette G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette G

Stil omgewing. Aangename mense.

Netjies snoesige kamers. Lekker comfy beddens. Ideaal vir oornag.

Jeanette G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette G

Snoesige, warm kamers.

Stil en rustige plekkie. Snoesige kamers. Baie netjies en skoon. Dalk 'n stortgordyn/deur en 'n bedlampie sal dit baie mooi afrond.

Adel V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel V

Die omgewing is pragtig en die eienaars baie vriendelik.

Die kamers is baie gerieflik en het alles in wat mens nodig het vir 'n gerieflike kuier. Die kamer geskik vir 'n gestremde persoon moet duidelik op die webwerf gespesifiseer word om verrassings in ekstra kostes te vermy en seker te maak die kamer is beskikbaar. Die eienaars het ons gratis opgegradeer om my pa te akkommodeer, wat met 'n "walker" loop.

Annelize E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize E

Baie gasvry en skoon, sal enige tyd wees teruggaan.

Ons het daar oor gebly vir werk en ons sal geen ander plek gaan as ons weer in Polokwane is nie.

Marius F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius F

Gerieflik en veilig.

Naby sake-gebied en lekker plek om te bly.

Hendrik L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik L

Baie vriendelik, lekker pizza.

Baie lekker gebly. Sal definitief weer. Pizza bestel vir sandete - dit was baie lekker gewees. Hulle sien my definitief weer.

Nicolene V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V

Is baie vriendelik ontvang, netjies en skoon.

Kon die gastehuis net buite Polokwane maklik vind, baie rustige atmosfeer, vriendelik ontvang en het baie veilig gevoel.

Christelle E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle E

Pragtige tuine, skoon en netjies.

Die eienaars het ons baie vriendelik ontvang, al kon ons eers na die amptelike inkloktyd inkom. Die tuine en swembad is goed versrog en 'n lushof om daar te kuier. Sal die plek vir enigiemand aanbeveel.

Jeanette G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette G

Bekostigbaar, veilig en rustige oornagplekkie.

Rustige plekkie vir 'n gesin van 4. Houthuisies is gerieflik met genoeg spasie. Sagte skoon beddens. Het heerlike en snoesig geslaap. Baie dankie vir goeie diens.

Shani Z - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shani Z

Netjiese oornagblyplek. Baie vriendelike diens.

Die diens was uitstekend, ons kon reël om vroeër in te boek om 'n troue te kon bywoon. Die kamers is baie netjies en skoon.

Chris B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B

Pragtige plek, rustige atmosfeer..

Deur baie vriendelike personeel ontvang. Die kamer was skoon en netjies. Sal enige tyd weer oorslaap by Destiny Inn.

Jacques S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques S

Value for money , enjoyed having a braai at the small lapa built between the rooms.

The host was friendly and knowledgeable about the area and shops, where to buy some meat and some additional food stuffs. Will definitely stay here again, after been traveling for a few days, I did not feel like visiting a restaurant and they had the ideal little braai area, with a table and chairs and sufficient lights, even a microwave to warm up some side dishes.

Destiny Inn se terugvoer

Good day, Jacques, you are most welcome. Looking forward to welcoming you again. :)

Destiny Inn
Hielke H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hielke H

Goed vir sakereisigers

Netjies, gerieflik en bekostigbaar.

Mpho M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mpho M

Warm and family feel/touch.

My team and I enjoyed our stay, we will be returning again soon.

Danny F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danny F

Netjiese en oulike verblyf.

Sien sterre.

Eddie O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie O

Kantoor onbeman en net koue water.

Kantoor was onbeman en geen warmwater. Hulle gebruik sonpanele en water in my eenheid was koud. Dame het sleutel van 'n ander kamer met warm water aangebied. Kamer baie klein, net 1 m rondom die bed.

Jan V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jan V

Sal beter wees as alles werk soos dit moet.

Geen warm water gehad nie, daar was geen loadshedding nie so dit kon nie die rede wees bie. Die TV het ook nie gewerk nie.

Gerda N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Gerda N

Nie happy nie.

Plek is skoon, maar geen borde en messe en vurke vir gaste nie. Alhoewel daarvoor gevra is, het gesê sal bring, wag nou nog daarvoor. Handdoeke in badkamer te klein. Wou bietjie stort en skoonmaak na 'n lang dag se werk, geen warm water, moes koue water trotseer. Geen waarde vir geld nie. Pateties. Sal nooit teruggaan nie. Advertensie misleidend. Spyt dat ons daar ingeboek het.

Pieter D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Als wat ons nodig gehad het vir die sakereis, geriewe 100% voldoen aan ons behoeftes.

Bekostigbaar en aan al ons behoeftes voldoen, sal weer van die dienste gebruik maak sonder twyfel.

Hennie K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie K

Aangenaam.

Vriendelik en professioneel ontvang. Eenheid baie netjies.

Alex S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alex S

Goeie diens met vriendelike mense.

Dit is 'n baie lekker plekkie om te bly, veral vir 'n aand om te oornag, een van die min plekke wat ek sal aanbeveel.

Destiny Inn se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer en sal werk aan die aanwysings. Groete, Marinda.

Destiny Inn
Liana G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana G

Heerlik.

Heerlike naweek by Destiny Inn gehad. Sal dit beslis aanbeveel. Dankie vir al jou moeite, Marinda.

Deon W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon W

Lekker gebly.

Skoon en netjies, sal weer daar tuisgaan.

Japie N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Japie N

Baie vriendelike diens en heerlik stil en ontspanne atmosfeer.

Die aankoms was vriendelik en professioneel. Kamer was perfek. Ontbyt was heerlik. Geselskap was aangenaam. Sal definitief weer hier bly indien ek weer in Polokwane moet oorslaap.

Rae L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rae L

Gorgeous, comfortable and neat, friendly service.

The gardens are absolutely stunning, the area is quiet and the rooms are neat and comfortable. Management is also very friendly and helpful, and we absolutely adored the little doggie that greeted us with a happy wag of his tail.

Destiny Inn se terugvoer

Thank you so much for such a lovely comment. We strive to give our guests the best experience like a home away from home. We are pleased to hear you enjoyed your stay and remember you are always welcome. Regards, Marinda.

Destiny Inn
Chris B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Lekker gerieflik.

Vriendelike eienaars en staff, mooi skoon verblyf.

Natasha S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

What a lovely stay, if only we had more time to spend here.

Perfect stay! Rooms are neat and perfect, just what I needed. Rooms are spacious and have everything you need.

Pieter L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Stil, netjies, veilig, landelik, vriendelike ontvangs.

Aangename ervaring. Lekker gebly.

Tsebo S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tsebo S

Marina was such a lovely person and good in hospitality.

The disadvantage is there is no electric fence and the side we were staying was very dry and the other side was more green but however we had a good time.

Michelle V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle V

Friendly.

This is an ideal place to stay for overnight, water pressure in showers not so good.

Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Riette K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette K

Huislik.

Ons het baie lekker gekuier. Huislike atmosfeer. Die tannie en oom is baie vriendelik. Het ook 'n baie lekker ontbyt gehad die volgende oggend.

Christiaan W - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan W

Ek sal weer Destiny Inn gebruik.

Destiny Inn is buite die stad en maklik toeganklik vanaf die N1. Die mense was baie behulpsaam en ek sal definitief weer hier bly as ek in Polokwane oorslaap.

Paulina K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulina K

We received a warm welcome.

Destiny Inn is very clean and the environment itself is wonderful. On my next visit to Polokwane I'll consider it my first option. We couldn't stop taking pictures because of the beautiful place there.

Tumelo A - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tumelo A

Enjoyed my stay.

Happy to have stayed at Destiny Inn.

Fanie I - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie I

Netjies en skoon.

Het voldoen aan ons verwagtinge vir 'n oorslaap.

Destiny Inn se terugvoer

Dankie Fanie vir die moeite om aanbeveling te skryf. Ons waardeer opreg. Netheid en hygiene is van ons belangrike waardes wat ons vir elke gas will bedien.
Vriendelike groete.
Bestuur en Staff. Destiny Inn

Destiny Inn
Megan G - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Megan G

Vriendelike diens en waarde vir geld!

Sal gerus weer daar oornag.

Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Leon L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Leon L

Rustige omgewing in die aand.

Rustige omgewing in die aand. Baie vriendelike ontvangs. Was bevoorreg om selfs vroeër aan te meld.

Khothatso Raymond N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khothatso Raymond N

Fantastic setting.

This place is a great getaway from the busy city life. Located in a quiet area with a lovely atmosphere.

Cecilia M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia M

Just give Miranda a Bells, she deserves it!

I wouldn't go anywhere else with a partner or friends. That place is wow! Loved every minute of it.

Destiny Inn se terugvoer

Cecilia, Thanks for your review on your stay at Destiny Inn. We appreciate your business and it is a pleasure to host you! You are so welcome always!! Destiny Inn Management

Destiny Inn
Neo K - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neo K

Excellent getaway.

Great reception, exactly as the pictures show and we had a lovely time.

Amerie O - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amerie O

Absoluut 'n huis weg van jou huis

Baie goeie diens en ontvangs. Kan verseker Destiny Inn aanbeveel vir lekker ontspanning.

Mientjie S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mientjie S

Kamers baie skoon en netjies.

Kamers baie skoon en netjies. Alles wat jy nodig het in die kamer en op perseel. Rustige atmosfeer.

Philip M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip M

Baie welkom gevoel!

Destiny Inn is 'n lekker, rustige plek om oor te bly, vir enkelpersone sowel as groepe. Hulle gaan uit hulle pad uit om jou welkom te laat voel. Die etes is ook baie lekker en dit word met liefde voorberei.

Destiny Inn se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Philip. Dit was 'n plesier om julle te kon huisves. Julle is altyd welkom by Destiny Inn!

Destiny Inn
Marika G - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marika G

Baie oulike plek!

Lieflike plekkie met 2 slaapkamers. Huisie was baie skoon en netjies. Goed ingerig vir oornag. Enkelbeddens se matrasse was net hard, maar die dubbelbed het 'n heerlike matras.

Christelle V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Winner!

Very pleasant, beautiful big room and bathroom, very neat and offer great value for money. Amazing indigenous gardens.

Nickie N - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nickie N

Waarde vir geld verblyf.

Dankie vir goeie, bekostigbare verblyf.

Hennie V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V

Verblyf was goed. Baie basies.

Sien die sterre.

Victor F - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Victor F

Het nie gekry wat op die internet adverteer is nie.

Ek maak my verblyf-besluit op die internet foto's. Dit is baie jammer as jy daar aankom en die verblyf lyk anders.

Beatrice J - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice J

Rustig, gasvry.

Alhoewel dit net vir oornag was, was dit uit en uit die moeite werd - sal weer daar afsaal.

Clara N - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clara N

Verblyf was netjies en die diens was uitstekend!

Ons het ongelooflik lekker gebly!

Darius J - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darius J

Bekostigbaar, netjies en baie gasvry!

Destiny Inn sal definitief weer deur my gebruik word. Dis baie goeie waarde vir geld en naby als wat ek nodig het.

Christien G - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christien G

Destiny Inn is 'n pragtige plek en baie skoon. Ons het heerlik gekuier. Destiny Inn is pragtig.

Sien die sterre hieronder.

Elaine B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine B

Lekker rustig met vriendelike personeel.

Dit was baie rustig. Die personeel is baie vriendelik en die kamers is baie "nice"!

Trevor B - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor B

Place was really great value for money, staff were really awesome.

The staff at Destiny Inn went out of their way to make us feel at home. We enjoyed our stay. We arrived late at night and they were gracious enough to allow us to check out a bit later than 10 so kudos to them. I would definitely go back there anytime I am in Polokwane. Thanks guys, much appreciated.

George M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
George M

Quiet and cool

Surroundings are good, friendly staff at reception, felt at home.

Martie V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V

Vriendelike verwelkoming - voel tuis - kamer netjies en voldoende.

Skep rustigheid en voel dadelik tuis. Netjiese geriewe en kamer baie netjies.

Christo L - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo L

Baie lekker!

Beter waarde vir geld sal jy nie sommer kry nie.

Madeleen E - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleen E

Dit was skoon en netjies, beslis 'n wonderlike plek om by oor te bly.

Ons het dit almal geniet en het baie lekker gebly. Marinda en haar span het baie mooi na ons omgesien en het gehelp waar dit nodig was. Destiny Inn is beslis die plek om te bly wanneer jy na Polokwane reis. Baie dankie vir julle gasvryheid en hulp.

Verlene O - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Verlene O

Very neat, clean, friendly and helpful service. Owners assisted us in whatever we requested.

Baie lekker, skoon, netjies en vriendelik.

Karl G - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karl G

Baie vriendelike ontvangs, die tuin is pragtig en daar heers 'n rustige atmosfeer.

Die eenheid was pragtig skoon en netjie,s en dis regtig waarde vir geld. Ek sal dit beslis aanbeveel vir vriende. Al verbetering wat gedoen kan word is die kombuiskaste. Weet nie of al die eenhede se kombuiskaste van staal is nie, maar hulle skuif moeilik en dan raas dit nogal. Ons het net ontbyt gemaak, maar as mens sou wou kook, is die kombuistoerusting bietjie skraps. Maar ons het heerlik gebly en sal beslis weer daar wil bly waneer ons DV later die jaar Polokwane weer gaan besoek. Sal nie op 'n ander plek wil bly nie.

Yolindie V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolindie V

Relaxing and quiet. Very clean and value-for-money!

Sien die sterre hieronder.

Lucy V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lucy V

Dit was perfek om vir 'n nag oor te slaap op pad na ons volgende bestemming.

Dit het voldoen aan ons behoeftes om te oornag vir een aand - kan dit aanbeveel.

Giacomo B - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giacomo B

Dit was baie lekker gewees.

Dis 'n baie goeie plek om van die besige stadslewe af weg te breek. Vriendelike mense!

Teresa S - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa S

Baie rustig, netjies en vriendelike omgewing. Ruim eenheid waarin ons gebly het.

Ons het dit baie geniet in die rustige omgewing met vriendelike mense. Ons het 'n ruim eenheid gehad met genoeg spasie vir almal. Alles was baie netjies gewees.

Santie P - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie P

Verskriklik lekke gebly

Ons het baie lekke in ons Overnight Budget Room gebly-niks meer nodig Rina+Hennie baie vriendelik en behulpsaam.

Jaap V - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaap V

What a joy

We really enjoyed our stay at Destiny Inn El Shaddai.

Sumei V - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumei V

Gerieflik, skoon en waarde vir geld.

Aangenaam verras met die ruimte in die 6 bed chalet waarin ons gebly het. Alles was skoon en netjies. Beddens was gerieflik en die groot badkamer 'n bonus vir 'n klomp mense. Ons het net oornag, maar sou nog graag wou rondloop. Beslis 'n volgende keer, want ons wil weer teruggaan.

Boitumelo S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boitumelo S

Warm family, tranquil place, Highly recommended.

What a warm family atmosphere! A nice, tranquil place. I would stay there again in future.

Keitumeste T - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keitumeste T

Really recommend it

Friendly and clean, would really recommend it!

Yolandi R - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi R

Good

Good value for money and service.

Tobie S - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tobie S

Heel aangenaam. Die mense is baie vriendelik!

Die plekkie was skoon en netjies, en ons het toe nie net een nag oorgeslaap nie, maar sommer nog 'n nag gebly!

Mduduzi N - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mduduzi N

Had a great stay in a very serene environment

Absolutely loved that serene plek! Big up Lydia!

Seef D - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seef D

Very nice, relaxed stay.

Good establishment, with good service.

Christo L - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo L

A very enjoyable and relaxing experience. Will definitely go back there.

We stayed in one of the chalets. It was clean and tidy and the beds were made up with clean linen. Towels and blankets were also provided. The shower was clean and spacious.

Louis F - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis F

Good value for money - quiet and clean and friendly.

Will definitely come back next time and recommend to friends. Location is easy to get, quiet and place is clean.

Cornie V - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornie V

The atmosphere is wonderful

The atmosphere is wonderful and the staff were very friendly. We really enjoyed the stay. My only complaint would be that the towels were a bit small for adults. I would suggest you advise guest to bring their own towels. Thank you for everything!

Antionette B - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Antionette B

Very neat and the owners make you feel special.

Definitely value for money, clean, and everything you need for your stay available in the chalet.

Rossitza M - Sep 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rossitza M

Very well welcomed.

Good value for money, very neat.

Vanaf
Vanaf R815
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R815
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 136, Dalmada, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a53d7e46e1680ba3712f527eb59216a38435bab04a8eea546ce57fe15cbcc1e3e4e06cd0e12580782f17cc2f94859467fa8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R815 per nag (plek vir 2) 99 5 1 5 Plot 136 Dalmada 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.886941315083 29.541893005371

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang