Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Destiny Inn

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Esme G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Lekker gerieflike plekkie om te bly vir 'n perde naweek by Winnfield Stables. Ons het baie lekker geslaap. Dankie vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadene W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terrence S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Goeie diens, kamer was skoon en gerieflik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp F
Kort verblyf
4.2
Mrt 2024

Perfek vir deur reisigers of vir besigheid. Die verblyf was gerieflik en stil, en fasiliteite was voldoende.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dennis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2024

Ok. Hulle moet asb. kyk na die stort, daar kom skaars water uit! Die water is ook nie baie warm nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Martin A
1 nag
5.0
Jul 2023

Dit was baie lekker. Ek hou baie van die tuinuitleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmar V
1 nag
3.8
Feb 2023

Plek was netjies en skoon, maar toe load shedding begin is daar geen lig nie. Nie eers rechargeable ligte nie. Bietjie meer verwag vir die prys vir 'n aand se slaap. Plek was netjies en skoon en redelik veilig. Lekker geleë buite die dorp. Kan hulself 'n guns doen en voorbereiding tref met tye van load shedding en dalk een lig per unit wanneer load shedding gebeur.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jeanette G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2022

Bekostigbaar en goeie waarde vir geld. Goeie vriendelike diens. Bekostigbaar, waarde vir geld. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes Gerhardus V
Kort verblyf
4.8
Mei 2022

Dit is mooi skoon en almal is baie vriendelik. As jy hou van buitelewe en vars lug is dit 'n lekker plek om te bly. Ons verteenwoordigers werk gewoonlik met rekenaars in die aande as ons by 'n gastehuis bly so dit sal lekker wees as daar net 'n tafel is om by te sit en werk. Dit sal ook baie help as daar 'n stortdeur is want die hele badkamer vloer is nat as jy klaar gestort het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
Destiny Inn
Baie dankie Johan, vir jou terugvoering. Ons sal kyk na 'n manier om 'n tafel in die kamer te sit om dit meer gemaklik te maak. Ons waardeer jou terugvoering. Groete, Marinda.

Palesa K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2022

Polokwane. I have enjoyed my weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R815
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R815
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 136, Dalmada, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a53d7e46e1680ba3712f527eb59216a38435bab04a8eea546ce57fe15cbcc1e3e4e06cd0e12580782f17cc2f94859467fa8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R815 per nag (plek vir 2) 99 5 1 5 Plot 136 Dalmada 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.886941315083 29.541893005371

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang