El Sjaddai
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elsabe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Visser S - Jun 2024
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid en verblyf.
El Sjaddai se terugvoer
Baie dankie, dit kom vanself met gaste soos u. Geseende dag verder.
Anria V - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderlike diens, baie aangename ervaring.
Tobie V - Apr 2024
Algehele gradering
Alles wat jou hart begeer. Rus en vrede.
El Sjaddai se terugvoer
Wat 'n aangename gesinnetjie is julle. Soos familie gevoel. Dankie vir die netjiese plekkie wat julle vir my gelos het. Shalom.
Stephan B - Jul 2024
Algehele gradering
Netjies, stil en veilig.
Yvonne V - Aug 2023
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld.
Gerhard V - Jul 2023
Algehele gradering
Die diens is puik en sal dit aanbeveel vir enige iemand en dis rustig en kalm daar.
Petrus R - Jul 2023
Algehele gradering
Awesome.
El Sjaddai se terugvoer
Baie dankie, dit is werklik net 'n plesier om sulke netjiese, en vriendelike gaste te ontvang.
Lindi Du Plessis D - Jul 2023
Algehele gradering
Was die wonderlikste plek wat ek nog ooit gebly het.
Shabana K - Des 2023
Algehele gradering
Value for money.
Mandie V - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly by El Sjaddai, die eenheid was perfek vir ons behoeftes.
El Sjaddai se terugvoer
Julle is so 'n pragtige gesin. Julle kuier het vir my ook baie beteken. Geseende dag verder. Shalom
Erika B - Aug 2022
Algehele gradering
Elsabe bied soveel meer as verwag.
Bertie B - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekende gastehuis.
Eugene S - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was uitstekend, sal El Sjaddai vir enige iemand aan beveel.
Sonja G - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik en ontspanne.
El Sjaddai se terugvoer
Dit was so 'n plesier om julle te akkommodeer. Sommer dadelik soos vriende gevoel. Die Here seen julle reiklik. Shalom
Johan V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
El Sjaddai se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier, dit is so maklik om vriendelik te wees met sulke spontane gaste. Dit was n plesier om julle te ontvang. Sien uit na volgende kuier.
God seen julle.
Shalom
Godfrey M - Jun 2021
Algehele gradering
It was the best outing ever and the generosity was out of this world.
El Sjaddai se terugvoer
Thank you Godfrey, it was such a pleasures having you. Looking forward seeing you again. God bless.
Maryka V - Mei 2021
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en netjiese plek.
El Sjaddai se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer baie. Kom kuier gerus gou weer.
Esmarie D - Apr 2021
Algehele gradering
Netjiese, skoon, wonderlike en ruim verblyf. Vriendelike gasvrou.
Shani B - Sep 2021
Algehele gradering
Netjies, veilig en alles wat mens kort.
El Sjaddai se terugvoer
Baie dankie vir jou ondersteuning. Dit was n groot plesier om jou te akkomodeer.
Geseende dag veder.
Shalom
Christa D - Aug 2021
Algehele gradering
Baie stil en rustig.
Ruan J - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig en stil.
Veronica L - Jan 2018
Algehele gradering
Rustige omgewing met skoon en netjiese akkommodasie.
Bridget D - Sep 2017
Algehele gradering
Die familie-eenheid is baie gerieflik and ruim - baie geniet.
El Sjaddai se terugvoer
Was heerlik om julle te kon akkomodeer, julle het soos familie gevoel. Die Here seën julle.
Nathan M - Apr 2017
Algehele gradering
Home away from home.
Petruh G - Mrt 2017
Algehele gradering
Ontspanne atmosfeer baie gasvry, hulpvaardig, vriendelik en opreg!
Marlize L - Okt 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Anne-marie B - Jan 2017
Algehele gradering
Elsabe is die ideale gasvrou wat die ekstra myl stap om gerieflike verblyf te verseker.
El Sjaddai se terugvoer
Jammer julle kon nie langer bly nie. Dit was so aangenaam om sulke gaste te akkomodeer. Ek waardeer julle verslag opregte. Die Here seën julle.
Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Elmarie V - Jul 2015
Algehele gradering
Baie dankie vir die laat opbly om ons te ontvang die Vrydagaand!
Samuel B - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie gawe mense .
Lissette O - Mrt 2015
Algehele gradering
Stil en rustig.
Eurika J - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie gawe eienaars, oulike tuintjie. Alles wat jy nodig het en waaraan jy kan dink.
Antoinette B - Okt 2014
Algehele gradering
Vriendelik, skoon en gerieflik!
Diane S - Jul 2014
Algehele gradering
Rustige gebied, en vriendelike en hulpvaardige eienaars!
Linzi M - Jul 2014
Algehele gradering
Baie vriendelike diens, lekker, warm en gemaklik.
Rachel S - Mei 2014
Algehele gradering
Gerieflik!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Theronstraat 12B, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang