Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

El Sjaddai

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Chris N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlike koel briessie in warm weer. Skoon, netjiese verblyf met alles wat jy nodig het. Gasvrou is baie hulpvaardig en vriendelik. Die heerlike yskoue vrugtesap in die yskas was meer as net 'n wenner in die warm weer. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmerie G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Fantastiese verblyf. Ons het 'n heerlike verblyf gehad. Alles was skoon en netjies en toegerus met alles wat nodig is. Vriendelike ontvangs en goeie ligging. Ons kan El Sjaddai vir seker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Visser S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Uitstekende gasvryheid en verblyf. Baie lekker gebly, die gasheer gaan uit haar pad om jou welkom te laat voel, en loop die ekstra myl vir haar gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
El Sjaddai
Baie dankie, dit kom vanself met gaste soos u. Geseende dag verder.

Anria V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Wonderlike diens, baie aangename ervaring. Heerlike verblyf, die gasvrou het uit haar pad gegaan om my verblyf aangenaam te maak, tenspyte van die waterkrisis wat in Potchefstroom was daardie tyd. Baie vriendelike diens. Sal vir seker weer daar bly, saam met my hele gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobie V
1 nag
5.0
Apr 2024

Alles wat jou hart begeer. Rus en vrede. Baie baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
El Sjaddai
Wat 'n aangename gesinnetjie is julle. Soos familie gevoel. Dankie vir die netjiese plekkie wat julle vir my gelos het. Shalom.

Schalkwi N
1 nag Gesin met tieners
4.8
Okt 2024

Gemaklik en die plek was volledig toegerus. Ons het baie lekker gebly. Elsabe was vriendelik en hulpvaardig, en ons het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2024

Netjies, stil en veilig. Baie lekker gekuier. Eenhede is baie skoon, alhoewel bietjie ouerwets. 'n Opgradering na 'n meer moderne binnekant sal 'n groot verskil maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Beslis waarde vir geld. Baie rustige, goed toegeruste eenhede. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Die diens is puik en sal dit aanbeveel vir enige iemand en dis rustig en kalm daar. My kuier was baie aangenaam en het gevoel of ek by my eie huis was. Die eienaar is baie vriendelik en alles is beskikbaar in die plek wat jy nodig het en ek gee die plek 'n 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi Du Plessis D
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Was die wonderlikste plek wat ek nog ooit gebly het. Dit was wonderlik daar, die decor is aangenaam en netjies, daar word van alles voorsien, tot melk en beskuit en die tannie is 'n regte darling. My jorkie het dit so geniet daar met die ander jorkies, hy wou nie huis toe kom nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R650
R650 R520
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat 12B, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2851edeb2e9748585103a7fd81691929dd9a954456045b158c7d52e806462f4b3b8219fc334436331ea1518bc62fdeeda2ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R520 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 12B Theron street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -26.7292999 27.097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang