Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

El Sjaddai

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 36 resensies vir El Sjaddai
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Visser S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Visser S

Uitstekende gasvryheid en verblyf.

Baie lekker gebly, die gasheer gaan uit haar pad om jou welkom te laat voel, en loop die ekstra myl vir haar gaste.

El Sjaddai se terugvoer

Baie dankie, dit kom vanself met gaste soos u. Geseende dag verder.

El Sjaddai
Anria V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anria V

Wonderlike diens, baie aangename ervaring.

Heerlike verblyf, die gasvrou het uit haar pad gegaan om my verblyf aangenaam te maak, tenspyte van die waterkrisis wat in Potchefstroom was daardie tyd. Baie vriendelike diens. Sal vir seker weer daar bly, saam met my hele gesin.

Tobie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie V

Alles wat jou hart begeer. Rus en vrede.

Baie baie lekker, dankie.

El Sjaddai se terugvoer

Wat 'n aangename gesinnetjie is julle. Soos familie gevoel. Dankie vir die netjiese plekkie wat julle vir my gelos het. Shalom.

El Sjaddai
Stephan B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan B

Netjies, stil en veilig.

Baie lekker gekuier. Eenhede is baie skoon, alhoewel bietjie ouerwets. 'n Opgradering na 'n meer moderne binnekant sal 'n groot verskil maak.

Yvonne V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V

Beslis waarde vir geld.

Baie rustige, goed toegeruste eenhede. Sal dit beslis aanbeveel.

Gerhard V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Die diens is puik en sal dit aanbeveel vir enige iemand en dis rustig en kalm daar.

My kuier was baie aangenaam en het gevoel of ek by my eie huis was. Die eienaar is baie vriendelik en alles is beskikbaar in die plek wat jy nodig het en ek gee die plek 'n 100%.

Petrus R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus R

Awesome.

Elsabe gaan uit haar pad uit om gaste te akkommodeer. Sy is hands on met alles. Goeie verblyf met al die nodige en meer. Baie lekker daar gebly.

El Sjaddai se terugvoer

Baie dankie, dit is werklik net 'n plesier om sulke netjiese, en vriendelike gaste te ontvang.

El Sjaddai
Lindi Du Plessis D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi Du Plessis D

Was die wonderlikste plek wat ek nog ooit gebly het.

Dit was wonderlik daar, die decor is aangenaam en netjies, daar word van alles voorsien, tot melk en beskuit en die tannie is 'n regte darling. My jorkie het dit so geniet daar met die ander jorkies, hy wou nie huis toe kom nie!

Shabana K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shabana K

Value for money.

Friendly owners. Passionate about their work. Comfortable. Clean. Back up rechargeable lamps and gas stove for load shedding. Secure parking. Old furniture and old kitchen utensils but clean and in excellent condition.

Mandie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie V

Ons het baie lekker gebly by El Sjaddai, die eenheid was perfek vir ons behoeftes.

Die kamers was mooi en netjies en alles wat ons nodig gehad het was daar, melk en koue botteltjies water in die yskas, selfs wheetbix en beskuit, daar was ligte wat self aangaan tydens die loadshedding en 'n gasstoof. Ons is vriendelik ontvang en ons sal beslis weer tuisgaan by El Sjaddai.

El Sjaddai se terugvoer

Julle is so 'n pragtige gesin. Julle kuier het vir my ook baie beteken. Geseende dag verder. Shalom

El Sjaddai
Erika B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika B

Elsabe bied soveel meer as verwag.

Elsabe was die perfekte gasvrou en het uit haar pad gegaan om my verblyf perfek te maak.

Bertie B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie B

Uitstekende gastehuis.

Ek kan El Sjaddai aanbeveel vir enige voornemende besoekers. Die diens was vriendelik en uitstekend. Rustige, skoon en ruim verblyf. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Eugene S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene S

Dit was uitstekend, sal El Sjaddai vir enige iemand aan beveel.

Gastehuis wat voel soos huis en dankie vir al die ekstras en gasvryheid. Elsabe, jy's 'n gasvrou duisend, ons sal jou definitief weer sien.

Sonja G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja G

Heerlik en ontspanne.

Die lieflikste bestuurder. Regte omgee persoon met goeie waardes. Het dit werklik baie geniet. Al was dit baie kort.

El Sjaddai se terugvoer

Dit was so 'n plesier om julle te akkommodeer. Sommer dadelik soos vriende gevoel. Die Here seen julle reiklik. Shalom

El Sjaddai
Johan V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie netjies en veilig.

Die baie vriendelike gasvrou het ons verwelkom met aankoms. Die kamer is baie netjies, die kombuis baie goed ingerig. Sal vir seker weer daar gaan slaap.

El Sjaddai se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier, dit is so maklik om vriendelik te wees met sulke spontane gaste. Dit was n plesier om julle te ontvang. Sien uit na volgende kuier.
God seen julle.
Shalom

El Sjaddai
Godfrey M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Godfrey M

It was the best outing ever and the generosity was out of this world.

I had a great stay there.

El Sjaddai se terugvoer

Thank you Godfrey, it was such a pleasures having you. Looking forward seeing you again. God bless.

El Sjaddai
Maryka V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka V

Vriendelik ontvang en netjiese plek.

Was baie vriendelik ontvang en die gasvrou het uit haar pad uitgegaan om my welkom en op my gemak te laat voel. Dit is volledige toegeruste eenheid en het ek niks gekort nie. Sal beslis El Sjaddai aanbeveel.

El Sjaddai se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer baie. Kom kuier gerus gou weer.

El Sjaddai
Esmarie D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarie D

Netjiese, skoon, wonderlike en ruim verblyf. Vriendelike gasvrou.

Vriendelike ontvangs en netjiese, ruim verblyf.

Shani B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani B

Netjies, veilig en alles wat mens kort.

Sal definitief weer hier bespreek.

El Sjaddai se terugvoer

Baie dankie vir jou ondersteuning. Dit was n groot plesier om jou te akkomodeer.
Geseende dag veder.
Shalom

El Sjaddai
Christa D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D

Baie stil en rustig.

Baie vriendelike ontvangs deur gasvrou. Alles mooi skoon en netjies. Sal beslis weer hier kom oornag. Dankie Elsabe vir die heerlike bederfies in die yskas.

Ruan J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan J

Rustig en stil.

Het een nag oorgeslaap vir besigheid.

Veronica L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica L

Rustige omgewing met skoon en netjiese akkommodasie.

Was heeltemal verras met tipe verblyf aangesien ek nie 'n persoon is wat graag deel (kombuis, badkamer) met vreemdes nie. Desnieteenstaande was dit geen probleem nie en kan ek die tipe verblyf vir seker aanbeveel!

Bridget D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget D

Die familie-eenheid is baie gerieflik and ruim - baie geniet.

Baie lekker ervaring, baie vriendelike diens, hulle het mooi na ons gekyk.

El Sjaddai se terugvoer

Was heerlik om julle te kon akkomodeer, julle het soos familie gevoel. Die Here seën julle.

El Sjaddai
Nathan M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan M

Home away from home.

It was really a pleasant experience. The owners of the establishment went out of their way to make us feel comfortable and welcome. The unit was spacious and well serviced. Keep it up.

Petruh G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petruh G

Ontspanne atmosfeer baie gasvry, hulpvaardig, vriendelik en opreg!

Lieflike, ontspanne, skoon en netjiese plekkie met alles in wat jy nodig het! Eienaars Johann & Elsabe het ons baie welkom en tuis laat voel en ons sal definitief weer daar bespreek in die toekoms. Sal aanbeveel by al ons vriende en familie. Baie dankie!

Marlize L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize L

Baie gerieflik en netjies.

Troeteldiervriendelik, kon my hond met 'n geruste hart los as ons uitgegaan het. Baie vriendelike ontvang, sal weer daar gaan bly as ek in die omgewing is.

Anne-marie B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie B

Elsabe is die ideale gasvrou wat die ekstra myl stap om gerieflike verblyf te verseker.

El Sjaddai is 'n gerieflike oornag met 'n ou wêreldse sjarme. Woonstelletjie was netjies skoon. 'n Heerlike verrassing in yskas. Dankie.

El Sjaddai se terugvoer

Jammer julle kon nie langer bly nie. Dit was so aangenaam om sulke gaste te akkomodeer. Ek waardeer julle verslag opregte. Die Here seën julle.

El Sjaddai
Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Elmarie V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie V

Baie dankie vir die laat opbly om ons te ontvang die Vrydagaand!

Die gasvrou was ongelooflik behulpsaam en vriendelik, die akkommodasie was skoon, netjies en 100% gepas.

Samuel B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samuel B

Baie gawe mense .

Ons het baie lekker gebly en Elsabe en Johan het uit hul pad gegaan op dit so gemaklik as kan vir ons te maak. Die Jacuzzi was 'n wenner. Sal weer daar tuisgaan en kan dit aanbeveel. Die verrassing in die yskas was 'n groot bederf.

Lissette O - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lissette O

Stil en rustig.

Het nooit warm water gehad nie.

Eurika J - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Eurika J

Baie gawe eienaars, oulike tuintjie. Alles wat jy nodig het en waaraan jy kan dink.

Het baie lekker gebly, maar die dekor is baie verouderd.

Antoinette B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B

Vriendelik, skoon en gerieflik!

Waarde vir geld - hoogs aanbeveel.

Diane S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diane S

Rustige gebied, en vriendelike en hulpvaardige eienaars!

Ons het die verblyf gebruik omrede ons seun 'n hokkietoernooi oor vier dae in Potch gehad het. Die blyplek is ruim. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig.

Linzi M - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Linzi M

Baie vriendelike diens, lekker, warm en gemaklik.

Baie dankie!

Rachel S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rachel S

Gerieflik!

Die blyplek was gerieflik en groot genoeg, maar die eerste aand was die badwater koud en die eenheid is nie baie skoon nie, alhoewel dit netjies was. Die dekor is ook baie baie outyds.

Vanaf R650
R650 R520
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat 12B, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2851edeb2e9748585103a7fd81691929dd9a954456045b158c7d52e806462f4b3b8219fc334436331ea1518bc62fdeeda2ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R520 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 12B Theron street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -26.7292999 27.097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang