Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

El Sjaddai

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Visser S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Uitstekende gasvryheid en verblyf. Baie lekker gebly, die gasheer gaan uit haar pad om jou welkom te laat voel, en loop die ekstra myl vir haar gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
El Sjaddai
Baie dankie, dit kom vanself met gaste soos u. Geseende dag verder.

Anria V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Wonderlike diens, baie aangename ervaring. Heerlike verblyf, die gasvrou het uit haar pad gegaan om my verblyf aangenaam te maak, tenspyte van die waterkrisis wat in Potchefstroom was daardie tyd. Baie vriendelike diens. Sal vir seker weer daar bly, saam met my hele gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobie V
1 nag
5.0
Apr 2024

Alles wat jou hart begeer. Rus en vrede. Baie baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
El Sjaddai
Wat 'n aangename gesinnetjie is julle. Soos familie gevoel. Dankie vir die netjiese plekkie wat julle vir my gelos het. Shalom.

Stephan B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2024

Netjies, stil en veilig. Baie lekker gekuier. Eenhede is baie skoon, alhoewel bietjie ouerwets. 'n Opgradering na 'n meer moderne binnekant sal 'n groot verskil maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Beslis waarde vir geld. Baie rustige, goed toegeruste eenhede. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Die diens is puik en sal dit aanbeveel vir enige iemand en dis rustig en kalm daar. My kuier was baie aangenaam en het gevoel of ek by my eie huis was. Die eienaar is baie vriendelik en alles is beskikbaar in die plek wat jy nodig het en ek gee die plek 'n 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Awesome. Elsabe gaan uit haar pad uit om gaste te akkommodeer. Sy is hands on met alles. Goeie verblyf met al die nodige en meer. Baie lekker daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
El Sjaddai
Baie dankie, dit is werklik net 'n plesier om sulke netjiese, en vriendelike gaste te ontvang.

Lindi Du Plessis D
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Was die wonderlikste plek wat ek nog ooit gebly het. Dit was wonderlik daar, die decor is aangenaam en netjies, daar word van alles voorsien, tot melk en beskuit en die tannie is 'n regte darling. My jorkie het dit so geniet daar met die ander jorkies, hy wou nie huis toe kom nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shabana K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Value for money. Friendly owners. Passionate about their work. Comfortable. Clean. Back up rechargeable lamps and gas stove for load shedding. Secure parking. Old furniture and old kitchen utensils but clean and in excellent condition.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandie V
1 nag
5.0
Okt 2022

Ons het baie lekker gebly by El Sjaddai, die eenheid was perfek vir ons behoeftes. Die kamers was mooi en netjies en alles wat ons nodig gehad het was daar, melk en koue botteltjies water in die yskas, selfs wheetbix en beskuit, daar was ligte wat self aangaan tydens die loadshedding en 'n gasstoof. Ons is vriendelik ontvang en ons sal beslis weer tuisgaan by El Sjaddai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
El Sjaddai
Julle is so 'n pragtige gesin. Julle kuier het vir my ook baie beteken. Geseende dag verder. Shalom

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R650
R650 R520
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat 12B, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2851edeb2e9748585103a7fd81691929dd9a954456045b158c7d52e806462f4b3b8219fc334436331ea1518bc62fdeeda2ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R520 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 12B Theron street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -26.7292999 27.097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang