Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

El Sjaddai

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat 12B, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R650 R520 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

El Shaddai is 'n 3-ster-selfsorggastehuis met 'n gesellige atmosfeer in 'n gerieflike woonbuurt in Potchefstroom.

El Sjaddai is sowat 5 minute se ry vanaf die middestad en het 'n ontspanne, privaat, gerieflike en rustige ligging, volledige selfsorggeriewe en 'n pragtige tuin. Maherry Park (Vodacom Park) grens teen die perseel wat die perfekte geleentheid bied vir 'n piekniek (speelarea vir kinders) of om net die rustige atmosfeer van die natuur te geniet.

Die gastehuis het die ideale ligging naby die gholfbaan en buiteklub, sportvelde, Potchefstroom Hospitaal, Noordwes-Universiteit se kampus en stapafstand van die plaaslike SPAR-geriefswinkel af.

Die gastehuis is gemik op sakereisigers, konferensiegangers, toeriste en 'n klein gesin of groep wat 'n meer persoonlike, veilige en rustige blyplek soek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Visser S
5.0
Uitstekende gasvryheid en verblyf. Baie lekker gebly, die gasheer gaan uit haar pad om jou welkom te laat voel, en loop die ekstra myl vir haar gaste.
Jun 2024
Anria V
5.0
Wonderlike diens, baie aangename ervaring. Heerlike verblyf, die gasvrou het uit haar pad gegaan om my verblyf aangenaam te maak, tenspyte van die wat...
Sien meer
Apr 2024
Tobie V
5.0
Alles wat jou hart begeer. Rus en vrede. Baie baie lekker, dankie.
Apr 2024
Yvonne V
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis waarde vir geld. Baie rustige, goed toegeruste eenhede. Sal dit beslis aanbeveel.
Aug 2023
Gerhard V
5.0
Die diens is puik en sal dit aanbeveel vir enige iemand en dis rustig en kalm daar. My kuier was baie aangenaam en het gevoel of ek by my eie huis was...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Theronstraat 12B, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink El Sjaddai het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R650 R520
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat 12B, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2851edeb2e9748585103a7fd81691929dd9a954456045b158c7d52e806462f4b3b8219fc334436331ea1518bc62fdeeda2ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R520 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 12B Theron street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -26.7292999 27.097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang