El Sueño Forest Retreat
Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barringtonweg, Elandskraal, Sedgefield, 6570, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 000R2 550 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
El Sueño Forest Retreat is in die rustige Sedgefield geleë en bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir enigiemand wat 'n wegbreek van die stadslewe benodig.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer beskik ook oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n sentrale etenstafel. Die sitkamer het 'n gemaklike L-vormige rusbank en gratis WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste die asemrowende natuurskoon op die gemeubileerde patio wat oor die houtvuur-bubbelbad, plonspoel en die braai-area uitkyk, inneem. Veilige parkeerplek word regdeur hul verblyf voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Barringtonweg, Elandskraal, Sedgefield, 6570, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Sedgefield Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barringtonweg, Elandskraal, Sedgefield, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang