Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

El Toro Self-Catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Camia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir El Toro Self-Catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Mahomed K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mahomed K

Excellent place, worth it.

Good location in a quiet suburb, clean and comfortable accommodation.

El Toro Self-Catering se terugvoer

Thank you for your feedback. Much appreciated.

El Toro Self-Catering
Aletta V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta V

Baie netjies en skoon. Daar was niks kort nie. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Ons het heerlik gebly dankie.

Ronwyn L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronwyn L

Highly recommend.

Camia was extremely welcoming, friendly and accommodating. The place is well kept, quiet and in a safe neighbourhood.

Marlize P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize P

Uitstaande kliëntediens, pragtige kamer, naby alles en waarde vir geld.

Wonderlike kliëntediens, pragtige kamer en waarde vir geld.

El Toro Self-Catering se terugvoer

Baie dankie Marlize. Jy is altyd welkom by ons.

El Toro Self-Catering
Cecil V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil V

Lekker, skoon, veilig en waarde vir geld.

Was baie lekker, skoon en veilig. Sal die verblyf enige tyd aanbeveel.

El Toro Self-Catering se terugvoer

Baie dankie, Cecil. Ek is bly alles was in orde. Kom gerus weer.

El Toro Self-Catering
Rethabile O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rethabile O

Peaceful and very refreshing.

It was very peaceful and there was no disturbance. It is a perfect place to go for quiet time.

El Toro Self-Catering se terugvoer

Thank you. It was a pleasure to host Rethabile and her family.

El Toro Self-Catering
Jenny O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny O

Clean, peaceful, safe.

Peaceful area, all safety taken care of, well appointed, super clean, hosts went out of their way to sort out things we needed changed to suit our needs. Practical accommodation for a stayover, business, or a couple.

El Toro Self-Catering se terugvoer

Baie dankie, Jenny. Julle is altyd welkom by ons.

El Toro Self-Catering
Theo B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo B

Gerieflik.

Rustige area, kamer is gerieflik en skoon.

Lisa P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa P

Flink en vinnige diens. Bystand was enige tyd beskikbaar. Plek is baie netjies, modern en veilig.

Ek sal hulle beslis aanraai.

El Toro Self-Catering se terugvoer

Dankie Lisa. Lisa is altyd welkom by El Toro Selfcatering.

El Toro Self-Catering
Schalk D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk D

Gerieflik en baie veilig.

Beurtkrag-vriendelik.

El Toro Self-Catering se terugvoer

Dankie Schalk. Julle is altyd welkom.

El Toro Self-Catering
Kate K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kate K

Nice little spot.

Nice, clean room with a little kitchenette, just perfect for a sleepover when passing via Kimberley.

Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Stef B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stef B

Aangename verblyf in 'n netjiese plek.

Baie vriendelike ontvangs deur gasvrou, Camia. El Toro Self-catering se foto's is akkuraat en die WiFi was besikbaar en vinnig. Gefilterde water en vars melk was in die yskas, en beskuit was beskikbaar saam met koffie/tee en die vars/skoon geur van die handdoeke het my beïndruk. Die netheid en beskikbaarheid van alles wat nodig is, is beslis waarde vir geld.

El Toro Self-Catering se terugvoer

Baie dankie Stef. Jy is altyd welkom.

El Toro Self-Catering
Mario F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario F

Very pleased with facility. Really enjoyed the quietness.

Value for money. Thank you for accommodating us.

El Toro Self-Catering se terugvoer

Baie dankie. Mario is altyd welkom by ons.

El Toro Self-Catering
Vanaf R600
R600 R420
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R600 R420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riana-straat 21, El Toro Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4ef417290bbd715f23613a472729082572a2a8d7b7c8d47e30a9c8db082e0d5879dbcb115c17296bdac12fef15cec9aa2e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R420 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 21 Riana Street El Toro Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.765615921854 24.74488824606

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang