El Yolo One
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Willem Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Renaldo H - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing.
Johannes C - Des 2023
Algehele gradering
Hemel op aarde.
El Yolo One se terugvoer
Baie dankie Johannes. Bly julle het dit geniet.
Peter H - Okt 2023
Algehele gradering
A wooden mountain cottage with class.
Lees meerEl Yolo One se terugvoer
Thank you. We appreciate the feedback.
Wynand P - Aug 2024
Algehele gradering
Pragtige area.
Koos N - Aug 2023
Algehele gradering
Baie privaat, stil en rustig.
El Yolo One se terugvoer
Bly julle het dit geniet.
Koos N - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker plaas atmosfeer.
El Yolo One se terugvoer
Hi Koos
Baie dankie vir die kommentaar. Ons is bly julle het dit geniet.
Willem
Pauline P - Jun 2023
Algehele gradering
Was a bit of a wet road trip after lots of rain but the accommodation was good, with just a hitch or two. We stayed in the Mountain Cottage.
Lees meerEl Yolo One se terugvoer
Hi Pauline,
Thank you for the positive comments. The mountain chalet has a flood light over the braai area and the steps. You probably did not see it. The bathroom is a bit small. I agree. Glad you enjoyed your stay.
Willem Cillie'
Ina-marie H - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het so lekker kom onstpan en het die berghuisie vreeslik geniet.
El Yolo One se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer die kommentaar.
Ronny / Antoinette K - Des 2023
Algehele gradering
Very quiet and relaxing.
Maryke E - Des 2023
Algehele gradering
Sielsrus en tyd saam met die kinders, wat geld nie kan koop nie.
Lees meerEl Yolo One se terugvoer
Baie dankie. Die feit dat daar nie internet is nie, het voor en nadele. Jy kom eers die voordele agter, as jy gedwing word om van die internet te vergeet en te begin om te ontspan.
Willem
Bennie G - Des 2023
Algehele gradering
Soos bo.
Dewald J - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker kamp as jy hou van off the beaten track kampering.
El Yolo One se terugvoer
Dewald, dankie. Jy is reg. Die manne met hulle sportsmotors moet maar langs die teerpad kamp.
Deon L - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
El Yolo One se terugvoer
Deon, baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer.
Myrna F - Des 2023
Algehele gradering
The area was safe and kids could run freely. It was clean but there was no phone signal.
El Yolo One se terugvoer
Myrna,
Thank you. Wish we could get Star Link soon. It will solve the WiFi problems.
Willem Cillie
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Prieur L - Des 2022
Algehele gradering
Prentjiemooi.
El Yolo One se terugvoer
Dankie. Bly dat julle dit geniet het.
Antonie V - Des 2022
Algehele gradering
Lekker kos, vriendelike mense, pragtig.
El Yolo One se terugvoer
Baie dankie. Dit word waardeer.
Danie C - Sep 2022
Algehele gradering
Baie leker gebly.
El Yolo One se terugvoer
Baie dankie Danie. Ons waardeer die kommentaar.
Willem Cillie'
Marius R - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig en stil.
El Yolo One se terugvoer
Dankie. Word waardeer.
Willem Cillie'
Riaan J - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier op die gasteplaas met pragtige natuur en dierelewe.
El Yolo One se terugvoer
Baie dankie Riaan. Dit word waardeer.
Willem Cillie.
Dillan I - Jan 2022
Algehele gradering
Very good stay if you want to get away from the hussle and bussle of city life. Be prepared not to have any reception or wifi while on the property. Overall good value for money.
Lees meerEl Yolo One se terugvoer
Thank you for the review. Much appreciated. The mini hills are a problem, but it is a public road and we do not have any jurisdiction on this road. It falls under the Eastern Cape roads department.
Rolien V - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
El Yolo One se terugvoer
Dankie. Dit is ideaal vir natuur liefhebbers wat die mooi in die natuur waardeer. Bly julle het dit geniet.
Natasha B - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was salig!
El Yolo One se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer dit. Willem Cillie'
Andre G - Jun 2021
Algehele gradering
Ek wou rustig en alleen wees en het presies dit gekry.
El Yolo One se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Word waardeer.
Hester L - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike wegbreek!
El Yolo One se terugvoer
Baie dankie. Ons is bly julle het dit geniet.
Willem Cillie
Johanna J - Jan 2020
Algehele gradering
'n Wegbreek kans, van alles.
El Yolo One se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi woorde en gesindheid. Dit word hoog op prys gestel.
Willem Cillie
Callie R - Nov 2019
Algehele gradering
Verfrissend en puik terselfdertyd.
El Yolo One se terugvoer
Dit was vir ons net 'n plesier om vir julle te bederf.
Willem Cillie'
Louis D - Jan 2019
Algehele gradering
Stil en rustig, net wat ek wou hê.
El Yolo One se terugvoer
Baie dankie Louis. Dit was net een groot plesier.
Willem Cillie'
Andries V - Des 2019
Algehele gradering
Gasvryheid en vriendelikheid in 'n pragtige omgewing.
Lees meerEl Yolo One se terugvoer
Dit is altyd lekker om regte plaas avontuur lustige gaste, soos julle, te akkommodeer.
Dankie
Willem Cillie'
Peter T - Aug 2019
Algehele gradering
It was an awesome experience.
El Yolo One se terugvoer
Dear Peter,
Thank you, it is much appreciated.
Regards,
Willem Cillie'
Danelle S - Des 2018
Algehele gradering
Perfek in elke opsig.
Lees meerEl Yolo One se terugvoer
Dit was regtig 'n plesier om so 'n aangename groep mense te huisves.
Monica D - Jan 2018
Algehele gradering
Rus en vrede.
Duane L - Aug 2018
Algehele gradering
Gemaklike atmosfeer, netjiese blyplek en pragtige omgewing.
Lees meerEl Yolo One se terugvoer
Baie dankie Duane. Die El Yolo One personeel, waardeer u kommentaar.
Anton F - Jan 2018
Algehele gradering
Was very nice, staff very friendly, beautiful view and good 4x4 tracks.
El Yolo One se terugvoer
All the staff of EL YOLO OnE appreciates your comments.
Regards,
Willem Cillie'
Anton O - Jan 2018
Algehele gradering
Great venue and very relaxing place!
Thea R - Jul 2017
Algehele gradering
Ongelooflik ontspannend, asemrowende natuurskoon, rustig, wonderlik.
El Yolo One se terugvoer
Lekker man lekker.
Bredell V - Mei 2017
Algehele gradering
Verblyf uit die boonste rakke.
El Yolo One se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer dit.
Tobie V - Apr 2017
Algehele gradering
'n Plek om jou batterye te laai.
El Yolo One se terugvoer
Beste Tobie,
Baie dankie vir die terugvoer en die baie goeie raad. Julle is nie die eerste gaste wat so voel nie. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Willem Cillie'
Mimette V - Jan 2017
Algehele gradering
Wonderlike weggesteekte plekkie.
El Yolo One se terugvoer
Dit gee ons, as eienaars en personeel, altyd baie vreugde as gaste waardeer wat ons vir hulle doen.
Konstant F - Jul 2017
Algehele gradering
Absoluut 'n stukkie Hemel op aarde!
Lees meerEl Yolo One se terugvoer
Baie dankie. Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te onthaal.
Groete,
Willem en Helene
Danie W - Apr 2017
Algehele gradering
Binnekant van huisies is pragtig ingerig, omgewing is uitsonderlik, maar daar is dingetjies wat hinder.
Lees meerEl Yolo One se terugvoer
Beste Gerda,
Ek is jammer om te hoor dat u teleurgesteld is. U het tuisgegaan in die twin kamer wat nie selfsorg is nie. Die selfsorg eenhede het al die toebehore wat u noem en die huisies is ongeveer 40m van mekaar, maar is ietwat duurder as die nie-selfsorg eenhede. Dit is jammer dat u dit misgelees het.
Dankie vir die terugvoer.
Groete,
Willem Cillie'
David G - Des 2017
Algehele gradering
Was aangenaam, vriendelike ontvangs.
El Yolo One se terugvoer
Hi David, Baie dankie vir die terugvoer. Jammer oor die warmwater probleem. Ons was vol geboek en dit was nie maklik om die probleem oor die Kersvakansie 88 km op 'n plaas weg van enige hulp reg te maak nie. Dit was wel deur myself die volgende dag reggestel.
Willem Cillie'
Chelee B - Apr 2016
Algehele gradering
True Karoo landscape. Don't change a thing!
El Yolo One se terugvoer
Thank you for the positive review. El Yolo One is always looking for new ideas and improvements. Glad you enjoyed your stay.
Nicelle B - Apr 2016
Algehele gradering
'n Baie mooi plek om tot rus te kom.
El Yolo One se terugvoer
Ons waardeer julle ondersteuning en is altyd bly as gaste dit geniet.
Hendrik B - Des 2016
Algehele gradering
Ons verblyf was aangenaam.
El Yolo One se terugvoer
Hierdie gaste was baie aangenaam. Jammer oor die publieke pad se toestand. Dit val onder die Ooskaap-administrasie. Die restaurant se etes kry altyd baie komplimente van ons gaste. Die swembad kry elke drie dae skoon bergwater sonder enige chemiese produkte. Dit maak die swembad eco vriendelik en moes ons die grootte van die swembad redelik klein hou. Baie gaste beskou 'n eco vriendelike swembad van groter waarde as die groote , 3.5m x 2.2m x 1.3m diep. Ons verhit ook die swembad in die winter en 'n groter swembad sal dit onmoontlik maak. Daar is wel 'n plaasdam waar daar met bootjies, swem en visvang baljaar kan word. Die dam se water is ook skoon bergwater, selfs gedurende die groot droogte wat ons land tans wurg.
Danie M - Des 2015
Algehele gradering
Ongelooflike uitsigte en rustige omgewing!
El Yolo One se terugvoer
Geniet die lewe. Ons leef net eenkeer op aarde.
El Yolo One
Maryke F - Des 2015
Algehele gradering
Dit was heerlik!
El Yolo One se terugvoer
Dit is altyd 'n plesier om sulke vriendelike en aangename gaste te onthaal.
Yolande V - Des 2014
Algehele gradering
Pragtige plekkie!
El Yolo One se terugvoer
EL YOLO het 'n "eetsaal" waar jy vooraf etes moet bespreek. Jy betaal vir die etes. Daar is 'n groot kaggel, stoep met baie mooi uitsig waar drankies geniet kan word. Daar is tafels en stoele waar gê-eet kan word, potspel tafel, teleskoop en DStv in die "eetsaal". As dit nie 'n restaurant genoem kan word nie, wat moet ons dit dan noem?
Barbara I - Des 2013
Algehele gradering
Baie aangenaam! Omgewing perfek!
Mariana E - Des 2013
Algehele gradering
Ongelooflik, absoluut fantasties!
Libbie S - Des 2013
Algehele gradering
Baie geniet!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 105 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klaarstroom, Willowmore-pad, R407, Klaarstroom, 6932, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang