Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

El Yolo One

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Renaldo H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Amazing. Was absolutely amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Hemel op aarde. Absoluut iets uit die boonste rakke. Gaan beslis weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
El Yolo One
Baie dankie Johannes. Bly julle het dit geniet.

Peter H
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

A wooden mountain cottage with class. The mountain cottage is privately situated in stunning surroundings. The finish is a unique combination of rustic and extremely comfortable, with everything that one needs (including no TV and no WiFi) for a wonderful stay. Helene and Michael are incredible hosts who went out of their way to make us feel welcome and ensure that we had an excellent time there. The little extras, like freshly baked bread, were much appreciated. If you are looking for a remote place to stay that is comfortable and homely, then El Yolo One is for you! Do yourself a favour and try it out!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
El Yolo One
Thank you. We appreciate the feedback.

Wynand P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Pragtige area. Ja. Die plaas is baie mooi, diens was vriendelik, alwyne het baie mooi geblom en die area is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos N
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Baie privaat, stil en rustig. Ons het in die berg chalet gebly, heeltemal privaat, ideaal vir persone wat iets anders as die gewone verblyf soek. Ligte sneeu en ysreën in die vroeë oggend. Warm komberse, elektriese warm lakens en houtstofie maak dit 'n heerlike verblyf. Hout vir stofie was voorsien. Ons het niks kort gekom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
El Yolo One
Bly julle het dit geniet.

Koos N
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Lekker plaas atmosfeer. Lekker stil, plaas atmosfeer. Wooneenhede is mooi netjies onderhou. Gasvrou het ons tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
El Yolo One
Hi Koos Baie dankie vir die kommentaar. Ons is bly julle het dit geniet. Willem

Pauline P
1 nag
5.0
Jun 2023

Was a bit of a wet road trip after lots of rain but the accommodation was good, with just a hitch or two. We stayed in the Mountain Cottage. My partner and I and his son stayed over. Due to very wet areas we could not go walking in the veld to see the waterfall or rock paintings etc. We were surprised by Helene with a lovely warm bread which we polished before our braai. All staff was very friendly and helpful and thanks for all the wood. The amenities were great but just 2 things that I would add/change if I was in charge there. At the steps of the Mountain Cottage at night - there are no lights to see where to step if you are at the braai area and want to go inside to collect goods - we used our camping light which we put on the top steps to show light down the steps. And the bathroom - a cool idea but slightly impractical- when you shower all your clothes, shoes, other bath goods are wet as the water sprays all over the area - a square or round frame around the top area with a curtain hanging down would help - no problem with anything else in the bathroom except that one's clothing etc. gets wet. Other than that we enjoyed the time there and would like to return when it's a little drier to be able to enjoy the outside sights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
El Yolo One
Hi Pauline, Thank you for the positive comments. The mountain chalet has a flood light over the braai area and the steps. You probably did not see it. The bathroom is a bit small. I agree. Glad you enjoyed your stay. Willem Cillie'

Ina-marie H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Ons het so lekker kom onstpan en het die berghuisie vreeslik geniet. Wonderlike naweek vir ons gesin! Almal baie vriendelike en vreeslik hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
El Yolo One
Baie dankie. Ons waardeer die kommentaar.

Maryke E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Sielsrus en tyd saam met die kinders, wat geld nie kan koop nie. Die 5 slaapeenhede is goed toegerus en die linne, komberse en handdoeke van puik kwaliteit. Ons het 4 nagte oorgebly en elke dag 'n aktiwiteit op die plaas gedoen. Besoek El Yolo as jy tyd met jou kinders wil spandeer. Daar is geen internet nie, so geen afleidings. Gaan stap, swem en vat middagslapies. Jy sal verbaas wees hoe goed dit vir jou siel is en vir jou verhouding met jou kinders. Jy moet egter bereid wees om die aktiwiteite saam met jong kinders te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
El Yolo One
Baie dankie. Die feit dat daar nie internet is nie, het voor en nadele. Jy kom eers die voordele agter, as jy gedwing word om van die internet te vergeet en te begin om te ontspan. Willem

Ronny / Antoinette K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Very quiet and relaxing. Enjoyed the tranquility and the awesome view with some game walking past. Enjoyed the short 4x4 route.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R400
R400 R280
per nag, vir 2 mense
Vanaf R400
R400 R280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 105 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klaarstroom, Willowmore-pad, R407, Klaarstroom, 6932, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZxXZPJZMggF1CW977I7EjK65xFN4mzrDh9F6c5wYp90FfKYbMm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R400 nouVanaf R280 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 Klaarstroom, Willowmore Road R407 6932 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.380003102698 22.762001875309

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang