Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eland Place

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eland Place 5, Beacon Bay, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Eland Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastehuis in Beacon Bay North, Oos-Londen. Die perseel is 6,8 km vanaf Nahoonstrand.

Die gastehuis beskik oor 4 aparte selfsorg-eenhede. Elke eenheid is oopplan en het 'n badkamer en 'n klein kombuis-area. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Elke kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Die eenhede word daagliks skoongemaak en gaste het toegang tot veilige parkeerplek met afstandbeheertoegang.

Beacon Bay Retail Park is 400 m ver en die Beacon Bay Crossing Winkelsentrum is 1,2 km ver. Ander besienswaardighede en geriewe sluit Hemingways Mall, die Vincent Park Winkelsentrum, Nahoon Corner, Oos-Londen se gholfklub, die Oos-Londen Museum, Nahoonrivier, Gonubie Gholfklub, Buffalo Park Krieketstadion en Buffalo City Stadion in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Donna Leigh Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Eland Place 5, Beacon Bay, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Eland Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eland Place 5, Beacon Bay, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabb371a08982418974e57bb0cf1d76f7025994ca4a5f53185b6e508d5ba3fe9d9dbd6f207ea5e8d5094ce16e794fe4c83252?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 5 Eland Place Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.953884736052 27.93591861475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang