Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eland Valley Resort

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Sinokuhle H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfect place to escape the hustle and bustle of the city. It was perfect. The surroundings were beautiful and peaceful. We were able to rest, and the staff was very welcoming and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Nice break away. I'll definitely be visiting in the future again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sachali V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Rustig. Baie lekker en tuis gevoel, baie kon doen in die area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Lekker wegbreek. Sal beslis aanbeveel, pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Amazing location. The cabin was a little smaller than expected and a bit understocked as far as cutlery and crockery were concerned. Beautiful setting, very peaceful, gorgeous lake, river. Nice recreation centre for all ages, pool and playground.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karabo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Enjoyed my stay. Great, enjoyed the beauty of nature. No.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Excellent quiet location, good service and friendly staff. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Basil F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Skakel af van die gejaag in pragtige natuur. Baie lekker gebly in Januarie 2024. Vriendelike diens en asemrowende natuurskoon in die omgewing. Enigste ding om in gedagte te hou is die kondisie van die pad vanaf Howick tot by die oord het slegte slaggate, so ry versigtig. Geen selfoonsein (Vodacom en CellC). WiFi-opvangs is ook nie te goed nie en die internet is nogal stadig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Perfect! Peaceful, stunning views, comfortable chalet, plenty of activities, friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Baie rustig, stil en heelwat voëllewêreld om te aanskou. Die uitsig van die kamer en sitkamer is pragtig, stil, rustig en 'n fantastiese plekkie om net af te skakel van die wêreld af. Ons het vreeslik baie lekker gekuier en die plekkie baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sheldon Derron Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R600
R 600 R 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R 600 R 540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drakensberg Gardens-weg 1, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48fc3739c7fe44061046d852a2c96553347f4784779ef59585108e48657e4a61dad1deb2ba9283766a6586dc746a48a3fe0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 1 Drakensberg Gardens Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.749431115976 29.27777446627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang