Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elandsbaai Trust

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heloise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir Elandsbaai Trust
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Emerald V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emerald V

Ongelooflike stand vir ons hondekind.

Elandsbaai Trust het voorsiening gemaak vir die beurtkrag deur genoeg herlaaibare liggies en 'n gasstofie beskikbaar te maak. Die stand hou net aan en aan. Ons Duitse Herdershond kon na hartelus hardloop.

Willem F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem F

Fantasties.

Wonderlike plek met die mooiste strand en see-uitsig.

Andrew T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew T

Great

I think the inside braai chimney needs to be sorted out. The extractor doesn't help during loadshedding. A very poorly designed thing. Apart from that, lovely. Access to a washing machine would be nice. And there was no Wi-Fi available. Discount maybe?

Elandsbaai Trust se terugvoer

Thank you for your open review.
On our page, we do not advertise Wi-Fi due to infrastructure. Once Fibre has been installed in the area we are relooking as we have a younger generation looking for Wi-Fi.
The silence and often digital free break help the soul rest.
Will look into the extraction at braai.
Thank you for your review. Every feedback is valuable to us.
Heloise

Elandsbaai Trust
Elize E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize E

Pleasant stay with a sea view.

Lots and lots of accommodation with indoor/outdoor braai facilities. I missed a gas heater as it was so cold. Kitchen well equipped. No wi-fi and loadshedding 10 hours a day! There is a gas bottle with kettle available. It is a beach house, well equipped.

Coen S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen S

Lekker groot en ruim huis vir 'n groot gesin of groep mense, goed geleë.

Baie dankie vir die vriendelikheid waarmee ons ontvang is. Die huis is goed geleë en versorg en het meer as alles in wat jy kan nodig hê. Ons het baie lekker daar gebly.

Elandsbaai Trust se terugvoer

Dankie dat ek persoonlik met jou kon gesels en alles opklaar het met jou. Die hele Elandsbaai water was onderdruk en daarom die gevoel dat water nie goed gevloei het nie.
Dankie vir n oopgesprek en kom kuier weer.

Elandsbaai Trust
Magda S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S

'n Stukkie hemel op aarde.

Beste plek vir vakansie as jy rus en vrede vir jou siel wil hê. Sonsondergang is fantasties! Sien ons gou weer.

Cabri V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cabri V

Beste huis in Elandsbaai.

Alles is en lyk beter as die foto's. Wonderlikste, privaat wegbreek. Skoon. Netjies. Beste uitsig in Elandsbaai. Die huis is so ruim en goed toegerus.

Elandsbaai Trust se terugvoer

Dankie ons deel ons stukkie vrede graag.

Elandsbaai Trust
Johann A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann A

Onverbeterlike posisie en uitsig, groot en gerieflike blyplek met feitlik alles wat mens nodig het om lekker te kuier.

Die uitsig van die baai is lieflik van die stoepe en mooi tuin af en die huis is baie gerieflik geleë om Elandsbaai en omgewing te geniet. Dit het alles wat nodig is om agt grootmense en klein kinders baie lekker te laat bly, winter of somer. Die enigste haakplek was dat een van die geisers die gees gegee het en kon nie onmiddelik reggemaak word nie, maar die eienaar en bestuurder het alles moontlik gedoen om te help. Miskien moet onderhoud 'n bietjie meer aandag kry, maar origens het ons die verblyf verskriklik geniet en die geiser probleem was maar 'n kleinigheid. Dit sou lekker wees om darem WiFi ook te hê.

Bouwe T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bouwe T

Ruim huis met die pragtigste uitsigte geleë teen die see.

Heerlik gekuier by die ruim huis met oorgenoeg slaapkamers geleë teen die see met lekker binnebraai (as die weer nie wil saamspeel nie) asook 'n stoot braai buite en die pragtigste uitsigte van die onderste of boonste verdiepings. Alle geriewe wat jy sou nodig hê is ook beskikbaar.

John O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John O

A well positioned home for a relaxing family gathering.

I suggest that the water situation for showering needs to be resolved. If water was being used elsewhere it bacame a problem showering upstairs. The furniture, mattresses & bedding need an upgrade. Everything is looking a little tired.

Elandsbaai Trust se terugvoer

Dankie, ek waardeer die terugvoering.

Elandsbaai Trust
Karen G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G

Pleasant surprise and more than expected.

Everything is catered for, for young and old and large families. Rooms are large enough with built in cupboards. Sufficient toilet facilities available. Laundry facilities are available in wash up room. Built in fire place in dinning area is available for those windy nights. Ample fridge and freezer space available for caught fish or holiday supplies. Within walking distance from beach, convenience, liquor store and restaurants. Centrally located to explore the Northern and Southern parts of Western Cape. Would highly recommend this to families that need a break away from the hustle and bustle of city life. Wood, essentials and some luxury goods can be purchased from convenience store, no need to cart it with from home. Felt secure and safe and neighbour across the road keeps a watchful eye on the place and frequent police patrol occurs.

Elandsbaai Trust se terugvoer

Thank you, Karen. Elandsbay is close to our hearts and we gladly share our piece of peace with you.

Elandsbaai Trust
Lizette M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M

Beautiful and relaxing.

Great Location, great house. Had a wonderful stay with my husband and dogs. So close to the beach. Would definitely go there again.

Carien J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien J

Ongelooflike ligging! Mooiste uitsig!! Baie rustige ontspannende atmosfeer!

Die huis is perfek geleë! Op die punt van die mooi dorpie! Die balkon gee vir jou ’n volle uitsig op die berg en oor die see!

Hester G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester G

Fantastiese ligging met 'n stunning see-uitsig!

Elandsbaai is die perfekte ongekommersialiserde Weskus-strandplekkie. Elandsbaai Trust is 'n gerieflike gesinshuis reg op die strandfront. Onverbeterlike sonsondergange vanaf groot balkon en patio.

Shirlee J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shirlee J

A wonderful location.

A very well-equipped house right on the beach. An extremely comfortable place to relax with family or friends.

Charles J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Charles J

Dit is die ideale plekkie om net rustig te ontspan en energie te herlaai. Die see-uitsig en die gedruis van die see as jy soggens wakker word is iets wat mens nie in jou daaglikse lewe ervaar nie.

Ons was baie warm verwelkom deur Nita en sommer tuis gevoel. Die plek is ruim en baie netjies en alle toebehore was beskikbaar. 'n Lekker uitskop- en rusplek.

Marinda P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda P

Ons kuier was heerlik net te kort. Ek kan geen kritiek lewer op enige iets nie. Ons sal beslis weer daar gaan ontspan.

Die akkommodasie is vyfster. Daar kort niks. Skoon en netjies, veilig en natuurlik is die uitsig om van te droom. Ons sal weer gaan kuier.

Pieter B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Perfekte ligging, huis weg van die huis.

Heerlike binnebraai, goeie kwaliteit beddens, uitstekende ligging. Baie goeie waarde vir geld. Netjiese tuintjie en 'n pragtige uitsig. Wonderlike atmosfeer in en om die huis.

Elandsbaai Trust se terugvoer

Baie dankie vir die review. Ons deel graag ons stukkie aarde met julle. Ons sien uit om weer van julle te hoor

Elandsbaai Trust
Juan V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juan V

Baie Lekker Kuier

Lekker Kuier huis, gerieflik geleë, goed toegerus, netjies en baie vriendelikke diens. Mens kan lekker ontspan sonder enige bekommernis en op die wel beskutte stoeppe sit en die see se prag aanskou.

Retha R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha R

Asemrowend.

Fantastiese blyplek. Daar is als. Voel soos huis met die mooiste mooiste see-uitsig. Kan dit sterk aanbeveel. Boonop baie bekostigbaar.

Stephan K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan K

Rustige Weskus wegbreek.

Ons het ‘n wonderlike, ontspannende naweek by Elandsbaai Trust gehad. Die huis is ruim, goed toegerus en baie netjies. Dit is geleë reg voor op die strand met ‘n pragtige see-uitsig. Absoluut perfek!

Elandsbaai Trust se terugvoer

Ons waardeer julle resensie opreg.
Ons vakansie huis deel ons graag weer met julle.
Liefde
Heloise en Ria

Elandsbaai Trust
Jon A - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jon A

Lovely location. Great for a tranquil stay.

The house is right on the beach and the views are spectacular.

Vanaf R4 000
R4 000 R2 667
per nag, vir 8 mense
Vanaf R4 000
R4 000 R2 667
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Hoek van Strand- en Keeromstraat, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6177fa6b47a1012c738a716541b1e8df0f33e5a4c3f2f64d55409153eef6806f6e0913dcb6a30d51c3a49d9614a8a6eaf46b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R2 667 per nag, vir 8 mense 22 5 1 5 Corner Strand and Keerom Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 15:00 -32.309130182862 18.342503122685

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang