Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elandsbaai Trust

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Emerald V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Ongelooflike stand vir ons hondekind. Elandsbaai Trust het voorsiening gemaak vir die beurtkrag deur genoeg herlaaibare liggies en 'n gasstofie beskikbaar te maak. Die stand hou net aan en aan. Ons Duitse Herdershond kon na hartelus hardloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Fantasties. Wonderlike plek met die mooiste strand en see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew T
Kort verblyf
4.8
Mei 2023

Great I think the inside braai chimney needs to be sorted out. The extractor doesn't help during loadshedding. A very poorly designed thing. Apart from that, lovely. Access to a washing machine would be nice. And there was no Wi-Fi available. Discount maybe?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Heloise
Elandsbaai Trust
Thank you for your open review. On our page, we do not advertise Wi-Fi due to infrastructure. Once Fibre has been installed in the area we are relooking as we have a younger generation looking for Wi-Fi. The silence and often digital free break help the soul rest. Will look into the extraction at braai. Thank you for your review. Every feedback is valuable to us. Heloise

Elize E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2023

Pleasant stay with a sea view. Lots and lots of accommodation with indoor/outdoor braai facilities. I missed a gas heater as it was so cold. Kitchen well equipped. No wi-fi and loadshedding 10 hours a day! There is a gas bottle with kettle available. It is a beach house, well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Coen S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Lekker groot en ruim huis vir 'n groot gesin of groep mense, goed geleë. Baie dankie vir die vriendelikheid waarmee ons ontvang is. Die huis is goed geleë en versorg en het meer as alles in wat jy kan nodig hê. Ons het baie lekker daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heloise
Elandsbaai Trust
Dankie dat ek persoonlik met jou kon gesels en alles opklaar het met jou. Die hele Elandsbaai water was onderdruk en daarom die gevoel dat water nie goed gevloei het nie. Dankie vir n oopgesprek en kom kuier weer.

Magda S
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

'n Stukkie hemel op aarde. Beste plek vir vakansie as jy rus en vrede vir jou siel wil hê. Sonsondergang is fantasties! Sien ons gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cabri V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Beste huis in Elandsbaai. Alles is en lyk beter as die foto's. Wonderlikste, privaat wegbreek. Skoon. Netjies. Beste uitsig in Elandsbaai. Die huis is so ruim en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heloise
Elandsbaai Trust
Dankie ons deel ons stukkie vrede graag.

Johann A
Kort verblyf
4.8
Jul 2022

Onverbeterlike posisie en uitsig, groot en gerieflike blyplek met feitlik alles wat mens nodig het om lekker te kuier. Die uitsig van die baai is lieflik van die stoepe en mooi tuin af en die huis is baie gerieflik geleë om Elandsbaai en omgewing te geniet. Dit het alles wat nodig is om agt grootmense en klein kinders baie lekker te laat bly, winter of somer. Die enigste haakplek was dat een van die geisers die gees gegee het en kon nie onmiddelik reggemaak word nie, maar die eienaar en bestuurder het alles moontlik gedoen om te help. Miskien moet onderhoud 'n bietjie meer aandag kry, maar origens het ons die verblyf verskriklik geniet en die geiser probleem was maar 'n kleinigheid. Dit sou lekker wees om darem WiFi ook te hê.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bouwe T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Ruim huis met die pragtigste uitsigte geleë teen die see. Heerlik gekuier by die ruim huis met oorgenoeg slaapkamers geleë teen die see met lekker binnebraai (as die weer nie wil saamspeel nie) asook 'n stoot braai buite en die pragtigste uitsigte van die onderste of boonste verdiepings. Alle geriewe wat jy sou nodig hê is ook beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John O
Kort verblyf
4.6
Okt 2022

A well positioned home for a relaxing family gathering. I suggest that the water situation for showering needs to be resolved. If water was being used elsewhere it bacame a problem showering upstairs. The furniture, mattresses & bedding need an upgrade. Everything is looking a little tired.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Heloise
Elandsbaai Trust
Dankie, ek waardeer die terugvoering.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heloise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R4 000
R4 000 R2 667
per nag, vir 8 mense
Vanaf R4 000
R4 000 R2 667
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Hoek van Strand- en Keeromstraat, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6177fa6b47a1012c738a716541b1e8df0f33e5a4c3f2f64d55409153eef6806f6e0913dcb6a30d51c3a49d9614a8a6eaf46b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R2 667 per nag, vir 8 mense 22 5 1 5 Corner Strand and Keerom Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 15:00 -32.309130182862 18.342503122685

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang