Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elandsbaai Wegbreek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Marthie K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

We rested. Loved it. Beautiful home. Lovely place. Wish we could stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Elandsbaai Wegbreek
Marthie, baie dankie vir jou resensie. Ons vertrou dat julle die Weskus blommeprag kon geniet. Kom kuier gerus weer.

Lourens K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Rustige naweek saam met familie en vriende. Goeie waarde vir geld. Uitstekende gasvrou. Sal beslis weer so maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Elandsbaai Wegbreek
Middag Lourens Baie dankie vir jou waardevolle resensie. Ons waardeer dit. Ons is so bly dat julle vakansie heerlik was. Julle is baie welkom om weer te kom kuier.

Lara R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Comfortable stay very close to the beach. This accommodation was clean, comfortable, and well-equipped. At the end of the road is a path that leads directly to the beach, so you don't need to get into a car. You can walk to the point break for a surf. We were only 4 people, but there is a third room and the house would easily accommodate 6 people comfortably. We'll definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Elandsbaai Wegbreek
Lara, thank you for your valued review. Good to hear that you've enjoyed your holiday. Please visit again .

Karl S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jun 2024

Baie gemaklik. Huis is baie goed toegerus. Vir werk ontbreek WiFi egter. Gemaklik, baie spasie binne en buite perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Elandsbaai Wegbreek
Karl, baie dankie vir jou resensie. Ons doen ons bes om altyd te vernuwe. Jy is welkom om weer te kom kuier.

Luzanne C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Een van die beste wegbreek dae ooit. Wat 'n lieflike huis, goed toegerus met alles wat jy nodig het, 'n paar tree weg van 'n paadjie na die strand. Ons het heerlik gekuier. Die gasvrou is behulpsaam en vriendelik en maak seker dat jy alles het wat jy nodig het. Ons sal definitief weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Elandsbaai Wegbreek
Luzanne, dit is fantasties om te hoor! Baie dankie vir jou kosbare resensie. Kom kuier gerus weer.

Erin W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Wegbreek was exactly as advertised. Beautiful setting on the West Coast. Everything that is needed was at hand in the house. Would recommend Wegbreek to anybody who is looking for a quiet getaway on the coast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Elandsbaai Wegbreek
Thank you Erin for your valuable review. Well appreciated. You are welcome to come and hide again on the West Coast. Goodness and favors.

Annali N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

'n Baie lekker, netjiese, skoon huis wat goed toegerus is. Baie vriendelike en behulpsame eienaars wat moeite doen. Kinders het die huis se loft baie geniet! 'n Kort entjie se stap van die see af, ook lekker naby die hawe en die berg (Baboonpoint). Die treinspoor wat naby die huis verbyloop het vir almal baie interessanthede besorg en was glad nie 'n hindernis nie. Wanneer die weer bietjie onguur was, was daar lekker baie boeke om te lees, of TV met al die kanale om te kyk. 'n Lekker kuierhuis vir 'n gesin of saam met vriende. Sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Elandsbaai Wegbreek
Annali, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit word opreg waardeer. Dit doen ons harte goed, as ons gaste gelukkig is. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Seën tot weersiens.

Rykie L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Salige Weskus wegbreek! Elandsbaai Wegbreek het ons wildste drome oortref, van voorbereiding, vriendelikheid, probleenhantering tot uitmuntende gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Elandsbaai Wegbreek
Rykie, baie dankie vir jou waardevolle resensie. Ons is baie bly julle het lekker gerus. 'n Geseënde 2022 word jul toegewens. Kom kuier gerus weer.

Michael D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2022

Heerlike, rustige plek. Was baie lekker, ongelukkig was die stortdeur nie op sy reëlings gewees nie, my seun het die deur toegetrek en dit het skeef op die teëls geval en gebreek. Verder was dit n onvergeetlike 2 dae!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Martie
Elandsbaai Wegbreek
Michael, baie dankie vir jou goeie resensie. Ons is baie bly dit was 'n onvergeetlike naweek. Jammer vir die stortdeur probleem. Alles is nou weer 100% uitsorteer. Kom kuier gerus weer.

Jh V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Sep 2022

Next to Sishensaldana Railwayline - noisy 24/7. No burglerproofing. Not safe to open windows at night. We did not sleep because of very long trains passing every 3 hours.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Martie
Elandsbaai Wegbreek
JH, baie jammer vir die laat antwoord. Ek besef nou ek het nooit geantwoord nie. Ek is baie jammer om van u slegte ondervinding te verneem. Ek probeer my bes om altyd ons gaste gemaklik te laat voel. Die 2 kere wat ek u in die hande kon kry, was daar geen klagtes nie. U is welkom om met my te gesels. Geseënde tyd. Martie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stompneusstraat 10, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiN2I3NjkzLWQ5NDItNGI2MC05ZWExLTNkMTQ0ZWE0ZjI3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 10 Stompneus Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 11:00 -32.31854554023 18.326156884432

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang