Elandsbaai Wegbreek
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Martie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Lourens K - Feb 2024
Algehele gradering
Rustige naweek saam met familie en vriende.
Elandsbaai Wegbreek se terugvoer
Middag Lourens
Baie dankie vir jou waardevolle resensie. Ons waardeer dit. Ons is so bly dat julle vakansie heerlik was. Julle is baie welkom om weer te kom kuier.
Lara R - Okt 2023
Algehele gradering
Comfortable stay very close to the beach.
Elandsbaai Wegbreek se terugvoer
Lara, thank you for your valued review.
Good to hear that you've enjoyed your holiday. Please visit again .
Tim C - Sep 2023
Algehele gradering
Een van die beste wegbreek dae ooit.
Elandsbaai Wegbreek se terugvoer
Luzanne, dit is fantasties om te hoor! Baie dankie vir jou kosbare resensie. Kom kuier gerus weer.
Karl S - Jun 2024
Algehele gradering
Baie gemaklik. Huis is baie goed toegerus. Vir werk ontbreek WiFi egter.
Erin W - Jun 2023
Algehele gradering
Wegbreek was exactly as advertised.
Elandsbaai Wegbreek se terugvoer
Thank you Erin for your valuable review. Well appreciated. You are welcome to come and hide again on the West Coast. Goodness and favors.
Annali N - Jan 2023
Algehele gradering
'n Baie lekker, netjiese, skoon huis wat goed toegerus is. Baie vriendelike en behulpsame eienaars wat moeite doen.
Lees meerElandsbaai Wegbreek se terugvoer
Annali, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit word opreg waardeer. Dit doen ons harte goed, as ons gaste gelukkig is. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier.
Seën tot weersiens.
Rykie L - Jan 2022
Algehele gradering
Salige Weskus wegbreek!
Elandsbaai Wegbreek se terugvoer
Rykie, baie dankie vir jou waardevolle resensie. Ons is baie bly julle het lekker gerus. 'n Geseënde 2022 word jul toegewens. Kom kuier gerus weer.
Michael D - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike, rustige plek.
Elandsbaai Wegbreek se terugvoer
Michael, baie dankie vir jou goeie resensie. Ons is baie bly dit was 'n onvergeetlike naweek. Jammer vir die stortdeur probleem. Alles is nou weer 100% uitsorteer. Kom kuier gerus weer.
Jh V - Sep 2022
Algehele gradering
Next to Sishensaldana Railwayline - noisy 24/7.
Elandsbaai Wegbreek se terugvoer
JH, baie jammer vir die laat antwoord. Ek besef nou ek het nooit geantwoord nie. Ek is baie jammer om van u slegte ondervinding te verneem. Ek probeer my bes om altyd ons gaste gemaklik te laat voel. Die 2 kere wat ek u in die hande kon kry, was daar geen klagtes nie.
U is welkom om met my te gesels.
Geseënde tyd.
Martie
Gavin C - Sep 2021
Algehele gradering
Relaxing and peaceful.
Elandsbaai Wegbreek se terugvoer
Thank you Gavin for your valuable review. You and your family are welcome to visit us again.
Jp H - Aug 2021
Algehele gradering
Ongelooflike lekker huis reg by die see!
Elandsbaai Wegbreek se terugvoer
JP baie dankie vir jou waardevolle resensie. Dit word baie waardeer. Dit is altyd lekker as ons gaste gelukkig is. Julle is welkom om weer te kom kuier.
Karen D - Aug 2021
Algehele gradering
Excellent experience.
Elandsbaai Wegbreek se terugvoer
Thank you Karin for your lovely review. It is very well appreciated. We would love to see you back again.
Annalieze V - Apr 2021
Algehele gradering
Ongelooflike, gerieflike wegbreeknaweek, alles was net daar en ons gasvrou Martie het alles met soveel liefde en oorgawe gedoen.
Lees meerElandsbaai Wegbreek se terugvoer
Annalieze, baie dankie vir jou ongelooflike resensie. Dit word opreg waardeer. Ons eerste prioriteit is julle, ons gaste. Die Paashaas loop altyd vroeg by Elandsbaai Wegbreek. Julle word gou weer terug verwag. Tot volgende keer. Goedheid en guns.
Irma B - Jan 2021
Algehele gradering
Rus en vrede vir die siel.
Lees meerElandsbaai Wegbreek se terugvoer
Irma, baie dankie vir jou waardevolle resensie.
Ons bly dankbaar as ons gaste gelukkig is en lekker kuier. Kom gerus weer kuier.
Debbie H - Okt 2021
Algehele gradering
Our stay was lovely and the house had everything we needed.
Elandsbaai Wegbreek se terugvoer
Debbie, thank you for your lovely review. It is so good to know that you've enjoyed your stay. Come and visit again.
Sean Y - Aug 2021
Algehele gradering
Comfortable and well equipped.
Elandsbaai Wegbreek se terugvoer
Thank you Sean for you lovely review. Much appreciated. Please come and visit us again.
Joanne D - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
Elandsbaai Wegbreek se terugvoer
Jo-anne, baie dankie vir jou resensie. Dit is vir ons lekker as die gaste gelukkig is. Kom kuier gerus weer.
Terry M - Jul 2021
Algehele gradering
Great location in quiet part of E bay. Close enough to beach - very well equipped and maintained.
Elandsbaai Wegbreek se terugvoer
Thank you, Terry, we value your review. You are most welcome to visit again.
Regards,
Martie
Anna B - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Elandsbaai Wegbreek se terugvoer
Anna baie dankie vir jou resensie. Dit word waardeer. Kom kuier gerus weer by Elandsbaai Wegbreek.
Sharon R - Apr 2021
Algehele gradering
The best-equipped place I have ever stayed at.
Elandsbaai Wegbreek se terugvoer
Thank you Sharon for your review. So much appreciated. You and your family are welcome back again. Till next time, Regards.
Lise D - Aug 2021
Algehele gradering
It is a large family holiday house, more suited to summer visitors.
Lees meerJodi C - Okt 2020
Algehele gradering
Absolutely magical!
Lees meerElandsbaai Wegbreek se terugvoer
Thank you, Jodi, for your lovely review.
We appreciate it. Guests are our first priority. You are welcome back again.
Michelle D - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtig en privaat
Elandsbaai Wegbreek se terugvoer
Baie dankie Michelle, ek waardeer dit baie. Dit is altyd lekker as ons gaste tevrede is. Kom kuier gerus weer.
Eurika D - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig, baie netjiese huis, naby see.
Elandsbaai Wegbreek se terugvoer
Baie dankie Eurika. Kom kuier gerus weer.
Rentia V - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlik kuier areas.
Elandsbaai Wegbreek se terugvoer
Baie dankie Rentia vir jou mooi resensie. Dit word baie waardeer. Julle is baie welkom om weer te kom kuier.
Dennis P - Sep 2020
Algehele gradering
Martie, it was a flawless booking/holiday experience.
Elandsbaai Wegbreek se terugvoer
Dennis and family
Thank you for your lovely review. We appreciate it a lot. We always strive to do better. You are welcome back again.
Regards. Martie
Philip O - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlik! Rustige familievakansie.
Elandsbaai Wegbreek se terugvoer
Baie dankie Philip vir jou uitstekende resensie. Dit word opreg waardeer. Dit is altyd lekker om ons gaste tuis te laat voel. Kom kuier gerus weer.
Jurgen K - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Elandsbaai Wegbreek se terugvoer
Baie dankie Jurgen. Ons probeer altyd ons gaste se behoeftes in ag neem. Julle is altyd weer welkom.
Lizmari E - Apr 2018
Algehele gradering
Goed geleë, 1 minuut se stap vanaf die strand. Goed toegerus.
Elandsbaai Wegbreek se terugvoer
Baie dankie Lizmari.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Stompneusstraat 10, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang