Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elandsbaai Wegbreek

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stompneusstraat 10, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Elandsbaai Wegbreek is in die klein kusdorpie Elandsbaai aan die Weskus van Suid-Afrika geleë. Die huis is stapafstand van die strand af geleë.

Die verblyf beskik oor 'n 3-slaapkamer-eenheid met 1 gedeelde badkamer, oopplan-leefarea en volledig toegeruste kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat na 1 koningingrootte-bed verander kan word. Die derde slaapkamer is op die boonste verdieping geleë en beskik oor 1 koningingrootte-bed. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en koffiemasjien. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, kaggel en veilige parkeerplek in.

Gaste kan doendinge soos swem, branderplankry, seil, seilplankry, vlieërbranderry, duik, visvang, 4x4-roetes, bergfietsry, rotsklim en walviskyk in die omgewing geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Marthie K
Gesin met tieners
5.0
We rested. Loved it. Beautiful home. Lovely place. Wish we could stay longer.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Lourens K
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige naweek saam met familie en vriende. Goeie waarde vir geld. Uitstekende gasvrou. Sal beslis weer so maak.
Feb 2024
Lara R
Saam met vriende
5.0
Comfortable stay very close to the beach. This accommodation was clean, comfortable, and well-equipped. At the end of the road is a pat...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Luzanne C
Gesin met klein kinders
5.0
Een van die beste wegbreek dae ooit. Wat 'n lieflike huis, goed toegerus met alles wat jy nodig het, 'n paar tree weg van 'n paadjie na die strand. On...
Sien meer
Sep 2023
Erin W
Saam met lewensmaat
5.0
Wegbreek was exactly as advertised. Beautiful setting on the West Coast. Everything that is needed was at hand in the house. Would reco...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Stompneusstraat 10, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elandsbaai Wegbreek het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stompneusstraat 10, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiN2I3NjkzLWQ5NDItNGI2MC05ZWExLTNkMTQ0ZWE0ZjI3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 10 Stompneus Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 11:00 -32.31854554023 18.326156884432

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang