Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elandsbay Seaview

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Duke M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Fantastic place; great hostess; loved every minute of our stay. Had a wonderful stay; spent most of our time on the stoep watching the sea and chatting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Perfekte vakansiehuise. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Vol ontspanning en genot. Ons het ´n baie lekker bly. Die huis is wonderlik en gemeubileer met alles wat jy jou kan voorstel. Ons het niks gemis nie. Dit is nie nodig om iets te skryf oor die ligging van die huis, reg langs die see nie. Eenvoudig oorweldigend. As dit by ons reisplanne inpas, sal ons terugkom. P. S. Die WiFi werk ook during Beurtkrag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rensia R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Gorgeous views, quiet, clean, beautiful beach. We loved our stay and will recommend it to all our friends. Very quiet except for the sounds of the ocean, which is perfect. In the mornings, we saw dolphins playing in the waves. The beach is very clean, and in the morning, we had the beach to ourselves, and our dog could run off lead. Only negative for us personally is that there is no grass, so our dog struggled to do her business as she is used to using grass; she does not use paving and stones. Also, not really suitable for small dogs due to gaps by the gate, which was not an issue for us. Again, the above was our personal struggle, and we will definitely visit again and recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Elandsbay Seaview
Hi Rensia, thank you so much for your review. It's great to read that you enjoyed your stay at the house. We look forward to having you stay again! Best wishes, Albert

C P Ronèl V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Dis 'n baie mooi, goed toegeruste huis by die see. Die sitvertrek en twee slaapkamers kyk uit oor die see en dis heerlik om so te kuier. Het 'n mooi kliptuin om die huis wat omhein is. Mariette is baie vriendelik, het ons 'n Whatsapp-boodskap gestuur voor aankoms met reëlings Sy het ons ook anbeveel om die blomme om die berge te gaan kyk - dit was pragtig. Met aankoms het sy ons kom verwelkom en seker gemaak dat als reg is. Mariette, dankie. Ons het net een nag daar gebly, maar sal beslis weer daar gaan kuier en vir langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Elandsbay Seaview
Baie Dankie vir jou vriendelike resensie. Ons hoop julle het lekker gebly en sien julle weer volgende keer! Groete, Mariette

Cornize D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Sakereis. Uitstekende verblyf, daar is alles om mens se verblyf so gemaklik moontlik te maak. Baie hulpvaardige en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2023

We really enjoyed out stay. Panoramic view of the beach. Would highly recommend it. Right at the beach. Fully equipped house even with a washing machine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Esme J
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jun 2023

Rustig met 'n pragtige uitsig. Heerlik geslaap op goeie beddens. Lieflike stoep wat uitkyk op die see. Baie rustig gewees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riana K
1 nag Saam met vriende
4.2
Aug 2023

Kraghulp gedurende beurtkrag was 'n groot probleem. Was ingelig dat beurtkrag sou van 16:00 tot 19:00 wees, maar was tot 20:30, kon nie kosmaak nie, want het net 'n klein gasbottel gehad, wifi het ook nie UPS nie, so kon wifi nie benut nie, moes gevra het vir my deposito.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Albert
Elandsbay Seaview
Dankie vir jou resensie Karl. Soos ons weet, beurtkrag skedule is bepaal deur Eskom. 'n 3 kg gas pot was is beskikbaar om water te kook of iets te ete te maak. Daar is ook is 3 buurt krag ligte wat outomaties oorskakel. Lieflike binne braai om n vuurtje aan die gang te kry ook. Groete, Albert

Madelaine R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Was heerlik. Baie netjies, met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 9, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0e624ec70816c47633ab100fa0f295aa2c30a5b5c8735d1073b248acdfcb8b39b59edb329c96fdf4844ef525fbf157c3516?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 31 5 1 5 9 Strand Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.310786180383 18.341702405025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang