Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elandsbay Seaview

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir Elandsbay Seaview
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Duke M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duke M

Fantastic place; great hostess; loved every minute of our stay.

Had a wonderful stay; spent most of our time on the stoep watching the sea and chatting.

Hendrik L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik L

Perfekte vakansiehuise.

Baie lekker gebly.

Peter W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter W

Vol ontspanning en genot.

Ons het ´n baie lekker bly. Die huis is wonderlik en gemeubileer met alles wat jy jou kan voorstel. Ons het niks gemis nie. Dit is nie nodig om iets te skryf oor die ligging van die huis, reg langs die see nie. Eenvoudig oorweldigend. As dit by ons reisplanne inpas, sal ons terugkom. P. S. Die WiFi werk ook during Beurtkrag!

Rensia R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rensia R

Gorgeous views, quiet, clean, beautiful beach.

We loved our stay and will recommend it to all our friends. Very quiet except for the sounds of the ocean, which is perfect. In the mornings, we saw dolphins playing in the waves. The beach is very clean, and in the morning, we had the beach to ourselves, and our dog could run off lead. Only negative for us personally is that there is no grass, so our dog struggled to do her business as she is used to using grass; she does not use paving and stones. Also, not really suitable for small dogs due to gaps by the gate, which was not an issue for us. Again, the above was our personal struggle, and we will definitely visit again and recommend.

Elandsbay Seaview se terugvoer

Hi Rensia, thank you so much for your review. It's great to read that you enjoyed your stay at the house. We look forward to having you stay again! Best wishes, Albert

Elandsbay Seaview
C P Ronèl V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C P Ronèl V

Dis 'n baie mooi, goed toegeruste huis by die see. Die sitvertrek en twee slaapkamers kyk uit oor die see en dis heerlik om so te kuier. Het 'n mooi kliptuin om die huis wat omhein is.

Mariette is baie vriendelik, het ons 'n Whatsapp-boodskap gestuur voor aankoms met reëlings Sy het ons ook anbeveel om die blomme om die berge te gaan kyk - dit was pragtig. Met aankoms het sy ons kom verwelkom en seker gemaak dat als reg is. Mariette, dankie. Ons het net een nag daar gebly, maar sal beslis weer daar gaan kuier en vir langer.

Elandsbay Seaview se terugvoer

Baie Dankie vir jou vriendelike resensie. Ons hoop julle het lekker gebly en sien julle weer volgende keer! Groete, Mariette

Elandsbay Seaview
Cornize D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornize D

Sakereis.

Uitstekende verblyf, daar is alles om mens se verblyf so gemaklik moontlik te maak. Baie hulpvaardige en vriendelike gasvrou.

James S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
James S

We really enjoyed out stay. Panoramic view of the beach.

Would highly recommend it. Right at the beach. Fully equipped house even with a washing machine.

Esme J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esme J

Rustig met 'n pragtige uitsig.

Heerlik geslaap op goeie beddens. Lieflike stoep wat uitkyk op die see. Baie rustig gewees.

Riana K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riana K

Kraghulp gedurende beurtkrag was 'n groot probleem.

Was ingelig dat beurtkrag sou van 16:00 tot 19:00 wees, maar was tot 20:30, kon nie kosmaak nie, want het net 'n klein gasbottel gehad, wifi het ook nie UPS nie, so kon wifi nie benut nie, moes gevra het vir my deposito.

Elandsbay Seaview se terugvoer

Dankie vir jou resensie Karl. Soos ons weet, beurtkrag skedule is bepaal deur Eskom. 'n 3 kg gas pot was is beskikbaar om water te kook of iets te ete te maak. Daar is ook is 3 buurt krag ligte wat outomaties oorskakel. Lieflike binne braai om n vuurtje aan die gang te kry ook. Groete, Albert

Elandsbay Seaview
Madelaine R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine R

Was heerlik.

Baie netjies, met die mooiste uitsig.

Elizabeth R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth R

Pragtige uitsig! Elandsbaai is ongerep.

Die huis is baie goed toegerus, en ons hondekind was baie veilig en gelukkig. Dankie vir 'n heerlike kuier!

Christelle D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle D

Lekker wegbreeknaweek.

Wonderlike plek met 'n mooi uitsig. Plek is ten volle toegerus met alles wat jy nodig het. Sal beslis weer gaan.

Gavin W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin W

So lekker gebly.

Die huis was ten volle toegerus, ons het absoluut niks nodig gehad nie. Dis die 1ste keer wat ek saam met so 'n groot groep mense 'n plek deel, en die huis het definitief bygedra tot die groot sukses van die naweek. Ons het so lekker gebly en gekuier. Toe ons Vrydag daar aangekom het in die lekker, koue, nat, weer was daar selfs 'n vuurtjie wat vir ons gewag het. Sal definitief hierdie plekkie aanbeveel.

Marlene H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene H

Pragtig!

Onverbeterlike ligging. Die huis is pragtig ingerig met alles wat ons nodig gehad het. Die braaikamer is 'n wenner. Kom definitief weer.

Hendrik L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik L

Heerlike, lieflike groot huis, skoon en netjies.

Sal beslis langer bly. Lekker rustig met see net oor die pad. Vriendelike ontvangs. Dankie Mariëtte.

Elandsbay Seaview se terugvoer

Dankie Hennie vir jou boodskap. Ons is bly jy't lekker gekuier en kom gerus weer!

Elandsbay Seaview
Susan V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Pragtige huis en ligging.

Alles was skoon en netjies, alles wat jy nodig het is daar. Die buitekamer is 'n wenner vir iemand wat apart wil slaap.

Shelley M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley M

Comfortable stay, beautiful views, easy beach access.

So lovely to wake up to the sound of the ocean. The house is well-equipped and beautifully decorated. We thoroughly enjoyed our stay and plan to return soon. Thank you.

Buks L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buks L

Lekker familienaweek by Elandsbay Seaview.

Die uitsig van die huis is absoluut ongelooflik! Alles waarna jy soek net soos die Weskusmense dit kan doen. Die huis is se kamers is ruim en het genoeg sitplek binne en buite vir almal. Huis is baie goed toegerus met alles wat jy nodig het en meer. Volpunte vir die braairoosters, tange en binne/buitebraai. Absoluut 'n braaier se droom. Die huis was pynlik netjies en skoon met aankoms. Hierdie plek is 'n juweel. Ons kom beslis weer! Dankie, Mariette en Albert, als was perfek.

Tersius L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersius L

Dit was een manjafieke, rustige wegbreek naweek.

Die plek is teen die see. Pragtige uitsig met sonsopkoms en sonsondergang. Dit was nou lekker weskus weer. Die huis is skoon. Jy het niks nodig om saam te vat behalwe wat hul vir jou se nie, slegs jou kos. Die mense is vriendelik op die dorp. Dis 'n plek duisend.

Louis C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C

Rus en vrede.

Sal enige tyd weer soontoe gaan.

Sophia B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia B

Ons was van 6 tot 9 Januarie by Elandsbay Seaview! Wonderlike gasvrou, mooiste view, en jy kan die see sien en hoor vannag die huisie.

Die huisie het als wat jy nodig het vir so 'n wegbreek van die stad se lawaai! Als was perfek en net soos wat die advertensie op webtuiste dit beskryf het. Wens so 'n naweek het nog 'n ekstra daggie by gehad! Sal beslis Elandsbay Seaview met die grootste liefde weer besoek en aan beveel na nog vriende en familie! Weereens baie dankie aan die tannie wat ons so tuis laat voel het! Ek gee haar sommer 5 sterretjies en die huisie nog 5 sterretjies by! Baie dankie Albert vir jou pragtige plekkie! Perfekte plekkie op die perfekte spot! Sien julle gou weer!

Sarel B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel B

Onvergeetlik.

Dit was baie lekker, ek sal dalk net aanbeveel die eienaar installeer 'n gasstoof, dit raak bietjie moeilik met die beurtkrag om kos te maak. Ons was lekker bederf deur Mariette en sy het uit haar pad gegaan om te help met enige raad oor visvang en plekke om te besoek.

Elandsbay Seaview se terugvoer

Dag Sarel, baie dankie vir jou resensie vir ons mooi Seaview. Die fase 3 tot 4 beurt krag het ons skielik betrap. Intussen het ons versoening gemaak met gas. Weereens, baie dankie. Hoop om jou gou weer te sien.

Elandsbay Seaview
Annette C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette C

We had a lovely time staying so close to a fantastic beach.

Guests should take towels and something for shade in front of the house (we had a gazebo) in order to be able to spend more time outside. Be prepared to cook mostly on the braai as the stove is really tiny.

Elandsbay Seaview se terugvoer

Thank you Annette for your review, it’s appreciated. We are looking into options to provide shade in front of the house and also we are addressing our indoor cooking facilities. We are currently looking at the best possible options to provide better amenities to our guests. Again, thank you for your review.
Best,
Albert

Elandsbay Seaview
Wallie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wallie V

'n Langnaweek op Elands op soek na golwe.

Uitstekende ligging en Mariëtte was baie tegemoetkomend.

Kevin H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin H

Verblyf is perfek geleë in 'n pragtige klein dorpie. Loopafstand na die strand, maar ongelukkig nie rolstoelvriendelik om toegang te verkry tot die strand vanaf die huis nie.

Skoon en gerieflik, sal met graagte aanbeveel. Pragtige uitsig. Kamers skoon en ruim.

Mischka B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mischka B

Our stay was amazing.

Breathtaking view, friendly people and such a beautiful location. Would definitely give the stay a 10 out of 10.

Maryka V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka V

Minus die bewolkte weer.

Dit was baie bewolk, maar die huis bied 'n lekker en gemaklike atmosfeer met sagte banke, 'n mooi uitsig en braaikamer. Sal beslis aanraai vir ander.

Ilze W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze W

Ons het ongelooflik lekker gekuier

Ek sal hierdie huis aan al ons vriende aan stuur. Ons het so lekker gekuier wou nie huis toe kom nie, stil en rustige atmosfeer. Ons was baie vriendelik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel.Ons in die toekoms gereeld hierdie huis bespreek, want dit is pragtig, netjies, skoon en lekker ruim vertrekke.

Elandsbay Seaview se terugvoer

Hallo Ilze, baie dankie vir jou resensie. Ek is bly jy het lekker by ons gekuier en hopelik sien julle gou weer.

Elandsbay Seaview
Nicholas L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas L

Baie goeie waarde vir geld.

Die huis is ruim, en die uitsig van die voor slaapkamers is fantasties.

Elandsbay Seaview se terugvoer

Hi Nicholas, is bly jy het jouself geniet by Seaview. Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering.

Elandsbay Seaview
Bjorn K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bjorn K

House was beautifully situated right on the beach. It was great to have the option to braai either inside or outside. The house was very clean with lots of extra spoils left for us like wood, rusks, bath salts etc.

The house has everything you need and more for a very happy and comfortable holiday. We will definitely be staying here again.

Elandsbay Seaview se terugvoer

Tracy, thank you so much for your review. We are extremely happy to hear that you've had a good stay with us at Seaview Elandsbay. We very much look forward to having you again with us!

Elandsbay Seaview
Fritz S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz S

Pragtig, gemaklik en prakties.

Baie lekker huis met ongelooflike ligging en uitsig. Gasvrou en diens was wêreldklas. Sterk aanbeveelbaar.

Elandsbay Seaview se terugvoer

Baie Dankie vir jou reveiw, ons waardeer dit. Bly om te hoor julle het julle self geniet! Hoop om julle weer binnekort te sien. Beste wense, Albert!

Elandsbay Seaview
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 9, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0e624ec70816c47633ab100fa0f295aa2c30a5b5c8735d1073b248acdfcb8b39b59edb329c96fdf4844ef525fbf157c3516?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 31 5 1 5 9 Strand Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.310786180383 18.341702405025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang