Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elandsfontein Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ninell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 84 resensies vir Elandsfontein Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Riaan D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D

Wens ons kon langer bly.

Baie vriendelik ontvang en baie gasvry. Alles en meer wat mens nodig het!

Tony D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony D

Loved it.

We loved the peace, the old decor and the place was clean and comfortable. It felt like home. Thank you.

Lettie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie V

Ons wou nog langer bly, só oulik was die huis, met alles en nog meer!

Dit was asemrowend!

Maryka K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka K

Pragtig, rustig en bekostigbaar.

Die plek is pragtig en rustig, en die gasvrou gaan uit haar pad om gaste te bederf. Sal die plek sterk aanbeveel vir oorbly om besienswaardighede rondom Pretoria te besigtig.

Lukas S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas S

Pure plaas.

Baie netjies. Baie te doen omliggend. Pragtige plaas met mooi Bonsmara bees.

Shawn P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn P

No comments.

No comments - we enjoyed our short stay.

Dries H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries H

Was baie lekker en rustig.

Vriendelike ontvangs en moeite gedoen toe daar nie krag was nie.

Angelique K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique K

Ontspan en geniet.

Vir 'n rustige naweekwegbreek naby Rietvlei Nature Reserve is Elandsfontein Farm 'n moet-oorblyplekkie. Dit was heerlik en ons sal definitief weer gebruik maak van hulle. Die eienaar het ons vriendelik ontvang en was baie behulpsaam van die begin wat bespreking gemaak was tot en met vertrek.

Denise D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise D

Was baie lekker.

Dit is 'n baie mooi plekkie, die gasvrou is baie vriendelik, ons het baie tuis gevoel, weereens baie dankie.

Paulita B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulita B

Perfek vir 'n rustige wegbreek.

Alles was daar wat jy nodig het. Pragtige omgewing. Mal oor die woewe. Een het altyd 'n blaartjie gebring om hello te sê. Binne ry-afstand van winkels. Kan net sien dat as dit rëen sal daai pad 'n nagmerrie wees.

Charne F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charne F

Very peaceful and quiet.

The farmer showed us around and allowed us to assist him.

Augustha J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Augustha J

Fantasties

Mooi home away from home plekkie.

Zoe I - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zoe I

Home feeling.

Misunderstanding between the host who thought that one doesn't appreciate farm life and instead expected a 24h hotel service. Forgetting that sometimes it's just about ensuring no trespassing of security protocols keeping in mind the farms incident in South Africa.

Maretha S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha S

Lieflike plaaswegbreek.

Ons het heerlik gerus! Die detail van die kothuis, van die 'homey feel', tot die beskuit, melk en moerkoffie, asook sjokolades, badseep en kerse was vir ons 'n heerlike bederf. Dink alreeds wanneer ons weer sal kan kom. Kan amper nie glo 50 min se ry is ons op 'n lieflike plaas en voel ver van die besige stad nie.

Tracy F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy F

Delightful.

So peaceful and quiet.

Marizelle M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizelle M

Perfek!

Dit is so 'n mooi plek. Baie netjies! Ons het dit vreeslik geniet.

Francois P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P

Ongelooflik.

Voorwaar 'n pragtige kothuis, netjies en goed ingerig. Rustige omgewing en die tipe plekkie om net rus vir jou siel te vind. Die diens was professioneel en daar is moeite gedoen om ons verblyf so lekker moontlik te maak. Sal beslis weer gaan.

Johann P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P

Onverbeterlik.

Dit was ons tweede kuier op die plaas, maar die eerste keer wat die kinders by was. Ons was almal so gemaklik en my kinders het die plaas tenvolle geniet - Ninell was soos gewoonlik 'n fantastiese gasvrou. Sy en Hoffman het die kinders so tuis laat voel op die plaas en dit het ons rustigheid gegee om die naweek ten volle te geniet en ontspan. Die kinders vra gereeld wanneer ons weer gaan en ons almal is reg vir die volgende kuier. Ninell en Hoffman, baie dankie dat ons hierdie spesiale plek weer kon geniet, ons sien julle binnekort weer.

Hettie B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie B

Beste waarde vir geld!

What a gem! Rustig, veilig, plekkie is baie goed toegerus en met so baie klein details. Beslis 'n moet as jy 'n vinnige wegbreek wil hê uit die stad uit. 5 uit 5.

Ross C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ross C

We stayed for two nights over a weekend.

We had a lovely time at Elandsfontein farm - it is the perfect getaway for a weekend's rest from daily life in the city. Close enough to be easily accessible but far enough to feel like you are truly on holiday, the cottage is very comfortable and well stocked. Hoffman and Ninell were amazing hosts, and we will definitely be returning when we need another break.

Johann P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P

Ek en my vrou het 'n onvergeetlike naweek op die plaas gehad, ons was konstant verras deur die aandag aan detail en die moeite wat in die eenheid aangebring is.

Hierdie plek is n geheime juweel! Ons was so welkom ontvang en van die eerste oomblik op ons gemak en ontspanne. Hierdie wonderlike plek het ons die geleentheid gegee om te herlaai, ons sal beslis volgende keer langer kuier.

Joy G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy G

Awesome.

My husband and I enjoyed it as a breakaway for our anniversary. Home away from home. Will be back with fam as well.

Nico B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Heerlik stil en rustig.

Ons het net 2 aande oorgeslaap en kon nie gaan stap nie omdat dit baie gereën het. Ons is vriendelik ontvang en dit was baie stil en rustig so naby aan die stad. Sal weer daar oorbly. Dankie.

Chris D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Excellent.

Excellent, friendly service, and a discount! Thank you.

Anri B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri B

Dit was baie lekker en mooi. Beslis waarde vir jou geld.

Die ontvangs was vriendelik en opreg. Net soos die Plaas met sy pragtige natuur. Alles was skoon en netjies en ongelooflik mooi. Beslis die kuier werd en verseker gaan ons volgende keer familie-kuier daar hê. Elandsfontein sien ons beslis gou weer.

Elandsfontein Farm se terugvoer

Dankie Anri! Ons ontvang julle graag!

Elandsfontein Farm
Nicolette C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette C

Big comfortable rooms. Well priced. Quiet and peaceful.

Everything you expect for self-catering accommodation.

Esmarie B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarie B

♡ A-m-a-z-i-n-g "go-to" plekkie ♡ !!

Dit was heerlik om daar te wees - baie dankie. Wens ons kon langer bly en jy sien ons verseker weer in die toekoms.

Sunette M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette M

Rustige plaas-wegbreek

Elandsfontein het 'n lieflike, rustige plaasatmosfeer en is perfek vir 'n vinnige wegbreeknaweek digby Pretoria-Oos. Die huis is goed ingerig met alles wat mens kan nodig kry. Die kaggel was 'n wenner teen die koue wintersaande. Ninell se aandag aan detail in die huis was opmerkend. Ons het die tydjie by Elandsfontein baie geniet.

Jorica B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorica B

Pragtige en rustige omgewing.

Vriendelike gasvrou met liefdevolle aandag aan detail!

Mardine K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mardine K

'n Pragtige woonstel, huisie en plaas.

Die plane tree kothuis is pragtig en goed toegerus. Die plaas is gerieflik naby die stad geleë, maar dit voel asof jy myle uit die stad is. Die grondpad is in 'n redelike toestand en begaanbaar met 'n gewone Sedan-motor. Ninell is 'n warm gesellige gasvrou, maar gee mens die nodige spasie. Hoogs aanbeveel!

Johan D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D

Rustig verblyf.

Kom rus en ontspan nie. Naby geleë.

Moriette B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moriette B

Dit was ongelooflik mooi, baie vriendelike verwelkoming.

Dit was ongelooflik lekker. Ek was so vriendelik ontvang eers deur twee oulik woefies en toe deur Ninell. Alles was perfek. Skoon en netjies. Die plekkie is ideaal as jy wil wegkom van die stad se geraas. Dis rustig.

Nicky M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky M

The perfect farm stay.

Elandfontein Farm was exactly what we had hoped for - a relaxing break on a farm not far from home. The cottage, although rustic on the outside, is a beautiful farm home with everything we needed. It was perfectly clean and well looked after with a very homely feel. It is secure and we felt very safe. The hosts were friendly and informative and were available if we needed anything but we also felt like we had privacy. We were able to explore the farm and the neighbouring farms and we had some lovely walks and bike rides. We felt very comfortable and able to just enjoy the surroundings and be outdoors. Our kids had the best weekend! Thanks so much to Ninell and Hofman. We would love to return sometime and experience this lovely farm in spring or summer too.

Nicky J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky J

Plaasstilte in styl.

Vriendelike personeel en twee pragtige honde het ons onmiddellik welkom laat voel. Mal oor die ou familie foto's, sketse en pragtige antieke meubels wat siellerus en stylvolle karakter aan die plek verleen. Bederf met plaasmelk en sjokolade. Hoffman het vir ons sy boek geteken, wat baie spesiale aandenking van ons verblyf gaan wees. Beroemde skrywer. Dankie.

Jacqueline N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline N

Great place to stay.

We have stayed here several times and this place never disappoints.

Alwyn D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn D

Perfek.

Ons was verras met die pragtige private eenheid wat ons bespreek het en ons sou graag langer wou bly!

Dion K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dion K

Beautiful farm, lovely stay.

Well worth a visit, highly recommended.

Willie N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Willie N

Quiet, nice, great.

Peaceful, nice people, central.

Willie N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Willie N

Peaceful, quiet, nice, great.

Everything was great.

Chantelle C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chantelle C

Rustig, stil. Goeie wegbreek van stadsgeraas af.

Baie mooi, skoon en gerieflik. Met baie ekstras, pragtige blomme, verversings en 'n wonderlike atmosfeer.

Shayna M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shayna M

Even though we were only there for one night we really enjoyed our stay.

Excellent service. We needed to check in earlier and we were accommodated. The place was very clean and is kid friendly as we have two small children. We highly recommend this beautiful farm.

Hester W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester W

Rustigheid en plaaslewe.

Beslis 'n plekkie waarheen ons weer sal gaan. Dit is goed geleë vir 'n vinnige wegbreek met gesin of lewensmaat of vriende. Die Rustigheid is wat ons nodig gehad het die naweek.

Marilise V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise V

Die plek is baie netjies en gerieflik ingerig.

Die ontvangs was baie vriendelik en die eienaars maak seker dat mens niks kortkom nie. Die plek is baie netjies.

Belinda J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda J

Dis was baie baie rustig en netjies, net wat ons gekort het!

Baie dankie vir lekker plekkie, baie netjies en rustig. Net wat ons gekort het!

Pieter S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S

Knus en romanties.

Baie oulike knus kothuis! Daar is regtig aan alles gedink. Rustige atmosfeer in Gauteng.

Theo L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theo L

Plaasgerief.

Regte plaas wegbreek!

Dave D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dave D

Beautiful.

Excellent accommodations and very clean and neat.

Christelle L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle L

Baie mooi, skoon en netjiese verblyf.

Die akkommodasie self was silwerskoon en netjies. Die vertrekke is mooi en smaaklik versier. Alles wat ons moontlik kon benodig en nog meer was daar en vir ons beskikbaar gestel. Die gashere was baie vriendelik en behulpsaam. Daar is ongeveer 4 km-grondpad wat gery moet word na die plaas toe en ons sou dit waardeer het as ons voor die tyd hiervan bewus gemaak was aangesien ons dan beter voorbereiding sou doen oor met watter voertuig ons sou ry. Daar was met uitkloktyd verwarring oor waar en aan wie ons die sleutel moet oorhandig en ons het 'n rukkie gestaan en klop en roep voor iemand die sleutel kom neem het. Andersins 'n baie lekker ervaring en goeie waarde vir geld. Ons sal beslis weer daar gaan draai.

Elandsfontein Farm se terugvoer

Dankie vir goeie kommentaar - ons sal beslis hieraan aandag gee!

Elandsfontein Farm
Why D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Why D

Vriendelike mense. Lekker plaasatmosfeer.

Lekker gebly. Paar tegnologiese uitdagings. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam.

Gerhard M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard M

Gasvry, skoon, netjies, baie oulike plekkie.

Gasvry, skoon, netjies baie oulike plekkie, eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Dankie vir die bottel met lekkergoed en beskuit. Aanbeveling - daar is geen aanwysings na Elandsfontein nie, dit kan help.

Juanita S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita S

Baie mooi.

Was baie aangenaam, sal net verkies dat hulle asblikke skoonmaak as mens meer as een dag daar bly. So ook hout vir die volgende dag. Elandsfontein is baie mooi en privaat en ek sal weer gebruik maak van hul perseel. Die kinders was baie ingenome met verblyf. Baie dankie.

Louise V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Amazingly beautiful.

Thank you for having us. We enjoyed the stay a lot.

Cheryl-ann M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl-ann M

'n Lieflike naweekwegbreek uit die besige stad uit!

'n Baie mooi, skoon, netjies en 'cosy' plekkie om net van als af weg te kom. Baie rustig en stil en 'n ongelooflike vriendelike en behulpsame gasvrou! Baie dankie vir die lekker koffie, melk en beskuit!

Philip B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip B

Verfrissend.

Baie skoon en netjies. Vriendelik ontvang en touwys gemaak! Kon selfs heen en weer ry vir onbeplande hospitaal besoektye sonder om die rustyd kort te knip so gerieflik is die plaas geleë. Baie dankie vir die bystand en vars melk wat beskikbaar was tydens ons besoek aan julle!

Bregda S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bregda S

Uitstekende reëlings vanaf die eienaars met alles wat nodig is nog meer.

Uitstekende reëlings vanaf die eienaars. Goed toegerus met alles wat nodig is en nog meer.

Louis V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Gerieflik, rustig, veilig, spasie. Sommer alles in een lekkerte.

Ek kan Elandsfontein hoogs aanbeveel. Jy is op 'n plaas maar so naby aan die stad. Geriewe is meer as voldoende en daar is baie spasie. Heerlik gewees.

Herman T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman T

Rustige omgewing en baie netjies.

Ek het besigheid gehad wat ek moes doen in Pretoria, en dit was gerieflik naby aan my bestemming om dit te kon afhandel.

Sonja D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D

Ongelooflik lekker.

Alles was perfek. Dit het gevoel ek stap in my eie huis in op die plaas. Elandsfontein sal ons vir seker weer sien.

Willem E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem E

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly en sal graag weer.

Morne B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Morne B

Wonderlik.

Fantasties en baie skoon, ruim kamer/woonstel.

Anri W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anri W

Rustige oornag plek uit die stadsgewoel.

Lieflike plek! Eienaars is gasvry en baie vriendelik. Ons en ons kinders het ons verblyf baie geniet. Elandsfontein is aan te beveel aan enigeen wat die stad moet besoek, maar nie die gewoel wil beleef nie. Heerlik!

M K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
M K

Awesome farm cottage with all necessities.

Friendly service. A special welcome and unexpected goodies to feast on. We wanted peace and quiet, and that is what we got.

Marlise S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise S

It was a delightful home away from home, stylish, comfortable and very peaceful.

See stars.

Crystal S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal S

Genotvol.

Baie lekker plekkie om te bly.

Dawie V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie V

Excellent furnished, clean, well equipped one bedroom self-catering cottage on well maintained lawn landscape.

Friendly, helpful staff always willing to assist when needed. Homely, quite environment to rejuvenate your soul. The well equipped self-catering cottage allows you to take that well deserved brake you needed in a landscape with a well maintained lawn abounding in trees.

Andre L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Amazing.

This was so well worth the visit! I am going there next weekend again!

Jacques D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Gerieflike, huislike akkommodasie.

Die gastewoning is fantasties ingerig, is baie huislik en die gashere is baie gemaklike mense.

Angelique V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique V

A pleasant stay.

A pleasant stay with lovely, serene gardens.

Natasha D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha D

Baie lekker en rustig gewees!

Ons het baie lekker gekuier!

Monique B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B

Heerlik rustig.

Pragtig mooi en rustige atmosfeer. Cottage is werklik pragtig. Baie dankie dat ons daar kon bly!

Erica S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica S

Baie rustig en netjies.

Vooraf reëlings met ons bevestig, direksies en kontak persone vir ons aangestuur. Was dadelik daar om ons te ontvang. Pragtige plek.

Manie V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie V

Skoon, vriendelik en baie lekker.

Elandsfontein Farm was baie behulpsaam en vriendelik. Het seker gemaak ons kry die plekkie. Dit is baie mooi en skoon binne en buite. Voorwaar baie gerieflik. Sal dit weer gebruik.

Antoinette D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D

Ongelooflik netjies, vriendelike ontvangs.

Sal vir seker altyd daar bly. Als wat mens nodig het, is daar. Dis ongelooflik mooi en 'n moet om te oornag. Kan nie vir beter vra.

Francois S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois S

Aangenaam verras met stil plaas tussen al die woelinge van die stad met opregte boere gasvryheid.

Sien sterre.

Henri P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henri P

Baie gerieflik en ruim.

Sal beslis weer daar tuis gaan. Pragtige plaas en groot grasperk vir kinders om te speel.

Marcelle E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle E

Rustig en genotvol.

Vriendelike diens, pragtige kothuis, gerieflik en netjies met smaakvolle dekor.

Anje V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anje V

Het ons verblyf baie geniet!

Ons was mal oor die huis. 'n Baie egte, rustige plaasatmosfeer. Ongelooflik lekker en sal enige tyd Elandsfontein Farm aanbeveel. Baie dankie.

Dawn R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn R

Lovely location, beautiful cottage.

We had a really lovely few days at Elandsfontein Farm. A little difficult to find as we have a hire car without GPS! However, it was worth the find. The cottage is beautiful and exceptionally clean (I have high standards!). It is equipped with everything you need and the use of the picnic items was most welcome! We spent two days at the amazing nature reserve (next to the farm). It was so quiet (weekday visit!) and enjoyed this so much! I wish we had found the farm many years ago - this would have prevented us staying in Jburg centre as you could quite easily explore all tourist attractions from here! If you like peace and quiet and don't like your holiday with other people and their noisy children then this is the place! Simply perfect!

Johannes D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes D

Lekker.

Baie lekker gewees.

Silas J - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silas J

Excellent place to stay.

Enjoyed the quiet atmosphere so close to Jhb. Owners went out of their way to make the place very comfortable. Food and drinks available at good prices. Excellent place to stay and worth trying out. Very good value for little money.

Suzanne B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne B

Ons het die verblyf terdeë geniet en was baie beïndruk met al die ekstra bederfies.

Ons het die paar dae geniet op Elandsfontein Farm en sal definitief die plekkie aanbeveel. Ons sal enige tyd weer daar tuisgaan. Die kothuis het 'n lekker huislike atmosfeer.(Dit sal goed wees as die stort in die badkamer,'n aparte deur kan kry, net langs die wasbak miskien, sodat die stort 'n aparte vertrekkie vorm vir privaatheid).

Carin O - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Carin O

Lekker en stil in natuur

Pragtige huisie met lekker kaggel en baie hout.

Eben J - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eben J

'n Rustige wegbreek met eie vryheid en uitstekende geriewe.

Vriendelike en gasvrye ondervinding. Daar is genoeg ruimte en vryheid. Dis 'n baie netjies en rustige plekkie. Ek sal baie meer gaan kuier.

Celeste V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste V

Ons het dit baie geniet. Dit was rustig en die mense is baie vriendelik.

Dit was 'n aangename naweek, dit was net te kort. Ons het lekker gestap en gerus - die eienaars is baie vriendelik. Ons sal definitief weer daar kuier.

Vanaf R680
R680 R340
per nag (plek vir 2)
Vanaf R680
R680 R340
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfontein Plaas, Johannesburg, 1429, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9db12c85f1737031e80573745e60c36b523d9726ecdec730bbf4696a7373308425176c00adc6b634e8ede9e4dbb14a000954?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R680 nouVanaf R340 per nag (plek vir 2) 84 5 1 5 Farm Elandsfontein Johannesburg 1429 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.964102491362 28.314836025238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang