Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elandsfontein Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Riaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Wens ons kon langer bly. Baie vriendelik ontvang en baie gasvry. Alles en meer wat mens nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Loved it. We loved the peace, the old decor and the place was clean and comfortable. It felt like home. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lettie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons wou nog langer bly, só oulik was die huis, met alles en nog meer! Dit was asemrowend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryka K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtig, rustig en bekostigbaar. Die plek is pragtig en rustig, en die gasvrou gaan uit haar pad om gaste te bederf. Sal die plek sterk aanbeveel vir oorbly om besienswaardighede rondom Pretoria te besigtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Pure plaas. Baie netjies. Baie te doen omliggend. Pragtige plaas met mooi Bonsmara bees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Shawn P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

No comments. No comments - we enjoyed our short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Was baie lekker en rustig. Vriendelike ontvangs en moeite gedoen toe daar nie krag was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Ontspan en geniet. Vir 'n rustige naweekwegbreek naby Rietvlei Nature Reserve is Elandsfontein Farm 'n moet-oorblyplekkie. Dit was heerlik en ons sal definitief weer gebruik maak van hulle. Die eienaar het ons vriendelik ontvang en was baie behulpsaam van die begin wat bespreking gemaak was tot en met vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise D
Kort verblyf
4.8
Jul 2023

Was baie lekker. Dit is 'n baie mooi plekkie, die gasvrou is baie vriendelik, ons het baie tuis gevoel, weereens baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paulita B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Perfek vir 'n rustige wegbreek. Alles was daar wat jy nodig het. Pragtige omgewing. Mal oor die woewe. Een het altyd 'n blaartjie gebring om hello te sê. Binne ry-afstand van winkels. Kan net sien dat as dit rëen sal daai pad 'n nagmerrie wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ninell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R680
R680 R340
per nag (plek vir 2)
Vanaf R680
R680 R340
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfontein Plaas, Johannesburg, 1429, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9db12c85f1737031e80573745e60c36b523d9726ecdec730bbf4696a7373308425176c00adc6b634e8ede9e4dbb14a000954?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R680 nouVanaf R340 per nag (plek vir 2) 84 5 1 5 Farm Elandsfontein Johannesburg 1429 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.964102491362 28.314836025238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang