Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elandskloof Forel Plaas

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Manuela S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker plek om net te ontspan en weg te kom van die stad lewe. Ons het net oornag. Die plek is baie rustig toe ons daar was. Ons het waterprobleme ondervind, maar was dadelik geskuif na (n) ander blyplek sonder enige bykomende koste. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rebecca V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Amazing. Absolutely brilliant, I will definitely be going back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Elandskloof Forel Plaas
Dankie vir u kuiertjie

Courtenay T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Ons huisie het 'n pragtige uitsig gehad. Ons het baie lekker gebly! Dit was die perfekte plekkie om weg te breek van die besige stadslewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Elandskloof Forel Plaas
Dankie vir julle kuiertjie, kom rus gerus weer.

Cobie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ongelooflik mooi, skoon en stil. Rus, vrede en stilte! Net wat 'n moeë stad-siel nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donavan Y
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Onbeskryflik! Ons het heerlik gebly en gekuier saam met almal en hulle het ons ook rond gewys op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellen S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Heerlike wegbreek van die stad. Pragtige uitsig en staproetes. Heerlik, pragtige uitsig en staproetes. Kinders het veilig en lekker rond gehardloop op hulle eie. Personeel is baie bekwaam en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

J P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Fantasties. Baie, baie lekker. Alles is skoon, netjies en op hul plek. Die eienaars is gul en hartlik. Die omgewing is beeldskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaun V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Lekker lekker en nogmals lekker! Dit was die tweede keer wat ons die verblyf besoek het en het dit weereens terdee geniet!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2024

Kan nie wag vir ons volgende trippie nie! Oh my word! Wat 'n heerlike naweek! Geen selfoonsein vir seker nie. Die groen gras was wonderlik vir ons 1-jarige om op te speel. Die parkie het al die kinders ure besig gehou. Die huisie is goed toegerus met alles - selfs 'n skêr wat mens gewoonlik vergeet. Die varsgebakte plaasbrood was 'n hoogtepunt. Beplan alreeds ons volgende naweek daar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Elandskloof Forel Plaas
Dankie vir u kuiertjie

Johann Mechiel N
1 nag
4.0
Jun 2024

Uitsigte op die plaas is vreeslik mooi veral met sonsondergangmet sonsondergang. Indien jy 'n forel visvang liefhebber is, is dit perfek. Daar is wel 'n grondpad om by die plaas uit te kom wat met tye bietjie hobbelrig is. Die beddens het genoeg warm komberse vir die winterseisoen, maar vir gemak was dit nie so lekker nie. Die kombuis is goed ingerig met alles wat nodig is, maar onthou eie lappies. Die badkamer se stortvloer raak baie glibberig, dus sal 'n "non-slip" matjie dalk kan doen. Die verhitte swembad is lekker groot, maar net lou, waar die jacuzzi kokend warm was en baie baie lank vat om te afkoel voordat dit benut kan word en selfs dan kan mens nie te lank bly nie. Die kaggel is 'n groot aanwins en skep 'n heerlike atmosfeer. Die gasvrou was baie vriendelik en tegemoetkomend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R590
R590 R443
per nag (plek vir 3)
Vanaf R590
R590 R443
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 137 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Elandskloof, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAN8kv0qrWkjZv4SeGylJsTBFUmAlamnLJ2bL7myvkIWBzM37Q7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R590 nouVanaf R443 per nag (plek vir 3) 91 5 1 5 Plaas Elandskloof Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.522907560308 30.124988834965

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang