Elandskloof Forel Plaas
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Celeste Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 89
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Courtenay T - Sep 2024
Algehele gradering
Ons huisie het 'n pragtige uitsig gehad.
Cobie D - Mei 2024
Algehele gradering
Ongelooflik mooi, skoon en stil.
Donavan Y - Apr 2024
Algehele gradering
Onbeskryflik!
Ellen S - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlike wegbreek van die stad. Pragtige uitsig en staproetes.
J P - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Jaun V - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker lekker en nogmals lekker!
Maritza D - Apr 2024
Algehele gradering
Kan nie wag vir ons volgende trippie nie!
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Dankie vir u kuiertjie
Johann Mechiel N - Jun 2024
Algehele gradering
Uitsigte op die plaas is vreeslik mooi veral met sonsondergangmet sonsondergang.
Lees meerDeon B - Jun 2024
Algehele gradering
Ok but very cold.
Marius M - Sep 2023
Algehele gradering
Exceptional heritage long weekend stay!
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Thank you for your visit.
Annetjie B - Sep 2023
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Dankie vir julle kuier.
Riaan G - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker.
Joaquim D - Jul 2023
Algehele gradering
Ideal midweek break.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
So glad you had a great time. Hope to see you again.
Marius M - Apr 2023
Algehele gradering
Great weekend getaway.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Thank you for your comments.
Glad you enjoyed your stay. Loads more than 7 were caught over the weekend, you were definitely unfortunate if you did not catch anything. Dams were stocked on the 16th of March and again on the 4th of April, we did stock the dams well.
Colin J - Des 2022
Algehele gradering
Awesome.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Thank you for your visit.
Melissa R - Nov 2022
Algehele gradering
It was such a peaceful and relaxing visit.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Thank you for your visit.
Lisa V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie mooi natuurskoon.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Dankie vir julle kuier.
Gelukkig kon julle lekker vuur maak in die kaggel aangesien ons julle opgradeer het.
Kom kuier gerus weer in die somer.
Natalie V - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig, veilig, pragtig.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Dankie vir julle kuiertjie.
Riaan N - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker, was al voorheen daar en sal vir seker weer gaan!!
Lelia V - Apr 2022
Algehele gradering
Quant and idyllic little dreamy cabin.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Thank you for your visit.
Bronwyn R - Mrt 2022
Algehele gradering
I travel with a service dog, and found this venue friendly to my travel companion.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Dankie vir u kuiertjie.
Marlene H - Feb 2022
Algehele gradering
Awesome view and area.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Thank you for your visit, was great to accommodate you.
Luke L - Jan 2022
Algehele gradering
Farm living.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Thank you for your visit. Yes Dullstroom is known for 8 seasons in one day.
Rolf K - Jan 2022
Algehele gradering
Neat, tranquil and value for money.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Thank you for your visit. Yes Dullstroom is known for 8 seasons in one day.
Chanel V - Jan 2022
Algehele gradering
Ongelooflik!
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek. Dit is altyd lekker as iemand die natuur saam ons geniet. Kom kuier gerus weer.
Annetjie B - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker rus tydjie.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Baie dankie vir julle kuiertjie.
Anton V - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker rus sonder wifi en selfoonsein. Net wat stadsjapies nodig het.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Baie dankie vir julle rustige kuiertjie.
Karin P - Jan 2022
Algehele gradering
Baie goeie wegbreek.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek. Hoop om julle weer te akkommodeer.
Kassie B - Jan 2022
Algehele gradering
Omgewing asemrowend.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Dankie vir u resensie.
Ja die reen het die paaie hard geslaan die laaste 2 maande.
Die swembad word weekliks gebruik/skoongemaak. Julle het dalk net oorgebly toe ons hom nie verhit het nie, stil tye maak ons net die Jacuzzi vol vir gaste.
Liezl P - Jul 2022
Algehele gradering
Comfortable stay.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Thank you for your visit.
Charlene E - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit is fantasties mooi daar en baie rustig. Rus vir die siel.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Goeie More,
Dankie vir u besoek. Ons kikker plekkies gereeld op, alles nuut oor geverf in 2021. Was maar 'n moeilike 2 jaar.
Het u geweet: Paddas lewe in die skoonste water. Ons swembad kry water vanaf 'n fontein, en met gaste wat die deure ooplos, is dit heel moontlik waar die paddas vandaan kom. Gelukkig is hulle skadeloos.
Mariska D - Jul 2022
Algehele gradering
Baie mooi geleë. Reg langs foreldam.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Dankie vir kommentaar. Sal opvolg.
Jackie F - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker wegbreek op afsonderlike plek.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Baie dankie.
Ja, ongelukkig verskaf ons nie handdoeke nie.
Wilmarene C - Mei 2022
Algehele gradering
Ontspanne.
Jan F - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf op 'n pragtige plaas.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Baie dankie vir julle kuiertjie.
Naas L - Nov 2022
Algehele gradering
Niks gerus nie. Geraas tot 2:30 in die oggend.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Goeiemore, jammer vir die ongerief wat u ervaar het.
Die gaste wat geraas het is wel verban.
Hoop u kom kuier weer.
Johan P - Mei 2022
Algehele gradering
Goed.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Goeiemore,
Dankie vir u kommentaar. Ja, verseker nie die maklikste visvang naweek, met die baie reen en slegte weer nie.
Volgende keer sal ons verseker help, nie geweet u benodig hulp nie.
Deborah B - Apr 2022
Algehele gradering
Lovely dams if wanting to fly fish and comfortable accommodation.
Lees meerElandskloof Forel Plaas se terugvoer
Thank you for your comments. Sorry for your wet and rainy weekend.
We will attend to the leak, not much we can do when it rains.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Jan B - Nov 2022
Algehele gradering
Die grondpad was nie te sleg nie. By aankoms op die plaas was die ontvangs goed. Ons was wel nie tevrede met die ligging van die wooneenheid waar ons moes bly nie.
Lees meerElandskloof Forel Plaas se terugvoer
Dankie vir u terugvoering. Verskriklik jammer vir die ongerief oor die naweek. Ongelukkig het ons baie swaar weer gehad Donderdagaand, en geen krag Donderdag/Vrydag vir 'n baie lang ruk, wat gemaak het dat ons vermoed het die geyser is af as gevolg van geen krag. Ongelukkig lyk dit eerder of die geyser seer gekry het met die weerlig/krag. Ons het dit reeds reggemaak. Die huis het ongelukkig net een badkamer, gelukkig is daar vele ander badkamers naby. Sein behoort binnekort iets van die verlede te wees aangesien ons besig is om Wi-Fi te sit na al ons eenhede.
Minette S - Des 2021
Algehele gradering
Asemrowend en amazing.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Dankie vir julle besoek.
Christa B - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige plaasomgewing en baie kindervriendelik.
Jaco V - Sep 2021
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid, onvergeetlike skoonheid en buitengwone waarde vir geld.
Lees meerElandskloof Forel Plaas se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier.
Julle was fantastiese gaste. Kom kuier gerus weer.
Sharon N - Sep 2021
Algehele gradering
Absolutely worth it. Fresh air, peace and quiet.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Dankie vir julle kuier. Sien julle weer.
Cindie B - Aug 2021
Algehele gradering
Koud en lekker.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek.
Patricia N - Jul 2021
Algehele gradering
Rustig.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Dankie vir julle kuier.
Rudi V - Mei 2021
Algehele gradering
Rus en vrede.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Dankie vir u kuiertjie.
Stefan J - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was lekker en rustig.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Dankie vir u besoek.
Kom kuier gerus weer.
Robert L - Apr 2021
Algehele gradering
The area is really quiet and peaceful.
Anita V - Jun 2021
Algehele gradering
Baie rustig en veilig, persoon is baie vriendelik.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Dankie vir julle kuiertjie.
Ben H - Des 2021
Algehele gradering
Rustig met lekker aktiwiteite.
Johannes J - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlike mooi plek om net af te laai langs die waters.
Lees meerElandskloof Forel Plaas se terugvoer
Dankie vir u kommentaar.
Ons het reeds die deur reggemaak.
Hoop u het wel die opgraderings na 'n huisie op die water geniet.
Rob C - Aug 2021
Algehele gradering
Very pleasant!
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Thank you for your visit.
Elizabeth R - Des 2021
Algehele gradering
Laaste minuut vakansie in Desember.
Lees meerElandskloof Forel Plaas se terugvoer
Baie dankie vir julle kuiertjie.
Ons sal verseker na die probleme gaan kyk.
Melody J - Mrt 2021
Algehele gradering
Besonderse mooi plaas met baie potensiaal.
Flip S - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer..
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Dankie vir u resensie. Daar is 'n paar plekke in Dullstroom wat forel verkoop. Ongelukkig omdat ons nie meer ons eie teelery het nie, hou ons nie geslagte vis aan nie. So jammer.
Irma H - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlik stil en mens kan actually die sterre sien in die nag, duisende van hulle.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Dankie vir u kuier, kom kuier gerus weer.
Ana P - Jan 2021
Algehele gradering
Poor customer service and communication.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Thank you for your feedback. We are truly sorry that you had a bad experience. We really tried to deliver a quality service by check-in you in earlier before the normal check-in time, because you arrived earlier, and refund you for the fishing because you were not able to fish due to the rain. Unfortunately, the bedroom mats were filthy and we had to ask you to pay to replace them. The unit was not left in a good condition.
We always try to assist and communicate with our guests as best as we can and really sad that you feel this way. We really hope you at least enjoyed your stay with us.
Helene V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie basies.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Dankie vir u kommentaar.
Daar is eenhede met kaggels en ander sonder kaggels.
Die braaier kan op die stoep gesit word om te braai as dit reen.
Ons het vatlappe in die eenheid, dalk net nagelaat om dit terug te sit na was dag.
Al ons korrespondensie noem dat ons nie vadoeke verskaf nie.
Hoop julle het wel die vars lug en die plaas geniet.
Madelein C - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier op die plaas.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Dankie vir u kommentaar.
Jammer oor die Jacuzzi wat tewarm was. Met die nuwe water wat elke dag ingesit word, kan dit aan die begin bietjie warm wees.
Heleen W - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer.
Sal verseker werk maak van die onderhoud goedjies.
Justin D - Des 2020
Algehele gradering
Baie mooi plaas, great ligging, game drive fantasties, personeel is baie vriendelik, bitter min visse in die damme, verblyf was bietjie vuil soos die borde en ketel etc.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Dankie vir u terugvoer. Sal verseker opvolg.
Visvang is baie moeilik as dit so warm is. Water temp 28 grade op die oomblik, vir Forel is dit baie hoog.
Baie bly u het dit geniet.
Ronel B - Feb 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en ons klein mensekind het dit ongelooflik geniet!
Lees meerElandskloof Forel Plaas se terugvoer
Baie dankie vir u kommentaar.
Ons sal opvolg.
Theo B - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlike ontspanne.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Baie dankie vir u kommentaar. Ja dit was baie warm. Weer is maar warm en koud en dis nie goed vir hengel nie.
Juan C - Aug 2019
Algehele gradering
Lekker gebly.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Baie dankie,
Kom kuier gerus weer.
Lynette V - Jun 2019
Algehele gradering
Elandskloof bied jou alles in een.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Dankie vir u kuiertjie.
Adoreé L - Mrt 2019
Algehele gradering
Ruim, netjiese, goed toegeruste huisie met pragtige uitsig.
Marchelle V - Apr 2019
Algehele gradering
Aangename plekkie.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Baie dankie.
Pieter V - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige omgewing en vriendelike diens.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Baie dankie.
Alet V - Jul 2019
Algehele gradering
Gerieflik en goed toegerus, maar houthuis benodig opgradering.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Goeie dag Alet,
Dankie vir u epos. Sal verseker opvolg.
Daar is 11 damme, waarvan 3 skoongemaak moet word en nie nou gestok word nie. So steeds 8 damme om in te vang.
Albert T - Des 2018
Algehele gradering
Vanaf ontvangs tot by Anna wat ons verwelkom het maak Elandskloof lekker.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Dankie, kom kuier gerus weer.
Marlene P - Des 2018
Algehele gradering
Awesome gewees.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Dankie vir julle kuier.
Kom gerus weer.
Gerhard S - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was 'n ondervinding wat ek graag sal weer sal doen.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Baie dankie, ek is bly julle het dit so geniet en kon ons pragtige plaas verken.
Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete,
Celeste
Ansie J - Sep 2018
Algehele gradering
Baie genotvol.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Baie dankie vir u kommentaar.
Ons is besig met die swembad area, soos u seker gesien het.
Groete,
Celeste
Ulrike B - Jul 2018
Algehele gradering
Mooi skoon en gerieflik.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Dankie vir u terugvoering.
Ek is jammer oor die rasende gaste.
Danie V - Feb 2018
Algehele gradering
Rustige wegbreuk.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Baie dankie vir julle kuiertjie.
Altyd welkom.
Groete,
Celeste
Henk S - Nov 2018
Algehele gradering
Baie rustig.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Dankie, kom kuier gerus weer.
Julie G - Des 2018
Algehele gradering
Die natuur is baie mooi.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Dankie vir u besoek.
Antoinette V - Jun 2018
Algehele gradering
Rustig in die natuur.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Dankie vir u kommentaar.
Ek sal verseker na die ligte ensovoorts, gaan kyk.
Daar is 3 glasbakke in die huisie, vir die oond en mikrogolf.
Kom kuier gerus weer.
Jan V - Mei 2018
Algehele gradering
Mooi en netjies.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Baie dankie, ja dis verseker rustigheid en vrede.
Kom kuier gerus weer.
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Lukas C - Sep 2018
Algehele gradering
Rustige plaas, jy skakel af van normal dorpslewe.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Dankie vir u kuier. Bly u het die rustigheid geniet.
Norman W - Jun 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam, pragtige plek.
Lees meerElandskloof Forel Plaas se terugvoer
Dankie vir u kommentaar.
Ja, ongelukkig sukkel ons erg om die pad geskraap te kry.
Euliese J - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was lekker.
Lees meerAnonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Hendi J - Feb 2018
Algehele gradering
Gemiddeld.
Lees meerElandskloof Forel Plaas se terugvoer
Baie dankie vir u kommentaar.
Ons sal verseker alles opvolg.
Lorraine R - Jun 2018
Algehele gradering
Was baie teleurgesteld.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Dis jammer om te hoor.
U was van 'n baie klein rondawel met geen badkamer nie, soos bespreek, op gegradeer na 'n Chalet met sy eie badkamer en kombuis.
Na u vinnige vertrek die Saterdag oggend, as gevolg van inbraak in u huis, het ons ook aangebied dat u terugkom vir 'n naweek, sonder enige verdere kostes.
Ek is jammer u het nie u tydjie hier geniet nie.
Charné P - Des 2017
Algehele gradering
Die beskrywing is nie korrek met dit wat werklik op die plaas aangaan nie.
Elandskloof Forel Plaas se terugvoer
Goeie Dag,
Ons restaurant/funksie area is nie altyd oop nie. Maar as gaste reel/vra, dan reel en help ons met graagte iets vir hulle.
Jammer dat u die restaurant 24/7 oop verwag het.
Groete,
Celeste
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
- Kapasiteit: 137 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Elandskloof, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang